English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 061
topics: 10 827
replies: 124 951
views: 38 859 586
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Is daar Klubs vir Pensioenarisse?

replies: 11
views: 427
25 Feb 2019 @ 13:21:35 pm
Maretha
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 21 Feb 2019

Ek sal graag wil weet of daar Pensioenarisse is wat kamp.  Het julle 'n Klub? Ek is enkellopend, en sal graag wil gaan kamp. Ek gaan voorlopig nie my naam bysit nie, vir veiligheidsredes. 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2019 @ 13:51:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lyk of die meeste pensioenarisse maar kamp by oorde wat spesiale maand tariewe aanbied....klink of sekere oorde nogals baie akomodeer. Daar is n ander groep wat dan 1x n maand n midweek kamp doen....maar hulle kamp meer naby Pta/Jhb en meer noord. Die pensioenarisse sal seker beter antwoorde op jou vraag kan gee

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2019 @ 14:06:32 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Maretha, In die winter is plekke soos die Eiland naby Tzaneen, Klein Kariba en Tshipise amper net vol pensionarisse.  Jy hoef nie aan 'n klub te behoort daarvoor nie.  Daar is wel 'n informele klub genaamd Die Swaeltjies, wat meestal lede het wat lang tye by Tshipise en Eiland oorwinter.  Klubs soos SAWA (SA Woonwa Assosiasie) het ook gewoonlik baie afgetrede lede maar hulle kamp meestal oor naweke, miskien so eenmaal per maand.  Dis miskien 'n goeie idee om aan te sluit en jou voete so te vind.  Soek maar op internet- daar is dalk net 'n tak naby jou.  Ek het net ondervinding van SAWA, maar daar mag dalk ook ander geskikte klubs wees. Jy sal ook baie goeie riglyne by die mede klampeersders kry oor hoe om jou ding te doen. Dit klink of jy nog nooit gekamp het nie, en as dit wel so is, sal die advies van sulke mense vir jou baie werd wees.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2019 @ 14:13:58 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2331
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Daar is wel klubs, soos Golden Oldies - weet nie waar jy bly, maar die Suid-Vrystaat een is aktief sover ek weet. Die een in NoordWes het doodgeloop, maar die Vrystaat een kom nog soms in Orkney kamp.

Loer bietjie op google in algemeen. Ek dink jy moet noem waar jy geleë is. Daar is/was ook sulke klubs vir Enkellopendes.

Sterkte.

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2019 @ 06:56:38 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Welcome to the forum.

Whichever way you go, we would like to hear of your experiences.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2019 @ 11:23:53 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Ons ontmoet vele ouer mense ..  pensionarisse ... as ons op Parys kamp. 

Daar was so maand terug n oompie en sy vrou met hulle wa en hys 80 jaar oud. Hy behoort aan  S.A.W.A.  wesrand klub.

Myself en Elma is ook pensionarisse, maar is nie klub-mense nie en kamp by plekke wat veilig blyk te wees.

Make your choice.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2019 @ 11:25:49 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Oja.  Welkom op die forum.

Sien jys op vredefort... naby aan parys. 😎

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2019 @ 07:06:26 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum. 

Se maar jou naam ons Sal vir niemand se nie...... Lol 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2019 @ 07:58:21 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Welkom op die forum. 

Se maar jou naam ons Sal vir niemand se nie...... Lol 

 

Stem saam. Ek en Chuck sal mekaar opcheck.   lol

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 03:28:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 10:05:11 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Ek sal graag wil weet of daar Pensioenarisse is wat kamp.  Het julle 'n Klub? Ek is enkellopend, en sal graag wil gaan kamp. Ek gaan voorlopig nie my naam bysit nie, vir veiligheidsredes. 

Halo.

Ons kamp saam met n klompie vriende en forumiete die 20-24 September naweek op Parys.  

As jy sou belangstel, laat weet gerus.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 22:08:34 pm
Oom Volvo
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 24 Oct 2018
Experience: 3 years

Ons ook pensionarisse en al amper 3 jaar permanent op toer. Besoek maar al die specials wat karavaanparke aanbied vir ons ouer gardes. Daar is op fb n lys van specials vir pensionarisse. Ek self is nie op fb nie.  Krap maar daar,jy sal iets kry

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required