English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 059
Total Views: 82 378 433
topics: 10 825
replies: 124 935
views: 38 857 555
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

September lang naweek

replies: 30
views: 569
12 Aug 2019 @ 15:23:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13767
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het julle al planne gemaak vir die September lang naweek? Behoort seker al by die tyd lekker warm te wees! Dis natuurlik ook Oom Jeep se naweek wat hy reel daai lang naweek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 15:30:02 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Ja ja, en ons is al nege saamkampers. Wag in spanning vir nog. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 16:23:47 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Verseker......ek gaan op my stoep sit en vir die see kyk. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 17:05:51 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dink aan n plan, Sal hoor wat sê die dokter. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 06:02:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My beplanning is om Oom Jeep se kamp naweek by te woon. Ma se kop staan Kaap toe om vir haar ouers te gaan kuier.

Sal maar sien wie wen.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 10:27:37 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 211
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Gaan Keurboomstrand toe daai week, maar nie in die karavaan nie.

Hy moet ook biki rus!

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 12:53:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13767
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Gaan Keurboomstrand toe daai week, maar nie in die karavaan nie.

Hy moet ook biki rus!

O....daai week is mos skool vakansie ook?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 13:18:18 pm
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 211
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

.......so ek voorspel dat daai wek maar redelik besig gaan wees in die oorde.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 15:29:06 pm
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years

On pension its nice to be able to book out of season much cheaper. We are going to Mountain splendour in berg from 8-13 Sept and it only costs R90 per person a day. Pretty good and this is a top class resort.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 21:59:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13767
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ja ja, en ons is al nege saamkampers. Wag in spanning vir nog. 

Sjoe....al heelwat...almal forum lede?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2019 @ 22:42:18 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1525
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ons is nog vasgepen by die Eiland dasrdie tyd.

Vertrou die kinders kom kuier.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 06:49:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ma se eerste stap is om te kyk of sy daai Maandag kan verlof in sit.  Dit hoor ons seker vandag of volgende week.

Dan as dit in plek is moet ek mooi praat om te gaan kamp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 09:38:09 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1525
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ma se eerste stap is om te kyk of sy daai Maandag kan verlof in sit.  Dit hoor ons seker vandag of volgende week.

Dan as dit in plek is moet ek mooi praat om te gaan kamp.

Leon, ons vertrou jy kom reg met die kamp die naweek. Sterkte.

Ons kan jou nie help nie, maar ons kan aan jou dink!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 19:02:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13767
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Baie maatskappye gaan gesluit wees daai Maandag

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 03:45:49 am
Hennie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 27 Oct 2017
Experience: 14 years

Ons gaan vir 'n week 21 - 28 September by Fairhills karavaan park [Ramsgate] kamp. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 06:20:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Leon, ons vertrou jy kom reg met die kamp die naweek. Sterkte.

Ons kan jou nie help nie, maar ons kan aan jou dink!

Dankie Oom Prof.  Morele onder steuning enige iets kan help. laughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 06:36:46 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Sjoe....al heelwat...almal forum lede?

Nee,  maar daar is n klompie van die lede.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 07:47:07 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13767
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 19:20:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13767
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hierdie lang naweek sluip ook nou vinnig nader.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2019 @ 14:10:53 pm
Goose
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 07 Nov 2016
Experience: 31 years

Ons gaan weer Botswana toe. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2019 @ 21:15:50 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 112
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 39 years

Gaan bietjie in duitsland kuier

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2019 @ 22:04:25 pm
kleinman
Silver Member
48% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 27 Nov 2017

Met die nuwe petrol prys Kan ek nie eers met Jan Tuisbly se karretjie ry nieπŸ˜„β˜ΊοΈ

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 12:55:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13767
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 08:00:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13767
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lekker.....lang naweek om die draai! 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 12:20:25 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja wat die naweek is spoedig aan die kom.  Dit is altyd lekker om vir 'n dag of wat lenger met die wa te kamp as net die gewone twee nagte van 'n gewone naweek.

Ek gaan die trippie ekstra geniet. Hoop om sommer weer 'n ou vissie ook te vang. Het dit laas nog saam my ou kamp vriend gedoen toe hy gelewe het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 14:36:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13767
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ja wat die naweek is spoedig aan die kom.  Dit is altyd lekker om vir 'n dag of wat lenger met die wa te kamp as net die gewone twee nagte van 'n gewone naweek.

Ek gaan die trippie ekstra geniet. Hoop om sommer weer 'n ou vissie ook te vang. Het dit laas nog saam my ou kamp vriend gedoen toe hy gelewe het.

Deo volente.....is dit langs Vaal rivier?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2019 @ 16:53:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13767
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Vir dié wat baie laat geslaap het....julle kan nog môre pak en haak.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 06:10:56 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13767
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Almal wat vandag op die pad gaan wees, veilig sleep en geniet jul lang naweek!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 06:36:00 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 752
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Veilig sleep en geniet julle wegbreek. My kinders gaan ook later vanoggend deur Buffelspoort toe.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 08:16:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Deo volente.....is dit langs Vaal rivier?

Ja dis langs die Vaalrivier. Oom Johan is al gister daar en het ons getreiter op whatsup met so vinnige video-tjie van die plek.

Maar okay. Agter os kom ook in die kraal.  Wa is gepak als is reg. Ons behoort net na twee op die pad te wees.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 08:17:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie vir die veilige ry wense.  Ons bid dit toe ook aan almal wat hoe ookal waarheen gaan die naweek.

Wees rustig wees veilig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required