English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 710
Total Replies: 255 252
Total Views: 83 334 294
topics: 11 679
replies: 140 662
views: 39 387 272
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

This and That _ Dit en Dat : Observations and Comment on Recent Visit to KNP (Berg & Dal)

replies: 11
views: 4675
19 Jul 2016 @ 10:18:54 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1209
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 8 years

The comments have no bearing on or reference to anyone living or dead.  Moet dus nie uself daarin raaksien en slapelose nagte hê nie.

We left Pretoria on 24 June.  Why do people not read the signs and get ready to pay at the tollgates.  Saw a short queue at the Middelburg plaza.  Ha - little did we know about madam in front of us who first asked how much is the fee, then had to reach for her bag on the left side foot well,   then searched for money and finally handed over a note,  then realised she had change in her purse or whatever and had to dig that out so that she did not inconvenience the cashier by expecting change.   Dis soos die tannies by die winkel om die hoek wat al hul brons kleingeld uittel om te betaal en na elke muntstuk eers weer kyk wat die totaal is. !!!

Stayed overnight at Lakeview Lodge & Caravan Park at R200 for pensioners.  It's fairly basic and OK for an overnight stop.  There were some campers who were setting up for a longer stay and probably staying for the Innibos festival.   The restaurant on site (De Vette Mossel) apparently only opens on occasion and we weren't the occasion so we had to trip into town for a meal at the Spur.  Why does the Spur give one a hot plate for the steak and fry the fresh salad garnishing on it but put the chips on a cold porcelain plate?  Asking for a warm porcelain plate for the other order was not understood.

Entry into KNP was without hassle even though we were short of one ID doc to confirm nationality for the wildcard.

Found a spot in B&D and set up camp near the first ablution block.  Why do campers rip open shower stall doors to break the latches and pull towel rails from the walls?  The basin plugs were attached with steel wire to the basins to try to prevent them disappearing.  Then we complain about lack of maintenence.  

Why do women leave the bath dirty;  is it their unsupervised kids or is it because they don't care - one or two did mention to the wife that they don't mind using the bath in that condition !!!

It did take two days for our request to unblock a blocked washbasin in the washup area, to be actioned 

The shop was great.   Braaiwood is a no-no.   At R37 for Ironwood that burns out in 15 minutes one is best advised to bring your own.   Koop hardekool, of wat ookal buite.  Dis goedkoper en beter kwaliteit.    

Hoekom ry pa's met kleintjies op hul skote in die kamp en park rond?

Hoekom neem kampeerders 'n hele blok op en parkeer so dat g'n ander kampeerder in dieselfde blok kan inkom nie.   Die plek skuins regs van waar ons staan kan drie waens met gemak hanteer.  Ou grootte met sy Exklusief parkeer so dat niemand by hom kan verby nie en die oop spasie kan benut nie.   'n Kampkommandant is beslis 'n vereiste.

Why do overnighters park against the fence and deny a longer stay camper the advantage?   Hoekom langs die ablusie blok parkeer (in twee se plek) en dan 'n lang tuinslang koppel want jy gebruik die aanboord fasiteit in jou veldkaravaan ?  Dan loop die gryswater nog in die reënwater kanaal af straat toe.

Praat van oorlading.  'n Kampeerder parkeer sy Penta en slaan sy dubbeltent met Stoep, drie lapa afskortings, twee multirooms en fênsie gasbraaier op.  Kinders se fietse word uitgepak.  Hy sleep met 'n Prado.   Daar is nie 'n manier hoe hy al daai goed binne die gewigsgrens hou nie.

The apes weren't a real threat.  We zipped up and closed all curtains that allowed visibility into the van;  had no fruit that could be smelled and left no foodstuff outside the van;   put out plastic snakes that even upset a squirrel.    

Take your own 2-ply, handwash and towel whenever you visit the ablutions.   The local supply was refilled every morning but when too many kids frequent the ablutions, some things just get used up quicker.  Why do these type of ablution facilities provide single ply?  I know it's cheaper but really !!

Despite the drought and a visible lack of grass water was available and the animals were all in good shape.  Found our own leopard (see photo).   Within five minutes we were parked in.

Saw one CP Forum member.   Groete aan Jan/Expo.   Vertrou julle reis huistoe het goed verloop.

Die jong Vrystaatse paartjie wat slegs oornag het en wie ons braaier geleen het om 'n romantiese vuurtjie vir hul laaste aand in die KNP te deel, ons vertrou julle reis terug na Welkom was voorspoedig.

By Belfast se 1-stop staan meneer en sy SNV langs my.  Hy ry N4 terug na Gauteng met 'n kat wat op sy skouers rondklim en 'n brak op sy skoot.   I realise that some people should not breed.

Nou vir Onder-Sabie in Augustus. 

Groete

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2016 @ 11:11:13 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 29 years

Hallo Butts, eerstens, dankie ons het goed gery. wind was net woes. dit was 'n verrassing om jou en Amanda weer te kon sien. 

tweedens, ek stem 100% saam met jou. al het ek net een aand oornag op Berg en Dal was ek teleurgesteld met die kamp. badkamers was regtig is swak toestand. daar was op stadium ook nie witgoud in mans badkamer nie. ek het ook gesien slotte was afgebreek en proppe met draad vasgemaak. En wat mense met fietse in die wildtuin maak weet nugter.

Op Letaba het ouens met "CJ" registrasies (ek dink dis die Paarl) op hulle karre ook tussen my en my buurman kom indruk met hulle off road waens en tente. hulle kan nie verstaan dat daar nie 'n staanplek was nie. ek het hulle aangespreek en van toe af vas ons NIE pelle nie. HOEKOM doen hulle dit??.....wat verstaan mense nie....???? hulle tentpenne was amper in die pad. hulle voertuie het in die pad gestaan. ouens moes terug reverse want hulle kon nie verby kom nie. so selfsugtigheid het ek nog nie teegekom nie. ek het gevoel dat die Ere veldwagters moes hier beheer toepas, maar die ouens het nie.

moet sê ek het drie aande op Maroela ook gestaan en ou Zondi (Kamp Kommandant) vat nie nonsens nie. hy en sy vrou hanteer daai kamp met ysterhand. het hom een oggend gekry op sy kniee en storte skrop! sy vrou was die stortgordyne met jik en....hy laat kampers wat slegs een nag oorslaap in die middel en aan die bo-kant van die kamp staan. die kampeerders wat langer staan het "voorreg" om langs draad te staan. as iemand wil kom indruk laat hy duidelik die ou verstaan waar hy moet kamp opslaan. ou Zondi kort 'n BELLS.....die blouape het maar gepla en het eedag sulke lawaaigatte se twee tent goed opgedonner. het ou Zondi nou gepanic hoe hy die mense gaan inlig en dat hy jammer was oor die voorval....ek het hom regtig jammer gekry en met hom gaan praat dat hy nie verantwoordelik is vir hulle goed nie. maar hy wou nie rede verstaan nie en het daar gewag totdat die mense die middag laat terug was.

ek gaan wildtuin toe om te rus en sleg te raak. wil nie na lawaai van kinders en dronkgatte luister nie. een aand het die leeus lekker gebrul by Maroela....die lawaaimakers het dit nie eers gehoor nie. net aangegaan en gespog oor hoe hy een dag uitgehak het in die kroeg... WDH. HOEKOM?...wat wil hy vir ons almal in die kamp probeer sê? dat hy 'n suipgat is? dt hy 'n joller is? dat hy laaik van faaaaaaiiiittts? julle sal my nie glo hoe hulle op hulle kinders geskree het en met hulle gepraat het nie. g'n wonder sekere kinders het deesdae GEEN respek vir ouers nie.

there are to many questions than answers in life. Butts, and all your "why's" are relevant and needs answers.

greetings

Jan & Elsa

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2016 @ 11:32:56 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years
Hierdie is nou rerig n GROOT WHY.
Selfsug
Swak opvoeding
Bederf (by die huis was bediende die bad)
Verkeerde houding. (Ek betaal en daar is mense wat betaal word om skoon te maak)
Etc etc etc
Mooi woord. Hulle moet sumier verwyder word of gem@@r word.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2016 @ 11:45:07 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2260
Joined: 31 May 2014
Experience: 54 years

Theo hoop die wild - as ek na die pragtige fotos kyk -  het opgemaak vir die ander teleurstellings. Jy vertel 'n storie baie mooi.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2016 @ 12:25:26 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 63 years

Answer to a-l-l-l the questions...

Dis...........die...........mens-dom....

BTW, that Giraffe what that all about? Looks like ke kissed the preverbial "frog"surprised

Thanks for the pics....

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2016 @ 13:00:55 pm
Anonymous

Very naaais pictures of the animals. Die uil lyk maar bra babbelaas. Camelhorse lyk of hy die faaaait verloor het.

I laaaik the lazyhorse.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2016 @ 13:04:00 pm
Iksplisit
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 10 Jul 2016
Experience: 5 years
Thanks for the story, some really beautiful pictures, heading there in three weeks, whoop whoop but just what the hell is going on with that camelhorse, any bos dokters in the house?
There but, not here
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2016 @ 18:46:53 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2039
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 52 years

Ja-nee, wat kan 'n mens nou sê, mens-varke is volop en nogal 'n redelike klompie van hulle kamp ook !

Alhoewel ons buite skoolvakansies kamp en die ablusie probleem nie so erg is nie, is dit verbasend dat jy nog hier en daar ook van die ouer garde kry wat maar ook varkerig optree.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2016 @ 20:28:04 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 3 years

Hierdie draad van Theo en Jan se kommentaar het my eintlik laat glimlag.  Want, ja, mens sien lank uit na 'n vakansie, besluit op jou roete, berei jou voor, maak planne, beplan die finansies en die verwagting is ALTYD dat alles idillies en net lekker gaan wees.  In die vooruitsig stel jy jou voor hoe jy gaan rus, ontspan, alles geniet en net vrede in jou hart gaan hê.    En dan kom die kille werklikheid van die mensdom en wat ander kan doen om dinge vir jou te bederf.  Want almal is nou maar net nie soos jy nie, van hulle raas, fuif,  mors, breek en het nie respek vir ander nie.

Ongelukkig is dit soveel meer opmerklik in 'n karavaanpark waar ons met hierdie mense dieselfde fasiliteite moet deel en daar nie mure tussen ons is nie.

Gelukkig is dit nie altyd so nie.  Ek glo nie ons sal die gevalle waar dit wel gebeur ooit kan verander nie, soos Lennie sê "varkerige mense" gaan nie verdwyn nie.   Jy kan faaaiiit soos Spekkies sê of so soos die Ingelsman "accept the things you cannot change."

Theo ek glo julle het dit ten spyte daarvan nog steeds geniet en dankie vir die foto's.smile

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2016 @ 07:25:34 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 713
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 5 years

OMW, BUtts, jy klink soos ek.  Ek sien ook sulke goed raak, en dan vra ek net altyd, why , oh why, oh why????

Het nou al geleer om nie te vra hoekom nie, ek aanvaar nou maar net mense verskil en dink anders as ek.  Spaar my baie frustrasie...alhoewel ek nog sukkel met manlief, hy freak uit oor die tipe goed.  Solank die trippie lekker was op die ou einde.  Ons het al paar keer by daai Spur ge eet en kry altyd goeie diens, seker maar net die idiot agter die grill op die spesifieke aand of iets.  BUt yes, some people are just different. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2016 @ 11:09:48 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10058
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Dankie Theo vir die mooi fotos.

Die GIRL kyk my ook maar aan as ek sulke bombastiese opmerking maak oor mense wat nie kan dink en beplan nie,

Moet my geduld by n Tol hek toets en dan moet die bliksem nog agteruit stoot want hy het nie n e-Tol skuifie nie.

Dit lyk party keer of die GIRL een van die skoonmakers is met die handy-andy en lappe om die bad te gaan was.

Een slag toe sy klaar die bad gewas het en als mooi skoon gemaak het om haar bad sak te kom haal spring n paar kinders haar voor en bemors weer die plek, kyk was sy nou omgehellie.

Kan een mens so vuil mors en nie eers die mop wat by die stort staandie vloer droog maak nie, en hel man blaas jou neus in n sakdoek nie terwyl jy stort nie.

En die vuil skeermes lemme en leŽ tandepaste buisies gooi dit in n vullis drom. Tel jou onderbroek met die GT streep op en vat hom saam.

Hel en leer jou kinders om skoon ook agter hulle te lewe.

Dankie,
Theo maak net weer die aapkas wakker deur hom so n skud te gee.


As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2016 @ 20:43:03 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4826
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years
Sulke mense moet nie langs my indruk nie mokket
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za