English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 604
Total Replies: 253 803
Total Views: 83 281 396
topics: 11 619
replies: 139 836
views: 39 360 339
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Karrevaan yskas

replies: 25
views: 4923
22 Jun 2016 @ 09:28:16 am
Bossie69
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 03 Dec 2013
Experience: 31 years
Goeie dag almal.
Weet iemand dalk of die yskas van my Jurgens Classique (2005 model) vervang kan word met n' 220V tipe yskas? Ek vind dat die bestaande yskas wat met gas of 220V werk nie sy kant bring as ek krag gebruik nie. Hy maak wel koud maar nie na wense nie. Ek het nog glad nie mates gevat nie en wil net solank weet of daar so iets beskikbaar is.
Ek sal enige inligting baie warder.
Andrew
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 10:55:19 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ek het n 400 liter in my elegance, hys waarskynlik selfde hoogte as classic en behoort te pas.
Sal gou pic gaan neem en post.
Hoop dit help.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 11:24:56 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Foto van 400 liter 220volt yskas
Mates 1850 mm x 600 mm
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 11:46:13 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Johan

Die Classique se yskas is nie so groot nie.

 

Andrew

Ons Classique het 2 klein extractor fans op die boonste loovers gehad wat jy kan aan sit om die warm lug uit te suig.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 11:46:17 am
Bossie69
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 03 Dec 2013
Experience: 31 years
Dankie Oom Koos. Ek het nou sy mates gaan vat. Myne is n' 180L en die breedte lyk dieselfde maar jou yskas is heelwat hoer. H:1190mm; W:595mm en 645mm diep. Dit moet seker baie gemaklik wees met daardie groot yskas. Dit is natuurlik n' plus punt dat die yskas en vrieskas apart is. Dankie weereens.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 12:02:27 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Andrew daardie yskas van oom Koos in nie yskas vrieskas nie, die boonste deel is net vir sy drank, die onderste deel is vir hulle kos ens.laughing

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 13:17:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9886
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Andrew daardie yskas van oom Koos in nie yskas vrieskas nie, die boonste deel is net vir sy drank, die onderste deel is vir hulle kos ens.laughing



Daar is niks in nie, hy is bang hy gaan oor die gewig wees op die pad.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 13:34:13 pm
Bossie69
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 03 Dec 2013
Experience: 31 years
Dit klink goed vir my. He He.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 13:52:54 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Onder. Die tjoppies, en steaks .gevries.
Bo. Mix ve die J&B

Onthou ons het die kassies wat bokant die yskas was laat uithaal om di ene in te sit. In die geval moet jy die kassies opoffer.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 13:57:39 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years


Daar is niks in nie, hy is bang hy gaan oor die gewig wees op die pad.


Jin eks nog in die proses om nuwe tarra te laat doen. Jy gee my idees. Dink ek moet hom "laai" voor die tyd, dans tarra mos biki beter.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 18:19:47 pm
Tom Sainsbury
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 437
Joined: 03 May 2016
Hi Andrew, ek het onlangs my oorspronklike yskas laat verwyder en 'n mooi 220v dubbel deur yskas/vrieskas laat inbou. Ek moes die kassie bokant die ou yskas prysgee maar ek is baie tevrede met die resultaat. Hy loop baie stil en werk uitstekend. Ek glo my 2003 Classique is die selfde as joune.
Ek sal more 'n foto probeer opsit. (Ek weet nie hoe nie)
Ek sal ook ander detail probeer verskaf.
I know that my redeemer lives.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2016 @ 10:47:22 am
Bossie69
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 03 Dec 2013
Experience: 31 years
Dit klink belowend Oom Koos en Tom. N' groter yskas is die moeite werd om die kassie bo op te offer. Kan julle vir my die maak van die yskas gee asb. Ek gaan dit doen. Die kamp yskas wat ek altyd moet saam vat as ons ver van die winkels af kamp, vat te veel plek. My vrou moet maar ander pak plek kry vir die potte en panne in daai boonste kassie. Ek moet nog daardie geveg bakly
Baie dankie vir die hulp julle.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2016 @ 13:17:56 pm
Anonymous

Andrew, ek het vir my by Makro 'n Hisense dubeldeur yskas / vrieskas gekry so 3 jaar terug vir R2499.00. Moes ook die kassie bo die ou yskas verloor, maar nou het ons baie plek vir gevriesde vleis ens.

Jy sal net moet kyk, ek weet nie waar staan jou wa se yskas nie, maar die Penta sin is net voor bo die whiel arch, dus moes ek 'n bracket maak om op te maak vir die hoogte weg van die arch.

Meet net eers hoeveel spasie jy beskikbaar het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2016 @ 14:14:49 pm
Tom Sainsbury
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 437
Joined: 03 May 2016
My storie is die selfde as Johan s'n. Ek het 'n foto gelaai gekry maar weet nie hoe om hom hier te "attach" nie.
Myne is ook die Hisense. Ek is baie tevrede.
I know that my redeemer lives.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2016 @ 14:53:13 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Nie seker of julle Hisense yskaste groter as myne is nie. Myne is, ek dink 'n 220 liter met die vrieser bo. Wat ek van die een hou is ek kon die deur omdraai en maak nou oop regs na links. 

Wat ek wil se is, ek was instaat om die yskas op die vloer te monteer voor die "wheelarch" omdat die yskas nie verkoelingvinne agter het nie. Dit staan nie reg teen die "wheel arch" nie so daar is genoeg ventelasie vir die motor. Die gevolg was ek het die kas bo behou.

My raad is haal die ou yskas uit dan kan jy die area mooi opmeet en daarna na die winkels gaan en kyk na die verskillende opsies. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2016 @ 15:00:34 pm
Tom Sainsbury
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 437
Joined: 03 May 2016
Hi Hendrik, ek het 'n foto van myne en ook van sy dpecs in "Galeries" geplaas. Ek weet nie hoe om hulle hier te plaas. Sterkte.
I know that my redeemer lives.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2016 @ 15:10:09 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Nie seker of julle Hisense yskaste groter as myne is nie. Myne is, ek dink 'n 220 liter met die vrieser bo. Wat ek van die een hou is ek kon die deur omdraai en maak nou oop regs na links. 

Wat ek wil se is, ek was instaat om die yskas op die vloer te monteer voor die "wheelarch" omdat die yskas nie verkoelingvinne agter het nie. Dit staan nie reg teen die "wheel arch" nie so daar is genoeg ventelasie vir die motor. Die gevolg was ek het die kas bo behou.

My raad is haal die ou yskas uit dan kan jy die area mooi opmeet en daarna na die winkels gaan en kyk na die verskillende opsies. 


Hendrik. Regte raat. Ek het dit met my sprite en met die exclusive gedoen. Net nie kaste weer terug gebou nie,,, sommer vanaf begin gegaan ve die max.
By die elegance het ek loftus se raat gevra.. en hulle het dit ingebou soos die voorstel was.
Ons is baie opgechaf met die groot yskas omrede ek so baie fiemies het met vleis. Koop my vleis lokaal en pak dan vrieskas onder met nat vleis dan vries dit so. Oky dis nou as ons lank wegbly... soos twee jaar terug elke 6 weke ve 2 weke weg met Elma se werkery. Deesdae kamp ons slegs naweke.

Dit klink belowend Oom Koos en Tom. N' groter yskas is die moeite werd om die kassie bo op te offer. Kan julle vir my die maak van die yskas gee asb. Ek gaan dit doen. Die kamp yskas wat ek altyd moet saam vat as ons ver van die winkels af kamp, vat te veel plek. My vrou moet maar ander pak plek kry vir die potte en panne in daai boonste kassie. Ek moet nog daardie geveg bakly
Baie dankie vir die hulp julle.

Ons het gegaan ve die samsung. Het nie die ore aan deure gehad nie en sy agterkant was die "radiator"gedeelte toe met plaat.
Hy word nie warm nie.... en vries ontsettend goed. As ons wegtrek hier in bloem dan hou hy die gevriesde goete hard ve hele dag plus.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2016 @ 15:11:08 pm
Anonymous

Jammer vir die swak kwaliteit foto, sel foon is nie so lekker nieembarassed

Die bracket kon ek nie afneem nie, te donker onder die yskas.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2016 @ 15:24:19 pm
Anonymous

Hi Hendrik, ek het 'n foto van myne en ook van sy dpecs in "Galeries" geplaas. Ek weet nie hoe om hulle hier te plaas. Sterkte.

Tom, to attach a gallery, click on "Refresh Galleries" , above "Basic" / "Advance"  click on "No Gallery selected" , a list of your galleries will appear, click on the gallery you wish to attach.

Make sure your are on "Advance" mode a nd not in "Basic" 

Hope this helps.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2016 @ 15:40:29 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Lyk of ek dieselfde het Johann. Ek vermoed Tom s'n is groter met vrieser onder.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2016 @ 16:22:19 pm
Tom Sainsbury
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 437
Joined: 03 May 2016
Thanks for the phone advice Johann. I'll give it a try soon.
I know that my redeemer lives.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2016 @ 16:46:38 pm
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 5 years

het myne met die yskas ingekoop - lekker groot, maar moes ook die kassie aan die bokant prysgee - nie dat ek dit mis nie, want daar is oorgenoeg pakplek vir die ander goete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2016 @ 16:50:42 pm
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 5 years

het myne met die yskas ingekoop - lekker groot, maar moes ook die kassie aan die bokant prysgee - nie dat ek dit mis nie, want daar is oorgenoeg pakplek vir die ander goete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2016 @ 16:51:53 pm
Tom Sainsbury
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 437
Joined: 03 May 2016
Thanks for the phone advice Johann. I'll give it a try soon.
Thanks for the phone advice Johann. I'll give it a try soon.


Should be photo, not phone
I know that my redeemer lives.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 16:52:08 pm
Tom Sainsbury
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 437
Joined: 03 May 2016
Please excuse me if I get this wrong but I'm trying to attach the relevant photo for my contribution to this topic.
I know that my redeemer lives.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 16:55:41 pm
Tom Sainsbury
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 437
Joined: 03 May 2016
And now the other one. Then I'm done. Promise!
I know that my redeemer lives.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za