English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 535
Total Replies: 252 845
Total Views: 83 251 586
topics: 11 580
replies: 139 250
views: 39 344 168
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

EKSTRA DUIM OM TENT IN TE RUIG.

replies: 40
views: 9873
10 May 2016 @ 18:48:58 pm
Tommie Scheepers
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 10 May 2016
Experience: 44 years
Ek is opsoek na die gadget wat 'n klein wielietjie is wat jy aan die tentgleuf vasskroef om die tent man alleen in te ryg. Dit is NIE die koeŽlpunt tipe ding wat aan die eindpunt vasgemaak word en met 'n ringetjie en 'n lang tou nie.
Ek is in die Kaap en soek so iets. Waar kan ek dit koop?
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2016 @ 19:07:43 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4742
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Tommie baie welkom op die forum probeer bietjie jou naaste camp world hulle sal jou kan help ek glo
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2016 @ 19:10:37 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Welkom op die forum Tommie.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2016 @ 19:14:48 pm
Tommie Scheepers
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 10 May 2016
Experience: 44 years
Baie dankie ek voel sommer welkom. Ek het alreeds by campworld navraag gedoen, maar al waarvan hul bewus is, is die koeŽltipe wat ek nie wil hÍ nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2016 @ 21:25:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Welkom op die forum. Tik bo by title search "wonder wiel" ....daar gaan jy baie drade kry oor jou navraag
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2016 @ 22:07:26 pm
Tommie Scheepers
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 10 May 2016
Experience: 44 years
Baie dankie.
You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 03:11:40 am
Global Traveller
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 352
Joined: 28 Apr 2013
Experience: 37 years

Try Roadque, 88 Concordia Rd, Pretoria, 0127, South Africa - 012 804 1967,

they stock and sell the wonderwielietjie.

Slower and lower is better than higher and faster!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 05:23:00 am
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 479
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years
Gaan kyk op www.sherpaleisure.co.za. Hulle het waarna jy soek, naamlik die wonder wieletjie. Daar is verskillende Sherpa handelaars en behoort daar een in jou omgewing te wees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 06:07:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16142
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Tommie jy sal beter moet verduidelik van hoe lyk die een wat jy soek.

Almal wat aanwysings gee na die wonderwieletjie is die een met die koëlvormige punt wat effens in die aliminium in pas en soos jy tereg sê nie dit wat jy soek nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 06:31:13 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Dis nie die wonderwieletjie wat Tommie soek nie - dis 'n Eeziawn" - ek het so een by KSA, Magalies streek gekoop - weet ongelukkig nie waar dit in die Kaap beskikbaar is nie.

Omdat dit in die gleuf pas, sal dit nodig wees om die gleuf ook groter te maak as 'n tent of Rally se kante gebruik word.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 07:14:46 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Hi Tommie ek het so een gehaad so paar jaar trug, maar weet glad nie waar jy nou een kan koop nie. Ek het hulle nog nooit by 'n handelaar gesien nie en soos Dawid hierboo noem ek het myne ook destyds by die KSA Bosveld streek smous gekoop.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 07:27:51 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Tommie

Welkom hier.

Dit is hoe die bekende "Wonder Wiletjie"

Hier is die skakel na hierdie draad.

As jy nie weet hoe lyk hy nie gaan kyk hier waar jy hom ook kan kry.

Of jy kan hier ook sien/kry in plastiek of s/steel.

  

Daar is ook ander drade, kyk na hierdie skakel.

Hier is nog 'n draad se skakel waar ek die foto gekry het.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 07:32:07 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Willem dit is nie wat Tommie soek nie, die ding waarna hy verwys skroef vas aan die extrusion, en het 'n nylon wilietjie wat in die gleuf (extrusion) is en die help met die inruig van die tent aan die opening van die gleuf.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 07:45:03 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Is daar op een van daai skakels in my "insert" nie dalk wat hy soek nie ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 07:54:47 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

finnig geteken, hoop dit help.

 

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 09:27:17 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3486
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years
Ek het een gehad soos in WilSur se foto wat ek van iemand bestel het. Dit het nie waffers gewerk nie en het seker "deur die gleuwe verdwyn". Vroulief se hulp is beter al word ons soms vir bietjie kwaad vir mekaar. Die doppie wat onder die prop van die melkkartonne (soos SPAR s'n) voorkom, is nogal nuttig om oor die duim te trek om wrywingbrand te voorkom maar dit is gewoonlik nie te kry as jy dit nodig het nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 09:45:06 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Elma se inryg bekwaamheid en die spoed waarmee ek trek aan die voorkant, doen die ding ve ons.

Die manne wat die dingetjie het, gooi ons met n fotokie. Ons gadget manne mag dalk net so n ding kan vervaardig.

Wat die wonderwiel aanbetref, het ek n klein katrolletjie aan n tou vas en ve die kere wat dit moes, het dit gewerk.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 10:26:49 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Wonderwieletjie ken ek nou glad nie ek en vroulief ryg en trek maar, as jy alleen is werk dit seker.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 17:28:03 pm
Tommie Scheepers
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 10 May 2016
Experience: 44 years
Ek sien al die manne se gretige antwoorde. Die een wat ek nie gesoek het nie is die "wonder wieletjie".
Back Packer het 'n skets gemaak waarna ek soek.
Ek het ook vandag vir Eazi Awn gekontak vir die moontlike regte ding. Ongelukkig moet ek vir jul slegte nuus gee. Hul het glad nie so iets nie. Die wonder wielietjie lyk vir my net 'n lomp ding met 'n ekstra lang tou om te kan werk (indien dit werk).
Wat sÍ julle. Weet iemand waar ek die "DUIMHELPER", soos wat Back Packer geteken het, kry?
Baie dankie.
You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 17:30:48 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Dis nie die wonderwieletjie wat Tommie soek nie - dis 'n Eeziawn" - ek het so een by KSA, Magalies streek gekoop - weet ongelukkig nie waar dit in die Kaap beskikbaar is nie.

Omdat dit in die gleuf pas, sal dit nodig wees om die gleuf ook groter te maak as 'n tent of Rally se kante gebruik word.



Halo
Het jy dalk n foto van die gadget.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 17:55:20 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Tommie

Word die ding gebruik waar jy die tent inryg ?

As jy die een se een kant 90º buig ?  Het jy op daai boot skakel gekyk ?  Dit is waar ek die foto gekry het, dalk kan hulle jou help ?

  

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 18:15:14 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 39 years
Welkom op die forum Tommie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 18:38:02 pm
Tommie Scheepers
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 10 May 2016
Experience: 44 years
Oom Koos, Ek het die firma Eazi-awn vandag gekontak hul het nie so iets nie. Die skets is reeds gemaak deur Back Packer. Ongelukkig het ek nie 'n foto daarvan nie.
Oom Koos, het jy vir my 'n kontak nommer van Magalies streek?
Baie dankie

You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 18:44:00 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Sorry Tommie. Eks n bloemfonteiner, weet nie veel van daar doer ver in gauteng nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 19:21:30 pm
Tommie Scheepers
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 10 May 2016
Experience: 44 years
Hi WilSur. het jy die tekening gesien waarvan ek praat. (Back Packer) se tekening.
You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 19:32:47 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Tommie

Ja ek het, daarom het ek die nuwe foto's gelaai en gedink jy kan dalk plan maak ?  Of kontak daai ouens dalk kan hulle jou help.

Word die ding gebruik waar jy die tent inryg ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 19:49:27 pm
Tommie Scheepers
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 10 May 2016
Experience: 44 years
WilSur, ek sal graag met jou wil kontak maak telefonies. Het jy landlyn no of sel. Laat weet asb op 0827020222. Dankie
You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 20:05:50 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Tommie, Sal jou môre oggen kontak.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 20:11:18 pm
Tommie Scheepers
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 10 May 2016
Experience: 44 years
Dankie WilSur.
You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 06:31:09 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

David kan jy dalk vir ons 'n foto plaas van die een waarvan jy praat, is dit die selvde as die een wat ek probeer teken het?

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 07:42:27 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Yes Fred - sorry, I meant to take a photo, but forgot yell - I have sent a reminder to my phone as a reminder surprised

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 07:49:33 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

David what did you pay for yours? Please find out for me if they still have them the next time you go on a rally with Magalies Region, I am looking for one as my last one went with my old van. (I have no contact with anybody in CCSA any more)

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 10:03:42 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Welkom op die forum.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2016 @ 11:26:29 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Correction - correct name in picture.

Hi Fred - may be a while - was R50 (expensive but worth avoiding those "fights"wink) about four years ago - I have since taken a transfer to Westerns

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2016 @ 12:42:08 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Thanks David

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2016 @ 20:23:38 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 585
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years
Ek het jare gelede die "wonder wielietjie" 'n paar keer gebruik, maar gevind dat dit maklik by die aluminium gluif ingly. Ek sal graag wil sien wat anders beskikbaar is.

Kamp groete,
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2016 @ 20:52:54 pm
Tommie Scheepers
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 10 May 2016
Experience: 44 years
Hallo Johan, Ek het kontak gemaak met die Magalies streek se sekretaresse. 4 Keer gebel en wag dat ek die smous van hul streek se kontak besonderhede moet kry. Ek verstaan dat die oorspronklike person wat dit gemaak het is oorlede. Sy sal hopelik met die kontak besonderhede voor 'n dag kom en dan kan ek meer klarigheid kry. Sodra ek iets het sal ek dit weer op hierdie forum deel. Dankie.
You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 11:51:38 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ek het jare gelede die "wonder wielietjie" 'n paar keer gebruik, maar gevind dat dit maklik by die aluminium gluif ingly. Ek sal graag wil sien wat anders beskikbaar is.

Kamp groete,

Johan ek het nie n wonderwieletjie nie maar my patent het nogal goed gewerk..
Het net n klein katrolletjie aan n tou vas en ander punt aan die voorste/agterste handle ,,,, hangaf van watter jant jy in gly....
Dit het goed gewerk ve my .

Tommie sal biki kyk of mens so n gadget kan maak,, dink dis moontlik.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2016 @ 11:13:27 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 585
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years
Baie dankie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2016 @ 11:50:21 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ek het uit gevind dat die persoon wat die "Tent-Easi" gemaak het oorlede is, en sy kleinseun het die besigheid toegemaak. hy wou nie voortgegaan het daarmee nie.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2016 @ 11:53:24 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Dalk is daar iemand hier wat so iets kan maak( die Tent-Easi). Ek glo daar sal 'n mark hiervoor wees.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za