English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 605
Total Replies: 253 821
Total Views: 83 281 823
topics: 11 620
replies: 139 849
views: 39 360 600
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Aircon op die stert : estetiese vs. funksionaliteit

replies: 51
views: 9982
page 1 of 2
10 May 2016 @ 13:48:04 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2033
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Die onderwerp oor 'n lugversorger op die stert of in die neuskas is al dikwels hier gedebatteer.  Ek staan op die oomblik hier in Shingwedzi en het opgemerk daar is 'n besliste toename in stert-installasies.  Hier staan op die oomblik 5 karavane met lugversorgers op die stert : my Exclusive, 'n Ellegance, 'n Jurgens Fleetline en 'n ouerige Sprite (met die vierkantige agterkant).

Dit lyk vir my die beter funksionaliteit het die oorhand oor die estetiese voorkoms gekry !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2016 @ 21:49:35 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years
Dink die stert ouens wil bloot net nie die neuskas spasie opgee ter wille van die lugversorger nie. Ek dink die stert installasie lyk maar landbou-agtig, funksioneel maar dis al. Dalk iets anders om voor te kyk is dat die stert installasie 'n ekstra massa ver agter die as byvoeg wat onder sekere toestande die wa se stabiliteit nadelig kan beinvloed soos ook bv spaarwiel wat agter op die stert gemonteer word, of 'n haak met fietsrak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 01:49:35 am
Tom Sainsbury
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 437
Joined: 03 May 2016
Die stert installasie verleng die karavaan, skuif die gewigsmiddelpunt agtertoe wat nadeelig kan wees vir stabiliteit. Hy is oop en bloot vir stampe en stote en (na my mening) bederf hy die lyne van die karavaan heeltemal. Omdat hy heel agter is, moet hy baie stress verduur as slegte paaie gery word of as jy oor "speed bumps" moet ry.
I know that my redeemer lives.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 06:33:58 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3327
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Nie te praat van die ekstra kostes en gewig van die "Chassis verlenging" vas te maak nie.

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 14:01:48 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2033
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Ek het met my stert installasie oor drie jaar al byna 12 000km gesleep tussen die Kaap en die Kruger Wildtuin /Addo Olifantpark (naby PE met sy storm winde) sonder enige stabiliteitsverandering.

Al lyk dit miskien vir sommiges "landbouagtig", 'n funksionele stert-lugversorger is tog beter as mooi netjiese, neuskas-weggesteekte lugversorger wat sukkel om behoorlik te funksioneer en jou in die nag wakker hou, met allerhande "gadgets" om die warmlug uit die neuskas te hou.

Die punt wat ek net wou maak is nie die een is beter as die ander een nie (want elke ou moet vir homself besluit), maar wel dat daar 'n besliste toename opgemerk kan word met stert-installasies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 14:34:17 pm
Tom Sainsbury
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 437
Joined: 03 May 2016
Point taken. Thanks Lennie
I know that my redeemer lives.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2016 @ 17:40:58 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek vermoed met die weegbrug kaskenades gaan mense wat oorweeg om lugreelaars agter te installeer twee keer dink oor die ekstra gewig van die raam waarop die lugreelaar monteer word. 

Heelwaarskynlik toevallig dat daar so veel was op een tydstip. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 14:32:51 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2033
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Nee-wat mense, ek dink my stelling in die inleiding van hierdie draad hou beslis water. Hier net rondom my by Letaba vandag staan nog 'n Exclusive (nie een van dié by Shingwedzi nie), 'n Sprite Surfer, 'n Sprite Tourer en 'n Fleetline, almal met aircons op die stert !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 16:23:17 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

En hoeveel woonwaens het aircons in die neuskas Lennie? Kon jy 'n afname waarneem? laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 19:18:25 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2033
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Hendrik, dis moeilik om te sê want die neuskas moet oop wees om te kan sien en in die Wildtuin hou die meeste mense dit maar toe om onwelkome gediertes, stof en reën uit te hou, veral terwyl hulle rondry.  Ek is nie op 'n "mission" om stert eenhede op te hemel nie, ek merk net in die verbygaan op daar is beslis 'n toename in hierdie eenhede ten spyte van ouens wat voorkoms, stabiliteit, gewig, koste en verswakte onderstelle opper as groot nadele.  Uit die aard van die saak is hier in die Wildtuin voortdurend 'n beweging van karavane en terwyl ek ry, merk ek hierdie toename in stert eenhede op.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 19:33:34 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek glo jou dat daar 'n toename is Lennie.

Daar is ook 'n toename in die bevolking en ook in woonwa eienaars wat sal lei tot 'n toename in woonwaens met aircons. Die verhouding tussen neus en stert installasies is egter onbekend. Dalk is daar 'n toename van drie neus installasies vir elke een stert installasie.??laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 21:11:02 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2033
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Hendrik, ek kom agter die punt wat ek probeer maak kom nie duidelik navore nie.  Al wat ek probeer sê is dat 'n klompie jare gelede het jy geen stert-eenhede gesien nie.  Ten spyte van die doemprofete se standpunte, sien jy vandag sommer baie.  Net dit en niks meer nie.  (Wat my aanbetref is neuskas-eenhede glad nie ter sprake in my waarneming nie, ongeag of dit vermeerder of verminder het).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 21:48:22 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Jammer ek het jou aand in Letaba bederf Lennie. Ek kan lees jy is sommer vies vir my, maar ek het mos erkenning gegee dat daar 'n toename in stert-eenhede is, of hoe? laughing 

Soos jy in jou eerste sin van die draad se, die onderwerp is al holrug gery. Behalwe om woonwaens met stert eenhede te tel, hoe lyk dit in die noorde van Kruger? Gaan die wild die winter deurmaak?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 21:58:13 pm
Anonymous

Ekt nou nog nie die werklike behoefte van aircon vir ons ingesien nie. As jy dit nodig vind, dink ek jy miet maar maak soos jy smaak, maar ek glo nie ek sal gou aircon oorweeg nie. Ek dink ek sal defnitief eerder gewig vir iets anders gebruik... alhoewel, gewig.. ja...

 

Ons het seker maar gewoond geraak aan die hitte van pretoria noord, ons enigste behoefte in winternagte is om karavaan te verhit, en klein waaier verwarmer doen dit in 2 ure vinnig, en soms moet ons afskakel. Ek kook maar net ketel so een keer voor ons gaan slaap, en dan weer so as ek voel dis nodig.. druk vog in karavaan..

 

As ek moet dink aan aircon, sou dit of daai tipe op dak, of ook maar agter gewees het.. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 22:02:20 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Esteties agter dalk nie die mooiste nie, maar vir funksionaliteit baie beter.
Nou besluit mens maar wat belangrik is "form" of "function". Self n funksie man.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 22:12:22 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 533
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 45 years
Net n Vraag N swaar aircon agter op die stert van n karavaan sal dit nie oorsaak dat die karavaan se gat gaan swaai nie ???
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 22:16:45 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Wonder wat weeg daai struktuur waarop die buite eenheid monteer is? Is dit nog steeds prakties met in agneming van ons beperkte laaikapasiteit in die woonwa?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 22:36:22 pm
Anonymous

Net n Vraag N swaar aircon agter op die stert van n karavaan sal dit nie oorsaak dat die karavaan se gat gaan swaai nie ???
ek se ook so.. my expo se pale altyd agter gewees, volgens jurgens ontwerp.. onstabiel verby.. pake virentoe geskuif, baie beter..

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2016 @ 22:38:06 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Solank die gewig op haak reg is behoort als nog in balans te wees, sonder om nou te begin hare kloof met oor waar dit gedra word, maw agter ipv op die as.
Maar om weer te veel op haak te sit, het ook maar n paar probleme. Ons het lank gelede gesels oor te veel gewig op haak wat ryding se remvermoe erg benadeel, te min gewig op voorste wiele.
So as dit 100kg op haak is, dan is dit seker n Catch 22.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2016 @ 05:04:33 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1316
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Indien ek n aircon insit wil ek he hy moet doen waarvoor hy daar is. As dit gaan oor estetiese voorkoms en die aircon gee probleme dan los ek hom eerder. Indien ek wil he hy moet sy funksie behoorlik verrig installeer ek hom daar waar dit prakties moontlik is.

Eienaar moet besluit, is dit nice to have of gaan ek hom behoorlik gebruik sonder fieterjasies.

Lennie ek sien ook heelwat wat agter gemonteer is, (veral in warm gebiede) maar soos gese ons sien nie wat in neuskas is of draagbares in woonwa nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2016 @ 08:32:46 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2033
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Hendrik (HM), jy het nie my aand in Letaba bederf nie  -  ek weet nie van enige iets wat 'n verblyf in die Kruger Wildtuin kan bederf nie, selfs nie eers 'n Pathfinder se glas sondak van 1m x 0,5m wat in stukkies ontplof en 'n wederhelfte wat brongitis opgedoen het nie !  Ek raak net moedeloos met myself as ek nie instaat is om my punt duidelik aan iemand oor te dra nie.

Wat die noorde van die Wildtuin betref (ons was tot heel noord by Pafuri), net een woord beskryf alles : pragtig !  Dis lowergroen en baie ruig. Alhoewel die veld nader na Letaba en suid daarvan beslis tekens van droogte toon, verneem ek van ouens wat nou vanaf Satara kom, die veld lyk daar baie sleg, maar tog is die wild volop.  Ek verneem ook dat Skukuza en suid daarvan is die veld ook mooi, maar ek sal in die komende weke self gaan kyk.

Terug by aircons, ek is in alle opsigte dankbaar vir hierdie luukse item wat ons kampervarings in alle opsigte aangenamer maak, van warm, hittige wildtuin en see vakansies tot yskoue oornagplekke in die Karoo.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2016 @ 10:18:39 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Hoop die wederhefte is aan die gesond word Lennie. Gelukkig is Phb. nie te ver vir 'n dokter besoek nie.

Was dit net stress op die glass van die sondak dat dit breek?

Bly om te lees die veld lyk nie te sleg daarbo nie. Dankie!

Terug by aircons, ja ons ouens is bevoorreg met die luuksheid, voor of agter.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2016 @ 10:23:25 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2247
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Lennie - stem saam wat werk die beste vir meer en meer mense en daarom die toename.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2016 @ 10:34:27 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Len

Jong ja ek het dit ook begin opmerk dat meer agter gesit word.  Nie dat ek die neuskas oorlaai nie, maar dit is beslis maklikker en stiller agter.  

En die raam het my sommer die voordeel gegee om die kamera op te sit sonder om 'n boor in die karavaan te boor.  Dan bied dit my ook die geleentheid om die opwas water ook daar te kan gebruik.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2016 @ 07:19:12 am
Dieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 05 Jan 2016
Experience: 26 years

Ek wou ook my aircon agter op sit op die Esclusive, toe word ek mooi vertel deur Loftus dat my waarborg dan koebaai is. So ek het nie 'n keuse gehad nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2016 @ 08:31:31 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2033
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Interessant Dieter, Jurgens Ci het destyds ook so gereageer toe PowrTouch movers ingevoer en begin versprei het.  Niks het verander nie behalwe dat hulle geen gronde gehad het om op te staan nie en moes toe maar movers goedkeur.  Dit sal interessant wees om te weet of sodanige installasie in jou waarborgdokument verbied word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2016 @ 16:01:53 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
My 1 sent of gupta.
As jy nie n aircon kan bekostig nie, soos ekke, dan verdedig jy jou standpunt dat dit nie nodig is nie.
As jy een wil he, dan moet jy maar besluit voor of agter. Vriend Deon sin sit oppie dak van die exclusive. Lyk nogal ok ve my,,, maar ek wil nie een he nie. En ook nie movers nie, ve dieselfde rede. Hehehe.
Tot sover reverse ek die wa in waar nodig en maak ander planne om koeler te slaap. Soos voorheen genoem het ons by kimberley in desember gekamp met temp.s van 40 grade daagliks en ons plannetjies het gewerk om wa koel genoeg en tent koel genoeg te hou.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2016 @ 17:15:15 pm
Anonymous

Hang seker ook af van waar is jou eiland bed, in die Penta, sit dit agter dus moet die aircon voor in die neuskas.

As ek die aircon op die stert sit, blaas die lug onder die bed se bunker in.surprised

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2016 @ 17:17:20 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Ons sin is ook agter op. Baie stiller en ek het baie pak plek in die neuskas. Ek laaik junk in the trunk
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2016 @ 18:16:47 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Hang seker ook af van waar is jou eiland bed, in die Penta, sit dit agter dus moet die aircon voor in die neuskas.

As ek die aircon op die stert sit, blaas die lug onder die bed se bunker in.surprised

Johann

Dit is net die buite eenheid wat daar sit, die binne eenheid sit jy ook waar dit jou die beste pas.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2016 @ 19:55:55 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2212
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Ek het nie meer n wa nie en het ook nooit n lugversorger in die wa gehad het. Wat ek wel kan se is dat ek by twee geleenthede langs bure gekamp het met hulle lugversorgers agterop hulle waens. Hulle het lekker geslaap in die nag en ons het met die lawaai by ons koppe wakker gele. Sorry manne maar met al die luukshede is kamp ook nie meer kamp nie. Jammer,jammer skiet maar dit is net my mening.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2016 @ 20:51:14 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Wat van die kas onder die pens in sit ?

Het Froggy sin agter onder die gat gesit, waar die spaarwiel was. Mens sien hom glad nie. Hy is nou al daar vir seker 4 jaar.

Het al woonwaens gesien wat die kas ook daar sit.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2016 @ 08:11:21 am
Anonymous

Johann

Dit is net die buite eenheid wat daar sit, die binne eenheid sit jy ook waar dit jou die beste pas.

Willem wat ek graag sal wil doen is, so oor twee jaar wil ek maar aircon insit, want dan gaan my vrou ook met pension wees. (Ek wil nie nou my pension geld vir aircon gebruik nie)

Soos jy voorstel buite eenheid agter en binne eenheid net waar jy dit wil hê. Sal die binne eenheid so ver kan gaan dat ek dit voor tussen die twee banke kan sit.

My redenasie is as volg, as die waaier gedeelte voor is soos ek dit wil hê, gaan dit die maksimum nut vir my wa gee.

Sou ek wel die neus kas pad loop, sal ek nou weer plek vir die spaar wiel moet maak, vir my is dit ook nie ernstig nie, kan dit sommer in sak binne sleep voertuig sit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2016 @ 09:04:12 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Ek het Froggy se spaarwiel uitgehaal en op die agter deur van die bus geplaas.

Die "kas" is gesplit en die kompressor is uitgehaal en in sy eie kas geplaas 300x300x400 hoog en onder die bed in die "boot' geplaas.

Die "fan" kas is in die spaarwiel se plek geplaas.

4 jaar terug het die persoon wat dit vir my gedoen het al meer as 30 woonwaens so verander. Die kompressor sal maklik in die neus kas pas en gaan baie minder plek opneem as die hele groot kas.

Dit is net nog n opsie en ek deel dit net met julle.

Ek het al baie grondpaaie gery sonder enig probleme met kas onder die bus.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2016 @ 20:20:47 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years
Ek hou van daai aircon in froggy
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2016 @ 21:38:44 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 587
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years
My aircon se is in die neuskas (Gypsey Regal), minder spasie, maar die moeite werd. Ek het die spaarwiel aan 'n bracket onder die karavaan met 'n pypie na die kant van die karavaan om die spaarwiel te pomp.
Ek sleep al meer as 25 jaar en nog nooit 'n spaarwiel nodig gehad nie, vertrou dat dit ook nie nodig sal wees in die toekoms nie, maar met die verswakking in die onderhoud van ons paaie weet 'n mens nooit.

Kamp groete,
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2016 @ 15:11:58 pm
Frs1
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 197
Joined: 02 Aug 2011
Experience: 60 years
Agterop werk vir my, ja Len meer en meer mense word slimmer. Bou jy die AC by jou huis toe in n kas, bou jy die dstv skottel toe ? Iets nuut lyk altyd anders aan die begin, ek sien nie eers meer my AC agter die wa nie en die neuskas bly toe.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2016 @ 21:54:57 pm
Anonymous

Ek het nie meer n wa nie en het ook nooit n lugversorger in die wa gehad het. Wat ek wel kan se is dat ek by twee geleenthede langs bure gekamp het met hulle lugversorgers agterop hulle waens. Hulle het lekker geslaap in die nag en ons het met die lawaai by ons koppe wakker gele. Sorry manne maar met al die luukshede is kamp ook nie meer kamp nie. Jammer,jammer skiet maar dit is net my mening.
ek sien ook nie nut vir aircon nie.. ek kuier dan buiye en slaap elkgeval sonder aircon... seker maar as jy dit eers het is dit nou maar iets... maar ek vind dit ook nie nodig nie

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 10:08:28 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years
Ek besig om te krap wil volgende week my aircon instaleer. sal na sondag weet van die trippel split soos harry sin. Ek sou hom agter op gesit het maar dan pas my wa nie in sy bereplek nie.
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 10:15:44 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Is dit nou op die nuwe wa ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 11:00:46 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years
Besluit om nie die classique te swaai nie hy pas in sy bereplek sleep lekker en is klaar betaal hehe.
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 11:06:54 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Vir hoe lank ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 11:10:24 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years
om exclusive in te kry omtrent R15000 se werk aan afdak met dak verlenging en nuwe mure vloer en hekke. Ek kamp te min om daai geld te regverdig. My hart soek een maar bank bestuurder en mammie se kombuis is meer belangrik. So sal maar daai geld in kombuis invest heheehe
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 11:47:24 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Gooie more almal. Ja hierdie onderwerp is al hol rug.

1) Party woonwaens word verskriklik onstabiel met n' stert instalasie. By voorbeeld my Penta 2011. My woonwa het begin fish tail bokant 80km/h. Ek was toe verplig om dit neuskas toe te skuif.

2) Party lug versogers kan nie in die neuskas werk nie. Die lug vlooi met hoer temperatuure is net te min en the compressor beskerming trip uit. Al sit jy n' silwer duckt aan die voorkant. My woonwa met n' Hisense 9000BTU ter voorbeeld. Waneer die temperatuur bokan 33C gaan skop die kompressor uit. Pretty useless in Shingwedzi in December teen 42C.

3) Die condenser eenheid is toe op n' uitswaaibare bracket gemonteer met bugbaare rubber aircon gas pype. Nou werk dit teen 45C. Ek kan 18C in die woonwa handhaaf. Daar is wel een groot  nadeel, jy moet sny aan die woonwa se neuskas....eina. n' Groot voordeel is dat die spaar wiel nou weer in die neuskas kan pas.

Ek dink die beste plek vir die condensator is in so n' oop omgewing as mootelik, dus agter op die woonwa. As dit nie kan nie, dan koop n' eenheid wat beproef is om die neuskas teen 45C te werk. Of, maak n' uitswaai bracket soos myne.

Die agente sweer altyd hoog en laag dat hulle syn altyd werk. Vra ander kampeerders waneer jy op n' plek is waar dit 42C is en gaan kyk of hulle eenheid nie net warm lug blaas nie. Party dink hy werk maar eintelik doen hy niks.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 11:55:19 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 11:56:02 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 12:15:23 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 12:17:09 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Baie netjies Paul, het jy 'n dakkie oor die neuskas vir die reën ?

Op jou laaste foto is die spaar aan die linker kant maar op die uitswaai foto is die water kan daar ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 12:20:52 pm
Frs1
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 197
Joined: 02 Aug 2011
Experience: 60 years
Met my Penta was geen probleem nie, neus was swaar, het niks geswaai nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 12:26:00 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Gaan kyk ook gerus hoe doen Jurgens in Australie hulle ingeboude standaard reverse cyle aircon in hulle pop tops.

 

http://jurgens.com.au/getattachment/05639e9c-f0dc-4833-800a-d1b4f3271b8c/.aspx

Hulle bou n' window rattler in n' kas in. Soos die mikrogolf.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 12:39:21 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Hi Wilsur. Ja, die neus flap lê op die eenheid en dus bly die kas binne droog.

Die eerste twee photos is geneem net na die uitswaai instelasie klaar was, en toe was die water bottle nog daar en die spaar onder die bed. Die laste een is vandag geneem met die eenheid ingeswaai. Die spaar gaan lings in die neuskas, met die eenheid uit geswaai, en die kleiner gas bottle en twee 10L water kanne gaan aan die regterkant in, met die eenheid in geswaai. Dit vat letterlik 4 secondes om die eenheid uit te swaai.

Die sny aan die neuskas is .....eina.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za