English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 140
Total Replies: 227 903
Total Views: 82 291 271
topics: 10 760
replies: 123 618
views: 38 813 698
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Double Trouble

replies: 53
views: 1656
page 1 of 2
08 Nov 2018 @ 10:10:40 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Nou dis wat gebeur as mens nie kry wat jy soek nie. Gister was ons 5 maande besig met die bou van ons nuwe wa. Sou klaar gewees het maar ongelukig probleem gekry met gom wat ons op kante gebruik om polityrene en fiberglass te plak so ons het wa weer af gebreek tot op onderstel. Plan in volgende 4 weke lyk so:

1) Novilon moet geplak word( wag vir aflewering)

2) Kante word oorgebou en in vacum press geplak

3) Kaste moet terug gesit word

4) As kante op is bou nuwe dak

5) al die bedrading moet oorgedoen word

6) Beadings opsit

7) Agter bumper met ligte geyser en towbar moet opgesit word

8) Pluming vir badkamer

9) Regestreer

10) Kamp Kersfees in Graskop.

 

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 10:16:23 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

So paar fotos

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 10:30:13 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2336
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Nico, Toe ek klein was, so sestig jaar gelede, het heelwat mense self karavane gebou- 'n oom van my onder andere.  Maar deesdae is sulke projekte maar skaars.  Jou onderneming lyk baie professioneel en soos die Hollanders sê, filisitasies!  Wat sal die afmetings van jou wa wees?  Hou ons asseblief op hoogte- dis baie interessant.

Ek sien jy het voorheen ook sulke projekte onderneem.  Waar kom jou vaardigheid vandaan- is dit dalk in lyn met jou professie?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 10:34:55 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Wa is soos volg

Body Lengte: 6000mm

Body wydte: 2100mm


Binne Hoogte: 1930mm

Gewig volgend berekening so om en by !400Kg maar dis maar n skating mens vergeet altyd van goed. Huidiglik kan ek hom aleen stoot en draai maar die fibreglass is swaar en kas deure ook swaar.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 11:34:40 am
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 283
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 13 years

Sterkte met die tydlyn. Dit lyk beslis of die eindproduk die moeite werd sal wees. Baie netjies. Hou ons op hoogte.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 12:30:23 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kyk dit moet darem lekker wees om sulke werk spasie te hê.  Dit lyk heel goed Nico. Sterkte met die werk. Hoop hy kom klaar teen kamp tyd.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 13:06:02 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Dankie Leon hy moet klaar kamp 20 des

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 13:46:43 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 867
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Ek het net die grootste respek vir iemand  wat so ‘n projek aanpak!

 

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 13:47:53 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 669
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Eisch, en hy was so mooi en amper klaar.

Hy gaan goed lyk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 13:56:54 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Jip amper klaar maar hou spasie dop gaan nou nog beter wees.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 14:02:09 pm
EstelleJ
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 84
Joined: 16 Jul 2013
Experience: 9 years

Liewe land, maar jy het darem 'n smart job gedoen !!! Love it!! Sterkte met die laaste klompie "takies" wat nog moet klaar.Ek wed jy kan nie wag om karavaan te haak vir die eerste kamp nie!! Ek dink as 'n mens soveel werk ingesit het, gaan jy die wa ekstra baie waardeer!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 14:28:15 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4168
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Sjoe Nico dit lyk indrukwekkend. Sal eendag nog met jou wil gesels oor hierdie massiewe projek. Dit lyk baie mooi en ook prakties. Darem lekker as mens alles kan doen soos jy dit wil he.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 17:26:14 pm
Mariuslg
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 42
Joined: 22 Apr 2017
Experience: 29 years

Baie mooi projek! Ek vrees net dat registrasie dalk julle planne in die wiele kan ry om teen Kersfees al te kamp. Dit is ‘n frustrerende proses...!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 17:54:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13456
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dis regtig waar WOW!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2018 @ 20:53:45 pm
Struis
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 27 Jul 2017
Experience: 2 years

Wow! Jou handewerk lyk fantasties! Hoop jy kry hom sommer gou klaar. So projek is eindlik net lekker speel as jy kan. 

Sterkte!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2018 @ 15:54:37 pm
Jaco van Rooyen
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 20 Feb 2017

Sjo, julle gaan baie besig wees in die volgende paar weke as ek die beplanning so kyk.  Sterkte, hoop hy is klaar voor kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2018 @ 08:41:13 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Gaan more ogend my kante optel en dan het ek 4 dag naweek om dinge aan die gang te kry.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2018 @ 11:24:41 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 669
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Jip amper klaar maar hou spasie dop gaan nou nog beter wees.

Nico, begin bietjie draad met die bou werk, sal goeie leestof wees, is seker almal sal dit geniet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2018 @ 12:23:07 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ek sal weer fotos plaas na naweek op oomblik lyk dit maar net hartseer

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2018 @ 14:22:53 pm
Ash
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 28 Jul 2016
Experience: 20 years

Wow, Very nice.

Ashly Bartlett
0609701795
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2018 @ 12:45:35 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Weer goed gevorder die naweek

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2018 @ 14:20:21 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Nico. Ek dink almal hou asem op vir die finaal.

Sterkte vir jou met hierdie projek. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2018 @ 10:41:54 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ons is optrack om wa volgende woensdag te laat weeg en volgende vrydag te gaan kamp. fotos nou klaar tot wa klaar gebou is dan sal ek weer fotos opsit.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2018 @ 16:05:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13456
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien op fb jy het die naweek met jou nuwe wa gekamp....vertel ons meer!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2018 @ 20:55:06 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1498
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years

Baie geluk met jou breinkind glo dat daar baie kopkrap was om al jou eie idees aan te bring .Nou is die uittoets en verstellings so hier en daar wat slegs deur te kamp opgelos kan word,hoop julle geniet elke sekonde van die kamplewe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2018 @ 08:00:59 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ja ons het naweek gaan kamp. wa nog nie klaar nie maar ons het commit om naweek te kamp. Daar nog lys goed uitstaande maar darem nog 2 weke om klaar te maak voor ons ry op verlof.

Kas deure moet bestel word die week

Beadings moet gebuig word en op gesit word

Dak moet geverf word binne en buite

Kaste moet klaar geverf word

badkamer moet klaar gemaak word

Pluming moet gedoen word

 

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2018 @ 08:05:14 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Hier is so paar van binne

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2018 @ 08:10:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nou ja toe.  Julle het goed gevorder en sodra die kas deure en so meer in is sal dit voel of die projek einde se kant toe staan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2018 @ 11:45:24 am
Wetkit
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 83
Joined: 08 Mar 2018
Experience: 39 years

Hi Ski,

Great work there. You must be a brave man!!!

I have recently used the same type of material to replace my caravan roof, but now I see you have a similar problem, where the material turns opague in direct sunlight.

Have you figured a way to combat this?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2018 @ 07:33:13 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Wa op die weegbrug gehad. My skatting was 1400KG en gewig op skaal met al my kampgoed gepak is 1460Kg

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2018 @ 11:44:27 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Amper klaar. Het gister aand bed nuwe top gemaak die innerspring matrass wil nie oor die kante hang nie. het ook ligte by bed ingesit en sleutel hour op gesit. verder het ek die badkamer vloer uit gehaal en novilon geplak. Vanaand se plan is om badkamer vloer terugte sit, badkamer kas in te sit, pluming te doen, toilet te fit en dan onder wa waterpomp en pypwerk klaar te maak. Wil die naweek water system onder druk sit om te kyk vir waterlekke voor ek als toe maak. Buite om moet ons die naweek tent beadings opsit en so paar klein dingetjies doen dan is ons reg vir vakansie die 20ste.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2018 @ 12:58:49 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4168
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Wa op die weegbrug gehad. My skatting was 1400KG en gewig op skaal met al my kampgoed gepak is 1460Kg

Baie geluk met daai gewig van 1460kg met alles gelaai. Dit wys net hoeveel gewig kan gespaar word. Puik ontwerp en materiaal gebruik. Lyk fantasties.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2018 @ 18:34:21 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Amper klaar. Het gister aand bed nuwe top gemaak die innerspring matrass wil nie oor die kante hang nie. het ook ligte by bed ingesit en sleutel hour op gesit. verder het ek die badkamer vloer uit gehaal en novilon geplak. Vanaand se plan is om badkamer vloer terugte sit, badkamer kas in te sit, pluming te doen, toilet te fit en dan onder wa waterpomp en pypwerk klaar te maak. Wil die naweek water system onder druk sit om te kyk vir waterlekke voor ek als toe maak. Buite om moet ons die naweek tent beadings opsit en so paar klein dingetjies doen dan is ons reg vir vakansie die 20ste.

Hi Nico.  Het daai kassies al deure gekry

 

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2019 @ 09:59:08 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ons het 16 dae gekamp in graskop en baie geniet. Wa is oppad geregestreer en deure op. moet nog die handvatsels opsit en klein goedjies doen. Die plastic pyp vir pluming gee my baie probleme so daar gaan ek alles uit trek en koper doen wat ek soldeur. Hier is so laaste paar fotos van die bou en so een of 2 van die kamp. Ek het ook 2 bubbles agterop wat ek moet regmaak maar het nie tyd gehad nie. Rus die maand nou sal begin om klaar te maak na ons gekamp het die 25Ste

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2019 @ 10:29:49 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2336
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Puik jop Nico- jy kan trots wees op jou werk.  Ek wonder net waarom gebruik jy nie poli-propoleen-pype nie.  Gesoldeerde koperpyp kan dalk met die vibrasies begin lek.  Aangesien die PP pyp vasskroef is dit ook baie maklik om te vervang indien nodig- wat dit waarskynlik nooit sal wees nie, en dit is bietjie ligter as koper.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2019 @ 11:56:19 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ek soek oplosing die pyp wat ek gebruik het bly lek op laste. Ek nie plumer nie soek net permanemte oplosing

 

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2019 @ 14:42:19 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4168
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Nico kan jy nie van hierdie tipe "fitting" gebruik maak wat riffels het om pyp vas te knyp. Ek het hierdie gebruik en dit het tot en met 800kPa drukking nie gelek nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2019 @ 15:32:55 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2336
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Nico, Gaan kyk besis na die Poli-propoleen pyp.  Dis die rooi pyp wat moontlik ook op plekke in jou huis gebruik is as die huis nie baie oud is nie.  Dis uiters duursaam as dit nie aan direkte sonlig blootgestel is nie en is instaat om selfs warm water te hanteer.  Dis baie maklik om te gebruik.  Dit word met dieselfde skroefkoppelings as koperpyp gebruik en kan dus in kombinasie met koperpyp gebruik word indien dit nodig sal wees.  Die manier wat dit koppel, deur die punt van die pyp met 'n geelkoperring vas te klem, maak dat dit eintlik heeltemal lekbestand is en beslis ook vibrasie bestand.  Jy hoef gladnie 'n loodgieter te wees om dit te gebruik nie maar die resultaat sal netso professioneel wees as die van 'n goeie loodgieter.  Omdat dit plastiek is, kan jy dit ook tot 'n groot mater buig om by die behoefte aan te pas eerder as om 90 grade koppenings te gebruik soos met metaalpyp.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2019 @ 15:37:03 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Baie dankie sal gaan krap

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2019 @ 21:23:33 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 200
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

You should also look at Cobra multi layered pipe. It is flexible attaches to brass fittings. Apparently 50 year guarantee, will outlive the van.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2019 @ 21:48:56 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

I have used cobra multi layerd pipe and having leaks all over

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2019 @ 21:58:11 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 200
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

Interesting, did you use the inserts?

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2019 @ 21:58:25 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

The red poly propylene pipe is clled 'polycop' and the brass fittings, 'Conex'.

I'm glad you have the hatch doors opening downwards, not like the ridiculous Sprite doors opening up, so you have to hold it up while trying to load poles, tent etc.

Brilliant job by the way.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2019 @ 22:01:43 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Yes I used the insirts. And you know it will always leak where it is dificult to reach.

Doors opening down makes sense so mutch easier to load

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2019 @ 16:03:19 pm
Andal
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 144
Joined: 25 Nov 2012
Experience: 6 years

Hi, hoop jy het mooi  boek gehou van die kostes om so n woonwa tebou, sal interresant wees om met winkel pryse te vergelyk minus natuurlik die manure.

 

Groetnis.

Be the person YOUR DOG thinks you are.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 08:14:02 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ek staan tans op R158000 met my projek. Dit sluit nie man ure in nie en ek het baie gespaar op onderstel en aste. As mens so projek aanpak moet mens maar rond shop jy sal verbaas wees hoe verskil pryse.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 13:18:59 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Nou besig om ext te maak op rally tent om groote te vedubbel en ook besig om multiroom te maak vir die kinders.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 10:27:59 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ek het so bietjie gewerk en water probleme op gelos. Ek moes die PTFE tape afhaal van fittings af nou is alles reg. Het ook die agterkant oorgebou en exstra kaste ingesit binne in die wa. So kom mens satdig aan nader aan klaar. Moet nog deure laat maak vir nuwe kaste en ook nog kyk hoe om yskas toe te hou as mens ry. Het ongelukig nou die dag band gebars op wa en kan se wa het baie goed hanteer toe band gegaan het.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 15:00:24 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Nog so bietjie gewerk die naweek.

Spaarwiel op gesit

pluming verander dat ek of van watertank en pomp gebruik of direk van oord se druk gebruik

Verder het ek begin beadings onder om wa te sit.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 15:15:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13456
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien op die een foto jy sit n trek haak ook op?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 17:01:08 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2329
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Ek sien op die een foto jy sit n trek haak ook op?

Geert, op 2de laaste foto wys die trekstang reeds.

Ski (Nico), jy vorder goed!!!, hou moed, die einde (as daar een gaan wees) smile is in sig!!

Ek spot, daardie wa is so spesiaal omdat dit is wat JY wou hê, en nie ander se afskeepwerk nie!

Groete.

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2