English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 158
Total Views: 82 384 943
topics: 10 827
replies: 124 954
views: 38 859 944
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Springbokke

replies: 39
views: 4326
29 May 2016 @ 17:08:20 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Wat dink julle van Allistair se 31 manne?   Behalwe vir so 2, is ek heel positief dat hulle goed kan doen.  Hoop hul "gel" nou net almal lekker saam.   Soos Nick Mallet gister gesê het, hulle moet ook eers almal vinnig goeie vriende word.laughing   Hopelik berei Ierland hul voor vir die Drienasie reeks wat om die draai is, All Blacks en Wallabees gaan die groot toets wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2016 @ 17:47:40 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3665
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Glad nie 'n rugby kenner nie. Ek kry nie fout met die groep nie.

Hy moet net die regte 23 manne kies vir die toetse teen Ierland.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2016 @ 18:20:26 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2006
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Eben en Lood vriende ?????????????

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2016 @ 18:26:55 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Eben en Lood vriende ?????????????

Jan, Mallet het juis na hulle twee verwys.laughing  So is daar seker 'n heel paar ander ook.  Hoop maar hulle "let bygones be bygones".laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2016 @ 18:33:10 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Ek gemis wie het die geveg gewen lood of Eben volgens my is JP gelukkig om daar te wees sowel Serfontein en Beast maar ja kom ons ondersteun hulle
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2016 @ 18:37:09 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Shaun, ek voel ook so oor Beast.  Almal was lief vir hom maar hy speel nie meer soos voorheen nie.  Hoop hy verbeter weer.  Willie le Roux val vir my in dieselfde kraal.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2016 @ 20:23:49 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2696
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Kom ons kyk maar wat hul kan doen.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2016 @ 06:40:12 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sal nie weet wat is sy plan tot met die eerste toets nie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2016 @ 07:43:42 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Te veel Bulle in die span surprised

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2016 @ 11:48:43 am
mamba
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 136
Joined: 22 Dec 2013
Experience: 39 years
Daar kan nooooit te veel bulle wees nie!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2016 @ 11:55:10 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Mark on Saturday the 21 bulls ment nothinglaughing. Is that why you recon we cant haver to many bulls playerssealed

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2016 @ 12:14:30 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Solank die Bulls se voorspelers net beter speel rondom die skrums en nie die oppossisie se skrumskakel so laat kattemaai soos Faf kon doen Saterdag nie.laughinglaughing

Ja, om die eerste XV te sien gaan baie interessant wees.  Ek is 'n groter Bokondersteuner as wat ek 'n Lions ondersteuner is, en dit sê baie!!!   Ek wens hierdie manne en Allistair alles van die beste toe.  Nou gaan Johan Ackerman die A-span afrig.  Dit gaan net so interessant wees om te sien wat hy met hulle doen voor die aanvang van die wedstryde.  Ek sê nog hy moes in die Springbokke se afrigtingsgroep ingesluit gewees het.  Ek het baie vertroue in hom vir wat hy met die Lions gedoen het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2016 @ 12:28:45 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Freda wat ek van Ackerman se afrigting hou, is dat hy bly in voelling met die verandering in wereld Rugby , vir hom gaan dit nie net oor die groote van sy spelers nie, maar wat hulle op die veld kan doen, skuif die bal vinnig weg van die kontak area en hardloop om jou verdediger.

Ons sit met 'n koppe stamp kultuur in SA rugby en het soortvan agter gebly wat wereld rugby aanbetref. Sharks bly skop, Bulle bly koppe stamp, WP verdedig en vergeet om aanteval, Chetas en Kings probeer iets maar kom nie reg nie. 

Just my 2c worth. 

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2016 @ 14:10:35 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Dit is presies wat ek van Ackerman hou, Fred.  En die beste van alles is, jy kan sien die spelers geniet dit om so te speel.   Ek sê nie net so oor hulle wen nie, al sal hul van nou af elke wedstryd verloor, sal ek nog steeds dink hul speel goeie rugby.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2016 @ 17:07:52 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Wat dink julle van die Springbokspan vir Saterdag se wedstryd.  Ek dink dit is 'n goeie span.  Ek sou net eerder Kriel wou sien op heelagter as Willie le Roux.   Dan is ek tevrede met Vermeulen maar het net gedink Whiteley moes eerder gespeel.

15.  Le Roux

14.  Pietensen

13.   Mapoe

12.   De Allende

11.   Mvovo

10.   Lambie

11.   De Klerk

10.   Lambie

9.     De Klerk

8.    Vermeulen

7.    Kolisi

6.    Louw

5.    De Jager

4.    Etsebeth

3.    Malherbe

2.    Strauss

1.    Mtwarira

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2016 @ 18:35:37 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2006
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Dink dit is 'n goeie span uit die wat huidig beskikbaar is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2016 @ 23:22:45 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3665
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Dit lyk darem na goeie rugby weer in Kaapstad op Saterdag. Geen verskonings vir swak spel nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 08:01:58 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ek wonder of Admin hierdie week 'n draad gaan open sodat ons weer die rugbytelling vir Saterdag se wedstryd kan voorspel???laughing  Verlede week was dit omtrent 'n taboe onderwerp.   

Die Springbokke was baie bedrywig in PE hierdie week.   Hulle kom mos nie baie hier nie, so hier is dit 'n groot geleentheid.yell  Hulle het in die townships gaan oefen en met die mense, en veral kinders, daar verkeer en gesig gewys by verskeie plekke.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 08:51:31 am
Anonymous

Ek is bly hulle speel in die Baai. Dit sal 'n goeie hupstoot wees vir die (Kings) OP se finasiële druk waaronder die spelers deurgaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 08:52:18 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2006
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Die een weet ek nie so lekker nie. My hart wens die springbokke wen maar die Ierse span is goed.  As ek 'n betting man was sou ek 'n geldjie op altwee gesit het - so ietwat van 'n draadsitterlaughing 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 08:55:58 am
Anonymous

As die ondersteuning en gees moet wees  soos in krieket as hulle in die Baai speel, is my geld op die bokke.

Geen ondersteuning en gees soos in die krieket nie, is my geld op die Iere.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 09:08:13 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Dit gaan af hang aan hoeveel Bulle in die span is - hoe meer, hoe groter die kans om te verloor surprised Dan kan daardie Township span beter opsie wees innocent

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 09:13:56 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2006
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

David - die "Terminator " is terug in die Ierse span so nou gaan ons ogies seker weer groot ooprek want daar is nie genoeg blou bulle om te neutraliseer nie.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 09:19:13 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Die feit dat die Bokke laasweek gewen het, het die gees herstel in die Baai.   Ek sê nie die NMB Stadium gaan vol wees nie, maar in die Baai is hierdie 'n groot geleentheid en die Baaienaars sal agter die Bokke staan.  DK, jy onthou seker die gees wat daar altyd was by Boet Erasmus.   Dit was lekker ou dae.   Ek wens jy kan daardie plek nou sien, dit is net 'n murasie en alles is vervalle.  Niemand weet wat hul planne daarmee is nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 09:28:59 am
Anonymous

Die feit dat die Bokke laasweek gewen het, het die gees herstel in die Baai.   Ek sê nie die NMB Stadium gaan vol wees nie, maar in die Baai is hierdie 'n groot geleentheid en die Baaienaars sal agter die Bokke staan.  DK, jy onthou seker die gees wat daar altyd was by Boet Erasmus.   Dit was lekker ou dae.   Ek wens jy kan daardie plek nou sien, dit is net 'n murasie en alles is vervalle.  Niemand weet wat hul planne daarmee is nie.

Wat het van daardie lokomotief met waens geword? Ja as die Baai net weer kon wees soos die Baai voorheen was......

Ek breek nou so bietjie die draad, maar ek wil net uitvind of daai oord genaamd Springs buite Uitenhage oppad Jansenville toe nog bestaan? Ons het altyd ons Sondag skool pieknieke daar gehad.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 09:34:23 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ek glo die trein staan ook en oproes daar.  Niks is verwyder nie, maar vandale het al baie afgebreek.   Ja, Springs bestaan nog.  Mense gaan kuier nog daar en kamp daar.  Een keer per jaar het hul 'n redelike groot saamtrek van kampeerders, amper iets soos 'n fees wat daar gehou word vir 'n paar dae aanmekaar.  Maar oor die algemeen is dit nie meer so 'n gewilde plek as wat dit jare gelede was nie.  Ek dink dit raak bietjie rof daar.wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 09:39:56 am
Anonymous

Ek glo die trein staan ook en oproes daar.  Niks is verwyder nie, maar vandale het al baie afgebreek.   Ja, Springs bestaan nog.  Mense gaan kuier nog daar en kamp daar.  Een keer per jaar het hul 'n redelike groot saamtrek van kampeerders, amper iets soos 'n fees wat daar gehou word vir 'n paar dae aanmekaar.  Maar oor die algemeen is dit nie meer so 'n gewilde plek as wat dit jare gelede was nie.  Ek dink dit raak bietjie rof daar.wink

Ek kan my voorstel wie sulke lang parties hou, maar ons hou dit maar van die forum aflaughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 10:38:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13782
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek wonder of Admin hierdie week 'n draad gaan open sodat ons weer die rugbytelling vir Saterdag se wedstryd kan voorspel???laughing  Verlede week was dit omtrent 'n taboe onderwerp.   

Die Springbokke was baie bedrywig in PE hierdie week.   Hulle kom mos nie baie hier nie, so hier is dit 'n groot geleentheid.yell  Hulle het in die townships gaan oefen en met die mense, en veral kinders, daar verkeer en gesig gewys by verskeie plekke.


Het admin ge-epos...sal seker score prediction draad netnou opsit...gaan moeilike voorspelling wees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 11:06:44 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Dankie Geert.  Dit gaan interessant wees om te sien.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 11:30:51 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years


Het admin ge-epos...sal seker score prediction draad netnou opsit...gaan moeilike voorspelling wees.

Begin self so 'n draad!

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 11:33:26 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Begin self so 'n draad!

Dit het al gebeur dat 'n forumlid so 'n draad begin en dan sit Admin ook een op.  Ek dink dit is hoekom ons wag vir Admin om dit te doen.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2019 @ 14:47:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13782
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek hoor oor nuus James Smal is oorlede ....hart aanval

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2019 @ 15:04:10 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Blykbaar 12h00 vandag het iemand my gese. 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2019 @ 15:18:33 pm
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1007
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years

Lees nou net op Maroels nuus hulle se hartaanval hy was blykbaar 50 jaar oud 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2019 @ 15:21:21 pm
Anonymous

Ek het ook nou gelees news 24.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 20:56:44 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

So die manne is oppad Japan toe.

Hierdie gaan "sports" wees

 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 21:13:38 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

So die manne is oppad Japan toe.

Hierdie gaan "sports" wees

 

Groot sports Hannes. Maar môre se semi's in die Curriebeker gaan net so opwindend wees

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 09:05:20 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Nou net onder my aandag gebring!!!!!

Kan jy glo..............????

Die Springbokke het nog nooit........

Teen Japan gewen nie🤣🤣🤣🤣🤣

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 19:02:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13782
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 04:36:01 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

Ja, tragies, ook hartaanval. Kan amper nie glo die manne wat so fiks en gesond was val nou om nie...en op redelike jong ouderdom ook, seker maar verskillende leefstyl sedert aftrede.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required