English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 604
Total Replies: 253 788
Total Views: 83 281 200
topics: 11 619
replies: 139 826
views: 39 360 234
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Koue weer

replies: 33
views: 8334
13 Jun 2016 @ 14:54:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Golden Gate en Tiffendale
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 15:41:56 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Dis mooi. En
Dis lekker. Het al by geleentheid by golden gate moes oornag in die caravan omrede van reenen op daardie stadium toe gesneeu was. So +- 3/4 jaar terug. Ons was oppad natalia toe, toe ons op bethlehem kom, toes die pad toe. Lekker man lekker, dan werk n heaterkie in die karavaan darem alte lekker.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 15:48:40 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Dit lyk K-O-U-D.  Ek kan my voorstel hoe koud dit daar in Golden Gate se kampplek moet wees, so tussen die berge.  Ons kry nie eers sneeu in die Baai nie, maar as dit op die Ooskaapse berge gesneeu het, voel ons dit hier.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 18:49:38 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2247
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Dis wat my vies maak. Hulle kry lekker sneeu om in te speel en ons die koue laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 08:41:41 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ek dink die ergste hitte van die somer is nou gebreek!!!!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 09:00:45 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Freda ek stem, hier in Rustenburg is dit bitter koud, en al die plekke waar dit gesneeu het is ver suid van ons en die koue winde kom na ons vanuit die noord ooste kan dit nie verstaan nie. En met die koue kry ons ook reen het gister en eergistraand baie lekker gereen, vrek maar dit is koud.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 12:12:09 pm
Penguine
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 12 Jun 2015
Experience: 56 years

We have planned to go to Denysville for the long weekend, unfortunately not in our new caravan, but perhaps thankfully not. I think its going to be quite cold at the dam, so planning on getting all the winter woolies out. Next long weekend will hopefully be in the van, and we will have warmer weather. smile

To those of you near Golden gate wow what awesome pictures, I was last there as a child so hopefully it will be one of the new destinations that we will be able to explore once the van is ours. 

To those travelling in those icy conditions please take care.

Penguine
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 12:16:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink die ergste hitte van die somer is nou gebreek!!!!


Lol...eerste Somers ren is vroeg vanjaar 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 12:22:07 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Hannes en Geert julle manne is positief.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 15:08:19 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1595
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Reen lekker in die Boland,soetwyn koueweer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 16:48:49 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Dit reen lekker in die Kaap. Koud en nat. Gebakte Snoek en Snoekkuite. Gebakte patat en n lekker Hannepootjie. Ma smile want ek maak kos vannaand.
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 16:58:24 pm
Kurper
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 267
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 36 years

Daai Kaapse patat is maar die beste, veral so met 'n snoekie oor die kole. Ons sal maar gestampte biltong met OBS geniet! Lyk of die koue weer nog 'n rukkie hier by ons gaan wees, hoor nou oor RSG more is dit 5/15 in JHB.

“He was a wise man who invented beer.” – Plato
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 17:00:49 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1223
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Dit reen lekker in die Kaap. Koud en nat. Gebakte Snoek en Snoekkuite. Gebakte patat en n lekker Hannepootjie. Ma smile want ek maak kos vannaand.

Kyk, ek is nie lief vir die koue nie, maar as ek so luister na Velskoen dan klink dit sommer

l e k k e r ! ! 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 18:32:12 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Nee wat die koue is maar ondraaglik vir my. Dit is winderig, nat en modder orals, kan nie eers om my stoep sit nie, wil verkluim. Klim al 8uur in die bed, slaap al teen 9 en 4uur wakker om te le en wag vir die son wat eers half 8 kop uitsteek agter die berg.
Sien vandag die hoendertjies het nie uitgekom nie, sit so kroeserig in hulle slaapkwartiere, voel nes ek.
Seker maar net beswaard, want ek kan niks spuitverf doen nie.
Gaan nou n sjerrie skink. So gepraat van sjerrie, in ons rugstap dae altyd die OB,s gemeng met n Kaptein. Magtig daai een sit jou gou gou in n sagte luim.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 18:58:33 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1209
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

In die Vloot het ek ook geleer van OBS om die bloed warm te maak na 'n koue dag oor die waters.

Later jare leer ek dat OBS nie 'n enkele skeut druif in het nie.  Dis suiker en karamel en nog goed - alles behalwe dit wat tel.

Ek weet nie of dit waar is nie.   Moet darem sê dat Muskadel (van NUY daar by Worcester) of Hanepoot veel lekkerder en meer genotvol is.  Net nie Swartland nie want die se tannien gee my jig.

Gaan oor twee weke KNP toe.  Die elektriese kombers in die wa is reeds oopgespalk vir "in geval".

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 18:59:20 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1595
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
So het elke man maar sy eie mengseltjie vir die ongure weers omstandighede.Myne is n blitsie met n soetetjie,goed geskommel met n ysie,geniet stadig, anders trap die lorrie jou raak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 19:05:40 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Dirk, nou gee jy my idee !! Het so heelpaar bottel 3 jaar oud wat ek half bang voor is. Lus vir lorrie dryf, nie bestuur nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 19:09:58 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Theo

Was ook in die Vloot, 12maande '73, Simonstad, Wingfield, SAS Presidert Steyn.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 19:54:36 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1209
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Willem, '69 tot 2009.  40 jr en 1 maand.  Natal, SvdS, JvR, Oosterland, Fl;eur, WVB, TFB, PKR, TVL ( in Frankryk).  

Altyd goed om 'n kwaliteit mens wat bo pongoes uitgestyg het, te ontmoet.   Kan net nie meer onthou in watter hawens ek 'n meisie geken het nie - die alzheimers darem !!!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 20:32:24 pm
Sarel / Marietjie
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 01 Feb 2014
Experience: 6 years
En ons vlug van Gauteng na Tshipise om die koue te vermy. Ai en dit tref ons toe ook hier. Seker nie so erg soos die ander dele nie. Mense wat gereel hier kamp se hulle het nog nie vantevore so koud op Tshipise gekry nie. Dit is nou my luck.

Kan mos nie kelp ek is n sussie as dit by koue kom nie. Moet die wa maar ewenaar toe sleep.

Groete
Sarel
Dankie Jesus vir die voorreg:
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 09:22:53 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9883
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Willem, '69 tot 2009.  40 jr en 1 maand.  Natal, SvdS, JvR, Oosterland, Fl;eur, WVB, TFB, PKR, TVL ( in Frankryk).  

Altyd goed om 'n kwaliteit mens wat bo pongoes uitgestyg het, te ontmoet.   Kan net nie meer onthou in watter hawens ek 'n meisie geken het nie - die alzheimers darem !!!

 



Theo,

Chuck Norris hou jou dop, hy ken n paar pongoes!!!!!!!

Nee wat die koue is maar ondraaglik vir my. Dit is winderig, nat en modder orals, kan nie eers om my stoep sit nie, wil verkluim. Klim al 8uur in die bed, slaap al teen 9 en 4uur wakker om te le en wag vir die son wat eers half 8 kop uitsteek agter die berg.
Sien vandag die hoendertjies het nie uitgekom nie, sit so kroeserig in hulle slaapkwartiere, voel nes ek.
Seker maar net beswaard, want ek kan niks spuitverf doen nie.
Gaan nou n sjerrie skink. So gepraat van sjerrie, in ons rugstap dae altyd die OB,s gemeng met n Kaptein. Magtig daai een sit jou gou gou in n sagte luim.


Herman,

Hoekom klim jy 8 uur in die bed en slaap teen 9 uur ?

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 09:43:27 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Seker maar moeg ?  sealed

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 17:29:13 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Chuck sien waarheen jy neig, maar, deesdae n koppie Horlics, en lees n eentonige boek. En hoop dan vir n " all nighter". Sien, n "all nighter" is nou n regdeur slaap tot 6 uur die oggend.
Tydens diensplig het n lugmag man my n Pongoe genoem, toe vat ek sy trots af, pet wat soos n duitser sin gebuig was vir houding.
Sou die wind gaan le, gaan dit sneeu vanaand.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 20:40:53 pm
Anonymous

En ons vlug van Gauteng na Tshipise om die koue te vermy. Ai en dit tref ons toe ook hier. Seker nie so erg soos die ander dele nie. Mense wat gereel hier kamp se hulle het nog nie vantevore so koud op Tshipise gekry nie. Dit is nou my luck.

Kan mos nie kelp ek is n sussie as dit by koue kom nie. Moet die wa maar ewenaar toe sleep.

Groete
Sarel
ek vlug ook eerder noord.. sneeu is mooi op fotos, ek bly ver weg, dankie

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2016 @ 08:59:21 am
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 22 years

Wat sê hulle nou weer van "global warming"?

Winter is eintlik 'n baie goeie ding. Die vlieë en brommers moet vrek dat daar biltong gemaak kan word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2016 @ 18:04:21 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4770
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Dit lyk lekke koud n lekke maskadel lekke vuur en n braai hou daai koue weg
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2016 @ 18:51:58 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Al 6 uur gestort, F1 gekyk, en wag nou vir Krieket. Magties die koue maak n dag te lank.
Eintlik half bly ons sit onder n eensame doringboom in die weer nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2016 @ 19:00:30 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Herman, ek het dieselfde gedoen.  4 uur al, gestort en warm pijamas aangetrek.embarassedlaughing  Colin het ook F1 gekyk en wag ook vir krieketsurprised    Ons is gepak om more te gaan kamp, ek dink ons moet ons koppe laat lees.   Ons neem genoeg goeters saam om te help teen die koue, maar as ek dink aan die storte in die ablusieblok, weet ek nie of ons regwys is nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2016 @ 19:02:44 pm
Anonymous

InPretoria n heerlike sonnige dag gehad.. buite in die sonnetjie gesit ens. Tuin bietjie natgespuit, rustig, nou hoor ek alweer van die koue? Net vir my vrou gese as dit so kan bly gaan dit heerlik wees

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2016 @ 19:11:04 pm
harry
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 30 Mar 2014
Experience: 22 years

Wat sê hulle nou weer van "global warming"?

Winter is eintlik 'n baie goeie ding. Die vlieë en brommers moet vrek dat daar biltong gemaak kan word.


Ja dit moet so wees
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2016 @ 20:51:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Was naweek by Weesgerus. Gereed gemaak vir koue aande...elektriese komberse en blaas heater. Het niks van dit nodig gehad nie.....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2016 @ 20:58:14 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Hier in die Laeveld is die dag temperature in die hoog 20's en nag temperature so 10 grade.

Weet nog nie van winter nie.

Skukuza het by die 30 grade gedraai vandag.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2016 @ 06:47:59 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Sien dit het gesneeu op Van Reenens pas
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2016 @ 08:31:57 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Dit is lekker koud in die Baai en ons het al vir drie dae aan en af lekker reën.  Ek verstaan daar het op verskeie plekke sneeu geval en dat die hele land koud is op die oomblik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za