English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 783
Total Views: 82 283 743
topics: 10 756
replies: 123 507
views: 38 809 594
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

1890 to 1895 W&T Avery Scale

replies: 10
views: 201
13 Jun 2019 @ 13:39:20 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My Wife and I bought this Cast iron 2 LB W&T Avery Scale to be displayed in our "Cottage look" kitchen. It really was in a bad state.  I know that items such as these have more value when its not restored but I got some pictures off the NET and set about restoring it.  It is for our selves and not to be sold again.

Do not have a pic of the before state but here is one after its been sand blasted and two others completed with the set of weights.

 

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 07:43:31 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

That's a beautiful piece Leon.

As you say, it's for you to enjoy, so what if it has been devalued to a collector.

That looks like the original colour.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 08:46:34 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7614
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Wat n stukkie antique. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 08:49:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 08:56:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie

Die swart is 'n tipe van "Satin Black" en die insetsel is "Pale Gold".

Die gewigte het elk nog hulle oorspronklike kalibrasie lood stukkies in aan die onder kant.

Die foto hierbo wys 'n soortgelyke "Badge" wat op die skaal-tjie was.  Dit was deur middel van silkscreening op die skaal aangebring.  Was baie onduidelik ek moes 'n vergroot glas gebruik om te sien hoe dit gelyk het.

Sukkel bietjie om so een op die net in die hande te kry. Sal sommer 'n sticker laat maak daarvan en dan opsit. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 09:08:30 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2326
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Leon, Ek kan geen fout daarmee sien om sulkke artikens weer mooi te maak nie, en jy het dit voortreflik gedoen. Ek kan nie sien dat hulle meer werd sal wees in 'n verwaarlooste toestand as mooi herstel nie.  As dit wel die geval sal wees, maak dit in elkgeval nie saak nie- sulke artikels is nie 'n plaas se prys werd nie en die waarde word bepaal deur wat 'n koper bereid is om daarvoor te betaal. Maak hom mooi en geniet hom.  Ek sal nie graag struktuurveranderinge wil aanbring nie tensy dit noodsaaklik is.

Ek het twee ou koffiemeule, die een 'n erfstuk en die ander een het ek gekoop.  Ek het beide skoongemaak, in die oorspronklike keure oorgeverf en met motorlak (topcoat) oorgesprei.  Hulle lyk beide pragtig en beide werk steeds goed.  As ek dit tentoonstel saammet onhersteldes is ek seker hulle sal vir heelwat meer verkoop, maar dit is nie ter sake nie.  Al wat tel is die plesier wat hulle my gee.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 13:12:54 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4063
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Looks very good Leon, nicely done

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 16:13:39 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1167
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Baie mooi Leon.

Wonder of sandblasting en spuitverf op my ook sal werk.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 23:05:42 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4164
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Baie mooi Leon.

Wonder of sandblasting en spuitverf op my ook sal werk.

Chris as jy taai genoeg is Sam dit werk. Net jammer dit sal afdop. cool

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2019 @ 20:26:01 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1849
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Baie mooi gedoen Leon. Dit is iets om op trots te voel.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2019 @ 17:16:14 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Baie mooi Leon.

Wonder of sandblasting en spuitverf op my ook sal werk.

Ha ha ha ha Chris.  Ek dink en voel party keer dat ek dit ook somtyds nodig het. laughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required