English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 775
Total Views: 83 247 354
topics: 11 573
replies: 139 204
views: 39 341 999
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

"Theft-resisting" cage for motor gates

replies: 13
views: 7192
11 May 2016 @ 18:34:57 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 223
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years
Op die oomblik is dit n probleem met diefstal van motorhekke
Ek wil by julle hoor hoe beveilig julle die elektriese motorhek sodat hy nie uitgebreek en "weggeneem" kan word nie
Blykbaar is daar n "theft-resistant cage beskikbaar op die mark maar hoe goed is hulle
Wie het sy eie "hok" gesweis?
Fotos sal waardeer word
Is daar ander maniere wat 'n mens kan toepas vir veiligheid
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 19:34:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Niks is meer "diefstal proof" nie. Centurion hekmotors het juis die naam "Theft resistance cage" gebruik en nie "Anti-theft cage" nie
Die beste is om 'n ou motor wat miskien gerecon is in te sit....sodat dit nie eintlik 2de handse waarde het nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 19:45:51 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Het 'n Centurion motor met sy diefpakkie.  Dit het my so R600 gekos en ek hoop niemand steel my motor nie.  Iemand kan ook nie by my motor uitkom nie tensy hulle binne die erf is nie.  Die motor is nie bereikbaar vanaf die straat nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 22:10:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Niks is meer "diefstal proof" nie. Centurion hekmotors het juis die naam "Theft resistance cage" gebruik en nie "Anti-theft cage" nie
Die beste is om 'n ou motor wat miskien gerecon is in te sit....sodat dit nie eintlik 2de handse waarde het nie


Die naam was vroeër "Anti-theft Cage" Toe is mense se hekmotors gesteel met hierdie "anti theft cage" Die mense het blykbaar die hekmotor maatskappy gedagvaar vir nuwe hek motors aangesien hulle anti theft cage nie gewerk het nie.....die publiek het die saak gewen en die maatskappy het toe die naam verander na "Theft Resistance Cage"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 06:20:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het een wat jy saam met die motor kan koop. As die aanvanklike sement voorbereiding deeglik is gaan hulle eerder die motor beskadig as om hom te steel.

Maar dit is soos genoem net a Theft resistance. As hulle regtig wil en tyd spandeer sal hulle hom uit kry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 07:45:24 am
Peet
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 28 Aug 2007

Verf jou hek motor verskillende kleure ( bv. soos sebra streepe of kolle )

Dan het hy nie baie herverkoop waarde nie en dit kan ook maklik uitgeken word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 09:34:18 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Ek het een van daai motor hek slot rame. By dieselfde plek gekoop waat ek my hek motor gekry het.
Dis baie sterk en werk goed, sit net n goeie slot aan.



Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 09:39:27 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek het een van daai motor hek slot rame. By dieselfde plek gekoop waat ek my hek motor gekry het.
Dis baie sterk en werk goed, sit net n goeie slot aan.




Hulle bypass daai ook....hulle maak gate bo by cover en druk socket set in en maak skroewe los. Ek het self gewonder hoe kom hulle daar verby...tot ek daai ronde stukkies cover sien wat hulle uitgeboor het
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 09:43:00 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hulle bypass daai ook....hulle maak gate bo by cover en druk socket set in en maak skroewe los. Ek het self gewonder hoe kom hulle daar verby...tot ek daai ronde stukkies cover sien wat hulle uitgeboor het
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 09:54:19 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Waar is die honde dan of movemend detecsion

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 10:00:38 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Waar is die honde dan of movemend detecsion


Willem ek het ook electriese omheining reg rondon die perseel wat ook gekoppel is aan die sekuriteit maarskapy. Baie gedoen wat dit net moeliker maar om in te kom.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 10:28:09 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ky al sit jy hom onder die grond, gaan hulle hom ook soos elektriese kabels uit grawe.

Want als wat bo grond gesien kan word, word gesteel.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 19:38:49 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 872
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years
Ek het 'n garage deur mageneet aan my huis alarm gekoppel en onder die hek gemounteer met die anti thief bracket van GEMINI. so as hulle hom breek en lig dan gaan ek gouer weet dat ek die hek self sal moet oop maak die volgende oggend.
Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2016 @ 14:15:28 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ek het om my huis buite oogies, nie 'n beam nie, maar oogies soos in die huis. het hulle gestel dat hulle nie verder as die muur opvang nie. As iemand my erf betree, gaan die alarm af. hulle kan dit nie bypass nie, want die oogies is teen die huis vasgemaak voor so 10m van die muur agter so 20m van die muur. vandat ek die goed in gesit het (so 5 jaar) is daar om my ingebreek en gesteel maar ek word uitgelos.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za