English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 614
Total Replies: 253 934
Total Views: 83 284 682
topics: 11 626
replies: 139 918
views: 39 362 260
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Lang naweek van 1 Mei

replies: 47
views: 10144
21 Apr 2016 @ 09:09:56 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Waar kamp julle oor die lang naweek.
Party ouens kamp al van die 27ste April.
Ons kan eers vanaf 30ste. Gevolglik kamp ons nie ver nie. Kimberley, Riverside.
Dan is daar die gelukkiges wat alreeds kamp.
Is daar nog kampers wat by Riverside gaan wees, kamp is vol bespreek., dalk kry ons mekaar daar langs die water.
(Bring net jou glasie, daars dalk n spaar doppie J & B)
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 09:23:51 am
Anonymous

Waar kamp julle oor die lang naweek.
Party ouens kamp al van die 27ste April.
Ons kan eers vanaf 30ste. Gevolglik kamp ons nie ver nie. Kimberley, Riverside.
Dan is daar die gelukkiges wat alreeds kamp.
Is daar nog kampers wat by Riverside gaan wees, kamp is vol bespreek., dalk kry ons mekaar daar langs die water.
(Bring net jou glasie, daars dalk n spaar doppie J & B)
Pasop, daai Jakkals & Bolf mag dalk lei na verkeerde karavaan indien oormatige inamelaughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 09:27:27 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1312
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years
Karoo Nasionale Park vanaf Dinsdag 26 April en dan vertrek ons Maandag 2 Mei vir een aand se oorstaan by Riverside oppad wildtuin toe. Is jy dan nog daar Koos?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 09:31:43 am
Anonymous

Waar kamp julle oor die lang naweek.
Party ouens kamp al van die 27ste April.
Ons kan eers vanaf 30ste. Gevolglik kamp ons nie ver nie. Kimberley, Riverside.
Dan is daar die gelukkiges wat alreeds kamp.
Is daar nog kampers wat by Riverside gaan wees, kamp is vol bespreek., dalk kry ons mekaar daar langs die water.
(Bring net jou glasie, daars dalk n spaar doppie J & B)
Ry al komende Saterdag met eerste ligwink. Oom Johan, jy weet alreeds waarheen soos beskryf in my e-pos.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 09:39:04 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Chris, ons sal seker so 2 nm vertrek. Nie te ver van my huis af nie, 190km. Kyk maar ve die elegance met die arend agter op langs die rivier.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 09:53:48 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1312
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years
Koos -Ek sal jou dan waarskynlik mis aangesien ek reken ons sal nie voor 3:30 nm daar arriveer nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 10:00:18 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1493
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years
I know it's not the Lang Naweek but we're off to Mapungubwe on the 9th till 14th May.
17 more sleeps!!
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 10:33:12 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ons gaan nie kamp nie, maar gaan na 'n vriend se plaas, is uitgenooi om biltong op die hoef te gaan kry. Sien uit daarna.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 11:20:05 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3327
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Oorweeg sterk weer Joos Bekker - wil graag die Wally Hayward Halfmarathon doen - sukkel om terug tekeer met fiksheid en spoed, maar het drie en 'n half uur - sal kan sekerhelfte nog klaar loop.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 11:47:44 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years
Natal Rocky Bay bly tot 19 Mei
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 15:22:23 pm
Henk D
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 213
Joined: 07 Oct 2014
Experience: 28 years

Kamp nerens, my skoonma kom kuiersurprised

 

Altyd lus vir Kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 15:42:59 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5819
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Sterkte Henk, ek kamp eerder.

Ons gaan Smal toe.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 17:15:20 pm
Cabs
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 274
Joined: 03 Jul 2013
Experience: 7 years
Badplaas
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 21:00:43 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Huis.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 22:02:28 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Kamp nie maar hoort vrydag laat middag by huis te wees. Werk donderdag nag in francistown dan so uur of 3 slaap dan 713 km huis toe ry vir die langnaweek dan dinsdag weer terug Gaborone toe. Kan nie wag om my gesin weer te sien nie.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 07:38:38 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3327
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Kamp nerens, my skoonma kom kuiersurprised

 

Gaan kamp maar!wink

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 07:46:12 am
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 817
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 29 years
Kamp nie oor die lang naweke nie maar gaan wel van die 6de Mei tot 11 Mei weer kyk hoe lyk dit by Manyane hoor hulle het bietjie opgradeer.
Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 08:14:24 am
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 5 years
Ons kamp by Bush a Buck naby Brits.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 08:21:46 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

Ons gaan ok nie kamp nie maar gaan drie dae in Wildtuin (Skukuza) wees en dan vir vier dae op Jackal Berry in Marloth.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 08:25:26 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Ons kamp nog steeds by Van Stadens.  10 Nagte van die 30 is nog oor en vertrek die Maandag van die langnaweek.  Ons geniet nog elke dag sovêr en kan 'n 30 nagte kamp sterk aanbeveel.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 08:26:26 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2247
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Kamp nie maar sal in Adventure Soft camp in Solitair Namibie wees. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 08:28:02 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Kamp lekker ,,,, by huis of by skoonma , maak nie saak.
Vat skoonma saam. Iemand moet die kos maak.

PASOP NET VE DIE WEEGBRUE!!!!!!
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 12:27:09 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1223
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Soetdoring vanaf Woensdag tot Maandag 2 Mei saam met ons bure en AL die fietse ...

Sien heel uit daarna, aangesien my jongste kleindogter (en ouers) vir Oupa en Ouma kom kuier vir 'n dag!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 12:45:49 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Sal moet gaan kyk wat op die plaas aangaan,het so n buitjie of 2 reen gekry,dankbaar daarvoor.Dit is net so lekker as kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 12:46:19 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Yes manne ek gaat bietjie Forever Resort, Warmbad self probeer. 

Veilg sleep

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 15:54:33 pm
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 160
Joined: 23 Aug 2013
Experience: 70 years
Ilanga by Banana Beach vanaf 28ste tot einde Augustus
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 15:59:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17526
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ilanga by Banana Beach vanaf 28ste tot einde Augustus

4 Maande!...dis lekker lank!geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 20:22:17 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4784
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Julle almal moet geniet
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2016 @ 17:49:27 pm
Hawk
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 22 Apr 2016
Experience: 4 years
Forever Loskop Dam !
Happiness!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2016 @ 08:58:55 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1021
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years
Gaan maar vir 'n middag slaapie in die wa. Dit is die naaste wat ek aan wa slaap die naweek gaan kan kom.
Die wat weg is geniet dit
Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2016 @ 14:30:26 pm
Anonymous

Ja neewat, ons los eerder langnaweke, te besig vir obs om te geniet, sal die naweek daarna gaan... kyk ook nou na Julie vakansie tyd.. wil dalk natal kus gaan voel in die winter?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2016 @ 15:06:23 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Niks foud met die Natalse kus gedurende die winter nie, daai is die beste tyd daar. Geniet dit.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 09:08:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16199
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons is gestrand by die huis. Tipper is by "cosmetic surgery" nadat 'n taxi sy "make up" verander het.

Ek kan nie eers erens gaan visvang nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 09:18:23 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Leon die krimpvarkie is so lig jy kan hom met n fiets trek. hahaha.
Ons gaan kyk na n vis of drie by riverside, kimberley. My skoonseun is n ywerige hengelaar of liewer n visvanger. Hy vang vis waar ek en ander manne voer.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 17:42:24 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3556
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years
Oom Koos, Ek maak kampplekke se besonderhede bymekaar vir toekomstige gebruik en ek sien julle gaan by Riverside Country Club by Richie komp- korrek? Ons moet op hondvriendelike plekke kampeer omdat ons 'n klein (laaste) hondjie het, dus is dit noodsaaklik om vooraf te beplan wanneer ons reis. Op Internet lyk die plek goed maar verskeie resensies wat ek gelees het s die eienaar is 'n baie bombastiese persoon wat almal verskree. Ken jy (of ander lede) die plek en wat is julle siening? 'n Mens wil graag jou uitkamp geniet en vermy eerder onaangenaamhede sover moontlik.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 19:02:11 pm
Anonymous

Frederick, Lucie, die eienares van Riverside by Ritchie is besonderse gawe mens, maak net seker jy kry die regte GPS koordinate by haar. Die internet se koordinate vat jou na ander oord so ent verder.

Jy sal nie teleurgesteld wees nie, daai oord gooi jy nie eers grondseile nie, die gras is pragtig groen en koelte is lekker. Daar is 'n Visarend wat gereeld daar kom kos soek.

Lees gerus my rating oor die oord.

Ek het fotos, maar dit is ongelukkig nog op my kamera, maar ons was baie tevrede.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 20:00:06 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3556
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years
Baie dankie Johann. Van van die resensies wat ek gelees het prys die dame maar het niks goed vir haar man te se nie. Ek het ook al resensies gelees, oa van Montagu, wat kla oor die eienares wat glo so kwaai is, maar ons was al verskeie kere daar en was hoogs beindruk oor die netheid en goeie orde. Diegene wat kla is moontlik die wat aangevat is oor swak gedrag en dis in alle beskaafde kampeerders se voordeel. Riverside lyk baie goed op jou fotos asook ander wat ek op internet gesien het. Ons hou dit op ons lysie..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 21:17:40 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 8 years
Klipdraai van Woensdag tot Maandag
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2016 @ 07:47:33 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Riverside country lodge, twee kilos op die Ritchiepad anaf die N12 , links . As Lucy nie n draai by jou kom maak nie is sy siek of sys nie daar nie. Die bombastiese ou, ignoreer hom, hys die sjef by die restourant. Eintlik nie n slegte ou nie, hy is maar so. Phillip, Lucy se man kom maar min by die kampers.
Ons was desember ve twee weke daar en het dit vreeslik geniet tenspyte van die hitte.
Hulle laat honde toe. Hulle eie honde is ook gedurig daar om jou. So dis glad nie n probleem nie.
Ek het in Januarie n klomp fotos en relaas geskryf oor hulle.
Een van die beter oorde.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2016 @ 08:14:21 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Vir die wat belangstel, die GPS koordinate vir die afdraai pad na Riverside (van Google Earth af) is 29°02'12.14"S 24°36'38.15".

 riverside

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2016 @ 08:38:45 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9905
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ons is gestrand by die huis. Tipper is by "cosmetic surgery" nadat 'n taxi sy "make up" verander het.

Ek kan nie eers erens gaan visvang nie.



Hoe lank nog vir die nuwe toevoeging.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2016 @ 09:23:32 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3556
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years
Baie dankie Oom Koos. Wys jou net: Feite alleen is nie genoeg nie, 'n mens moet perspektief kry.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2016 @ 09:29:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16199
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years



Hoe lank nog vir die nuwe toevoeging.

As als reg verloop vandag oor 'n maand JIN.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 06:07:07 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17526
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As als reg verloop vandag oor 'n maand JIN.

 


N laaaang maand....😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 06:46:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16199
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek behoort darem my Tipper terug te hê teen Dinsdag volgende week. So dan is ek weer reg vir 'n kamppie by Hartbees Hoek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 07:01:19 am
Anonymous

Ons is gestrand by die huis. Tipper is by "cosmetic surgery" nadat 'n taxi sy "make up" verander het.

Ek kan nie eers erens gaan visvang nie.

Dis nou om 'n vloermoer van te gooisealed, maggies, jammer vir die skade ou Leon.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 08:06:22 am
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 31 years
Vooruitgigte vir die noorde lyk okay die naweek

Maar ... Courtesy news 24

The SA Weather Services says the worst of a severe cold front is expected to hit the Western and Eastern Cape, bringing on Friday morning as scattered thundershowers and a high possibility of snowfall has been forecast for the Cape's highest peaks.

The risk of flash flooding, due to heavy rain, is expected over the mountainous areas of the Cape Metropole, Overberg and western parts of the Cape Winelands. Western Cape authorities confirmed they have put the necessary emergency plans in place following the flooding alert.

SA Weather Spokesperson Garth Sampson told Traveller24 that a second cold front will move over SA from the south to the northernmost parts. "A deep layer of cloud associated with the secondary front," he says, "is moving in over the Western and Eastern Cape from the south."

On Friday, the cold front moves over Algoa Bay and inland, over Calvinia and Sutherland, where below freezing temperatures can be expected during the night. Snow can be expected in this region too, the SA Weather Service's Jan Vermeulen warns
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 08:32:34 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Ons kamp al amper 'n maand by Van Stadens en het die lieflikste weer gehad maar die afgelope paar dae voel ons die koue is oppad.  Die warm winterklere wat ons ingepak het, sal seker vir die eerste keer die naweek aangetrek wordlaughing   voor ons Dinsdag teruggaan huistoe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za