English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 646
Total Views: 83 242 274
topics: 11 568
replies: 139 137
views: 39 339 386
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Ranger en Bees (Mense is ok)

replies: 19
views: 7110
14 May 2016 @ 13:03:52 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Hier is fotos van hoe lyk Ranger wat bees tref
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 13:11:01 pm
Anonymous

Ekt dit gesien, dis rof

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 13:11:50 pm
Anonymous

Mens spandeer soveel geld om standaardbakkie vir jouself mooi te maak en dan gebeur so iets

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 13:28:09 pm
Anonymous

Arme bakkie, gelukkig mense is ok.. arme bees...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 13:34:38 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Wel. Hys afgeskryf. For sure.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 13:45:51 pm
Anonymous

Dis maar erg as mens daaraan dink. My ouers sebure destyds 2ling seuntjies verwag. Kom in ongeluk, ma voel ok, so is huis toe.. aiai, daai aand toe albei seuntjies dood

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 13:47:17 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years
Dis die verskil wat 'n 5-ster NCAP veiligeheids gradering maak. Alles in daai Ranger het gedoen wat dit moes tydens die botsing, terloops vlgs die 4x4 Forum is dit 'n trop van 5 beeste wat die ranger getref het, nie net een nie. Was blykbaar tussen George en Oudtshoorn in die nag.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 14:51:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17410
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Diere in die pad is n lelike storie. My swaar het ook n paar jaar terug sy Golf afgeskryf teen n skaap in die karoo. Bly die mense van Ranger is darem OK
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 15:03:01 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Hier naby Kimberley en wes van Kimberley sterf gereeld mense wat kodo's en vlakvarke op die paaie slaan met hul motors. Paaie baie gevaarlik vir diere veral in die aand.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 19:27:49 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Ek probeer om glad nie in die aande te bestuur nie.

Deesdae is dit te gevaarlik en ek self kan nie meer lekker in die aande sien nie. Veral as voertuie van vooraf kom met ligte, sien mens niks voor jou in die pad nie.

Sterkte aan die mense.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2016 @ 18:27:52 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4736
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Jammer vir sy skade bly hulle is ok ja so n bees kan alles opneek
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2016 @ 08:35:47 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sterkte aan hulle.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2016 @ 18:49:23 pm
Slaay
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 21 years
eina
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2016 @ 11:14:09 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Sal nooit vergeet so 8 jaar trug  kom ons van Stillbaai huistoe, net buite Rustenburg op die Derby pad so 2 uur die oggend is ek met my Isuzu en bos wa dwars deur 'n trop beeste wat staan en le op die teerpad. Het een bees se horing met so 2cm gemis. Toe ek by die huis kom toe tref dit my eers, kon skaars die bakkie in die erf trek so het ek gebewe.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2016 @ 11:46:24 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Miskien gelukkig dis 'n bakkie - die groot gevaar met laer karre is dat die dier deur die ruit kom en op jou skoot beland.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2016 @ 06:03:08 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Yip.... That's why I don't call that thing in front a bull-bar... That's one heck of a misnomer...

Its just a utility bar...

Good for a winch mount, good to mount a vice on and reasonably good to protect the lights / grill etc from minor brush & small undergrowth....

Really only helps in a car-park, and only because the other idiot is aware of it's scary name....

Bull-bar...

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2016 @ 07:07:33 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 651
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years
Die Afrikaanse woord....Bosbreker, voldoen dalk meer aan sy werklike doel.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2016 @ 07:15:55 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ons Jan publiek noem hom 'n BULL BAR maar hy word bemark as 'n NUDGE BAR so jy kan eintlik net luggies druk met hom, en nie stamp nie.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2016 @ 07:24:27 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 651
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years
Fred, die kleiner weergawe wat net soos die letter "n" wat wydsbeen staan, word die "Nudge bar" genome.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2016 @ 15:55:56 pm
Anonymous

Ok, maar in hierdie geval was daar niks? Nie n nudge of bull bar nie.. al het jy n nudge bar, hy help BAIE as ek kyk na wat hy my gehelp het dat my hele engine voornie gestamp wasnie... hyt basies my bumper se middel gedeelte beskerm.. maar n bees teen spoed? Eish

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za