English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 522
Total Replies: 252 732
Total Views: 83 244 868
topics: 11 571
replies: 139 178
views: 39 340 553
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

CHUCK NORRIS has been hi-jacked: Chuck gaan iemand moeilikheid gee

replies: 14
views: 4438
24 May 2016 @ 16:21:06 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Hi Folks.   Something strange has occurred.

Look at the topics of the Free Digital Camp & Live and the other one of Wilsur se 2011 Exclusive-Gewig.

Karoo Klong and Chuck Norris have the same Avatar.   Hier is groot fout.  Wie ookal by Chuck ingebreek het, beter spoedig en baie vinnig met sy ruimteskip vertrek want hy het nou net groot moeilikheid gesoek.

Chuck sê hy sal Woensdagoggend kyk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 16:28:41 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Kyk ook op "Kamp, kamp, kamp.   Beide Chuck en Karoo Klong het insette gelewer. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 16:31:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
By my wys hy normaal...elkeen met sy eie avatar
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 16:59:25 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Chuck is from Neptune and Karoo Klong from Mars.   How did their planetary orbits meet? laughinglaughing   See the photo evidence.

 

  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 17:10:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Snaaks...want ek het nounet weer gekyk...alles normaal by my kant...chuck se gesig wys by daai posting
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 17:13:19 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Theo

Myne wys reg, wat drink jy ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 18:06:06 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Willem laughing.   Dis hoekom ek toe die fotos plaas.   Dalk was hier 'n VVV (UFO) van 'n ander planeet in die omgewing.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 18:24:35 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Wil so voorkom laughing

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 20:12:20 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1588
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
My prentjie wys reg.Ek is baie skrikkerig vir Chuckie,hy kan my dalk seermaak
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 06:34:52 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
By my is hy ook reg.

Ek het dit al in die verlede ook sien gebeur.

Dit spook seker hier. He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 06:54:38 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9760
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Toe Chuck die geheimsinige oproep kry dat daar n tweede Chuck is het hy opgewonde geraak.

Sal darm graag wou sien of die Nuwe Chuck ook so vinnig kan skiet en skop en of sy klappe brand.

Kyk die man se ore sal hy darm lekker warm maak.

Toemaar Karoo - klong ek sien jy is veilig hier op my venster.

Butts het seker maar VVVV. hehehehehe

Als lyk reg, bewaar daai een wat Chuck wil hack.

Lekker dag.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 07:09:13 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

En vanoggend is Chuck weer sy normale self.   Ook op die ander gesprek-onderwerpe  Gelukkig het ek die fotografiese bewysstukke om die ongewone verbeeldingsvlug te bevestig.  laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 09:27:02 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9760
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Chuck is deur Admin aangesę om n bietjie te gaan loer of als okay is.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 11:11:04 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Lyk darem nie na tweeling nie smile

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 12:17:04 pm
ZamEden
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 11 May 2016
Experience: 34 years
Ek sien hier in my nuwe boek(1000 kure vir meer as 200 kwale) onder VRESE EN FOBIES beveel hulle die volgende behandeling baie sterk aan.... "Gaan kamp" :-)
In Sy teenwoordigheid, in Sy Skepping - Dis die lewe!
ZamEden: A little bit of Eden in Zambia
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za