English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 795
Total Views: 83 248 993
topics: 11 576
replies: 139 218
views: 39 342 838
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Oorlaaide karavane

replies: 41
views: 8904
14 Apr 2016 @ 10:33:09 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Wats die nuutste op di front oor oorlaaide waens.
As ek luister na ander gebruikers , soos vriend Janack, dan is daar omtrent geen wa uit die jurgens stal wat die korrekte tarra en bvm het nie.
Het besluit as ek gevang / geweeg word met n gepaartgaande boete, gaan ek hof toe. En pleit, skuldig, maar onskuldig.
Die publiek is nie almal tegnies nie en kan nie verantwoordelik gehou word ve Jurgens ci se foute nie. Sou dit beteken dat almal se waens moet oorgeweeg word ve nuwe tarra... dan is dit bedrog vanaf fabriek en hou Clive se standaard antwoord nie water nie..
My wa is nog op huurkoop, so ek kannie die tarra laat verander nie.. en die bank gaan nie daarvan hou om n "herboude" wa te finansier nie..
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 11:04:24 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years
Sal ook reken dat die vervaardigers verantwoordelik gehou word
Feitlik is almal wat karavaan sleep oortreders van die gereg as daar iets fout gaan is hulle verantwoordelik en mag nie op die pad wees nie
Kry julle waens , voertuie en lesensies wetig
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 11:18:59 am
Anonymous

Oom Johan (Koos)laughing, jy het 'n baie maklike uitweg met die wa wat op huurkoop is. Onthou die karavaan is ''eintlik'' die bank se eiendom omrede hulle die titel houer is. Gaan lê besoek af by die bank bestuurder en verwittig hom/haar dat die spesifikasies op die registrasie papier onwaar is en vir jou as betalende eienaar is dit onaanvaarbaar. Hulle sal beslis dadelik begin met 'n ondersoek.

Ek noem dit omrede, toe ek nog jonk was en baie hare gehad het, het ek 'n Alfa Guiletta op huurkoop gekoop en nadat ek na die afskrif van die registrasie papier gekyk het, het ek bevind dat die voertuig gerigistreer is as 'n kode 3. Ek het 'n afspraak gemaak met die bank bestuurder en dit vir hom uitgewys. Na die gesprek het beide ons, die bank bestuurder en ek na die handelaar gegaan en dit aan hulle uitgewys. Hulle was vasbeslote dat dit onwaar is. Die bank bestuurder het hulle 'n sper datum gegee om die regstelling te maak om regstappe te voorkom. Binne 2-weke was die regstelling gemaak en tot vandag toe weet ek nog nie hoe die handelaar die regstelling bewerkstellig het nie, maar die voertuig was toe nie meer 'n kode 3 nie en was geherregistreer as gebruik.

Die handelaar was Boksburg Alfa. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 11:27:45 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Dennis ek het ook gedink dis die pad om te loop.
Maar eers moet ek seker maak van my feite... m.a.w. weeg.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 12:21:54 pm
Wessel
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 22 Mar 2016
Experience: 6 years
Vind julle dit net by vandag se nuwe waens, of sal die probleem by die ouer modelle, soos my 1988 waentjie ook wees? Ek het gelukkig 'n pad skaal naby my so ek moet dalk my wa uitpak, dit weeg, en dan weer inpak en weer weeg.
Sal probeer om terugvoering te gee.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 12:58:52 pm
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Hi Dennis,

Kan ek dalk hier reg help?

Ek glo al rede hoekom die handelaar iets sou doen is sodat hy nie verwyder word as goedgekeurde handelaar.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 13:17:40 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Oom Johan (Koos)laughing, jy het 'n baie maklike uitweg met die wa wat op huurkoop is. Onthou die karavaan is ''eintlik'' die bank se eiendom omrede hulle die titel houer is. Gaan lê besoek af by die bank bestuurder en verwittig hom/haar dat die spesifikasies op die registrasie papier onwaar is en vir jou as betalende eienaar is dit onaanvaarbaar. Hulle sal beslis dadelik begin met 'n ondersoek.

Ek noem dit omrede, toe ek nog jonk was en baie hare gehad het, het ek 'n Alfa Guiletta op huurkoop gekoop en nadat ek na die afskrif van die registrasie papier gekyk het, het ek bevind dat die voertuig gerigistreer is as 'n kode 3. Ek het 'n afspraak gemaak met die bank bestuurder en dit vir hom uitgewys. Na die gesprek het beide ons, die bank bestuurder en ek na die handelaar gegaan en dit aan hulle uitgewys. Hulle was vasbeslote dat dit onwaar is. Die bank bestuurder het hulle 'n sper datum gegee om die regstelling te maak om regstappe te voorkom. Binne 2-weke was die regstelling gemaak en tot vandag toe weet ek nog nie hoe die handelaar die regstelling bewerkstellig het nie, maar die voertuig was toe nie meer 'n kode 3 nie en was geherregistreer as gebruik.

Die handelaar was Boksburg Alfa. 

Careful.....

Ignorance of the law is not a reason in court....

Jurgens are not THAT dom... They might not be able to get their quality problems sorted but they are excellent in CMA proceddures...

The specs they state is without any of the supplimentary items such as spare wheel / tent / poles / battery / jack spanner / ETC ETC... That's how they will CTA (cover their "fertiliser orifice".

They will simply claim they cannot be held liable for what the customer put's into their "Oh so light caravans"......

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 14:05:21 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

ek het n 1984 gysey 5 laat weeg in 1995 toe ek hom terug op die pad gesit het en hy was 987kg gewees sonder sy tent en die plaaitjie het gelees 999kg

 

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 14:10:05 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Hi Dennis,

Kan ek dalk hier reg help?

Ek glo al rede hoekom die handelaar iets sou doen is sodat hy nie verwyder word as goedgekeurde handelaar.



Die probleem is presies dit.
Nie een van die handelaars sal opstaan teen die vervaardiger nie. Ek het dit ondervind toe ek persoonlik met loftus gaan praat het oor die "krake" bokant die deure. Hulle s eenvoudig,,, dis nie n probleem nie,,,, sal dit regmaak.
Hulle gaan ook die truuk speel van dis nie n probleem nie, laai die karavaan met minder.
As hulle dit NIE doen nie gaan hulle of hulle handelaarsreg verloor of hulle gaan nie verkope kry nie. Hulle kyk na hulle eie sakke.
Net een ding tel.... is jou trek voertuig swaar genoeg.. >bvm van die wa.
Dis hulle enigste beswaar want dit kan hulle in die sop laat beland. By my het hulle op die verkoopsdokits gespesifiseer dat dit n Jeep grand cherokee is met tarra van 2200kg.
As dit to light kom dat hulle geweet het van die foutiewe tarra, dans hulle krimineel aandadig aan die "voetstoots" wet.
Nou bly hulle stil,, anders kry hulle nie n wa verkoop nie.
Intussen ry ons maar die weegbrue mis.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 14:18:16 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Oplossing.???
Laai sover moontlik alles voor in Trekvoertuig.
Hehehe. Julle manne met die "Fortunas" en liggewig LDV's
Julle sal nie regkom met even n exclusive nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 14:32:59 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years
Hier kan gestry word tot ons blou is vir alles is daar ń oplossing volg net die wetig pad
Ek het bv my Patrol en Penta verkoop omdat ek nie weer vir ń groter lesensie (EC) wou gaan nie

Het nou ń ryhuis met ń waentjie wat ek met my gewone lesensie mag bestuur
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 14:49:18 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years
Oplossing.???
Laai sover moontlik alles voor in Trekvoertuig.
Hehehe. Julle manne met die "Fortunas" en liggewig LDV's
Julle sal nie regkom met even n exclusive nie.

Johan jy is heeltemaal reg as jy die goedere in die voertuig laai en met die gewig op jou hak van die karavaan dan is jou agter wielle op die voertuig oorlaai nie eens gepraat dat jy die totale gewig van 3500 kg kan oorskry nie.
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 15:41:35 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Tandem tow... trailer behind van. Then all the issues of axle mass, exceeding GVM on the van CVM go away....

If you want a big van, you have to have a big tug.

If you want to have all the luxuries ETC you then have to spread the load....

Jurgens & the dealerships don't give one hoot once you sign on the bottom line.... Hows that again??

BUYER BEWARE... become informed before you dig into your pocket

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 16:11:17 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Jis Warren. Dit is so. Tot onlangs was daar nie prob's nie... ons het geglo wa se tare is reg etc etc etc. Nou na die weegbrug episode, nous ons bang. En ja ek het gesign op die dotted line en whalla als is honky dorrie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 16:33:21 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Hi Johan... Jammer I'm not getting at you at all, sorry if it came across like that.

I'm just putting out there, a viable solution to the problem that a lot of guys now find themselves saddled with AND.. AND a warning for those contemplating buying a a big van, to be very careful about this aspect. Especially if you are taking into consideration how to move the van by hand IE mover / aircon and those things.

It's like when I had my spot (75Ha) on the Vaal... The guys go to the dealer and asks "Will this boat be OK for my family"?... (Looking at an Impala with a 30 Mercuary motor, which, in it's own right is a nice litte set up)....

Guy's picture: - Missus / 2 teen kids / mumsey / mother in law and ou-boet

Dealer's picture: - I don't give a damn, I just wanna get the boat sold...

Legal picture: - 1 full meter length per person.

Then they pitch up at my place....

My Picture: - Hier Tom moerse TaT, but I also say nothing... I just launch my rescue boat, a 186 Interceptor with a Suzie 115 with power trim & tilt, start up and warm engine..

Who's liable when somebody drowns or his boat sinks?

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 17:07:41 pm
Anonymous

Jou sleep voertuig het ook 'n payload wat nie oorskry mag word nie, soos Stef sê, jy gaan nie alles in jou kar kan pak en nog die mense in nie.

Onthou, die mense in die voertuig se gewig is deel van die payload, gesin van vier mense gaan min pak gewig oorhou.

Jurgens CI, reken dus, as jy nie 'n dubbel kajuit bakkie het nie, moenie hul produk koop nie, want jy gaan ALLES by jou bestemming moet koop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 19:14:43 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek sens dit weer "jump to conclusions" is die norm/spekulasies ?

Daar is nog nie iemand wat praat wat sy karavaan laat weeg het leeg en vol nie.

Dan is die meeste van die handelaars reeds deel van goe grooter "Imperial" groep, so jy poep teen donderweer.

Ek het wel destyds ons trek geweeg maar het geen geskrewe wettige dokument om dit te staaf nie.  
Ek weet ook ek het nie die geld om Imperial aan te vat nie.  Daarom moet ek eers die nodige wettige inligting kry voor ek kan besluit watter roete om in te slaan.  Die inligting wat ek verskaf het is soos ek dit laat weeg het sonder enige sertifikate.  Ek het destyds reeds die opsie oorweeg om die Glider agter die Exclusive te haak en/of om die aste op te gradeer na 1.5t aste met elektriese remme.

Vir my, wag ek om te hoor wat die eerste ou gaan doen (of gedoen het) wat die nodige dokumente het en/of tot-en-wyl ek ons karavaan kan gaan weeg.

Wat ek wel voorstel aan voornemende kopers is "MAAK SEKER DIE HANDELAAR VOORSIEN 'n WETTIGE DOKUMENT VAN WAT DIE "Tare" GEWIG VAN DIE KARAVAAN IS"  vind dan uit wat moet die voorgeskrewe GVM wees.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 19:19:49 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Hoekom moet die motor mark nie kyk na hulle gewigte en sleep vermoë nie ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 19:48:16 pm
Anonymous

Hul doen.. meeste "sleepvoertuie" (bakkies) se sleepvermoe is nou 3000kg of meer.. dis die wet wat nou die probleem is

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 21:28:57 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Maak nie saak wat die vervaardigers se sleepvermoë sê nie, die Tare & GVM is wat saak maak vir sleep.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 21:48:54 pm
Anonymous

Wel in ander lande kan jy op sleepvermoe werk. In SA, stel die onkundige wet net belang in tarra en BVM... die nuutste sleepvoertuie, het baie goeie sleepvermoe en dra vermoe om die werkie te doen, altans op papier...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 22:24:39 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Hietdie gesprek loop al in die rondte, en lyk my Jurgens is volgens meeste se mening die vark in die verhaal.
My sienswyse is dit. As jy n wa koop met n T van X kg sonder battery of enigiets, dan is dit feit. Nou word togelaat minimim 15% en GVM kom op jou dokumente.
Nou bou ons aircons, sit groot yskaste in, mowers op om dit te skuif, en n tent wat n Woestynboesman se bek laat water ook in..
Nee wat, geen voet om op te staan nie, tensy jy als afhaal tot by oorspronklike fabrieks specs, en laat weeg. Dan kan jy hulle aanvat, en sal jou saak wen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 05:36:15 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Hietdie gesprek loop al in die rondte, en lyk my Jurgens is volgens meeste se mening die vark in die verhaal.
My sienswyse is dit. As jy n wa koop met n T van X kg sonder battery of enigiets, dan is dit feit. Nou word togelaat minimim 15% en GVM kom op jou dokumente.
Nou bou ons aircons, sit groot yskaste in, mowers op om dit te skuif, en n tent wat n Woestynboesman se bek laat water ook in..
Nee wat, geen voet om op te staan nie, tensy jy als afhaal tot by oorspronklike fabrieks specs, en laat weeg. Dan kan jy hulle aanvat, en sal jou saak wen.

Pra---sies...

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 06:52:41 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Halo
Ek het n prokureur geraadpleeg en hy s presies dit.
Kry al die inligting soos wat jurgens spesifiseer.
Weeg jou wa soos hulle spesifiseer, met alles wat MOET om die tarra te kry. Trek jou movers en aircon gewig af en as dit foutief is.. dan vat ons hulle aan. Dan het ons n saak.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 07:40:52 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Net vinnig die draad gescan. Het ek dalk iets gemis wat nie in die ander draad reeds bespreek is nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 08:56:00 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years
As jy na die sleep vermo kyk kan jy s maar 3000 kg sleep wat heeltemaal reg is nou moet die wa 3000 kg kan dra en die rem stelsel vir die wa reg wees
Dan moet jy weer die regte lesensie h
Ongeveer 10 jr terug het hulle ons Ski Boot eienaars gekap op ons remme van die trailer groot boetes betaal moes toe maar die remme op gradeer
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 12:05:03 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 8 years
Nou hoekom sal inligting op die data plaat en lisensie dan verskil, t.o.v Tarra en GVM?

My was se data plaat se Tarra 950kg/ GVM 1400kg. Lisensie se Tarra 950kg/ GVM 1150kg?

Watter een glo jy nou?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 12:13:44 pm
JvN
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 11 Mar 2016
Experience: 9 years

Careful.....

Ignorance of the law is not a reason in court....

Jurgens are not THAT dom... They might not be able to get their quality problems sorted but they are excellent in CMA proceddures...

The specs they state is without any of the supplimentary items such as spare wheel / tent / poles / battery / jack spanner / ETC ETC... That's how they will CTA (cover their "fertiliser orifice".

They will simply claim they cannot be held liable for what the customer put's into their "Oh so light caravans"......

 

Jurgens makes prevision for the following,

From the Fleetline and up.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 12:32:08 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Net vinnig die draad gescan. Het ek dalk iets gemis wat nie in die ander draad reeds bespreek is nie?



Hendrik nee, paar gedagtes het bygekom.
Eintlik lok ons net gesels uit.
Beste is "CHILL" oupa, se my kinders. Ons cross the bridge when we come there.
Sorg elkeen maar net dat daar nie te veel in wn gelaai word nie. En onthou aircons en movers is ook payload.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 12:44:33 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Nou hoekom sal inligting op die data plaat en lisensie dan verskil, t.o.v Tarra en GVM?

My was se data plaat se Tarra 950kg/ GVM 1400kg. Lisensie se Tarra 950kg/ GVM 1150kg?

Watter een glo jy nou?


Stephan, wat ek verstaan is die wa se plaatjie die regte een. En die gewig op die weegbrug die regte een.
Jy sal ook kan vra wanneer en het hulle n sertifikaat van die weegbrug se nuutste "geykte" toestand.
Ek weet daars ouens wat met dit by spoedlokvalle wegkom.
Ons try maar.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 13:02:46 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Jurgens makes prevision for the following,

From the Fleetline and up.

Ah-ha! not the tent? The heavy stuff? and the thousand and plenty L water tank....

Just saying.....

Me thinks, taking Imperial on legally gonna be a koekadrama of note that's gonna costaplenty

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 13:27:58 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Nou hoekom sal inligting op die data plaat en lisensie dan verskil, t.o.v Tarra en GVM?

My was se data plaat se Tarra 950kg/ GVM 1400kg. Lisensie se Tarra 950kg/ GVM 1150kg?

Watter een glo jy nou?

Stephan

Ja dit is iets wat mens gewoonlik te laat agterkom.

My vorige voertuig, die Kyron kon ek volgens die lisensie net 65kg laai (die verskil tussen Tare en GVM) so ek kon nie eers in die voertuig sit nie, hom so ook verkoop.

Miskien moet jy die naaste lisensie kantore raadpleeg met die dokumente en die voertuig se inligting, dit kon ook 'n tik (human error) wees.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 13:42:55 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years
Nou hoekom sal inligting op die data plaat en lisensie dan verskil, t.o.v Tarra en GVM?

My was se data plaat se Tarra 950kg/ GVM 1400kg. Lisensie se Tarra 950kg/ GVM 1150kg?

Watter een glo jy nou?

Stefan as hulle jou op die weegbrug trek kyk hulle nie eens na jou lesensie skyfie of platjie nie
Hulle tik net jou nr plaat nr in en die rekenaar doen die res as daar fout is trek hulle net hul skouers op gee jou die boete en jy moet dit maar gaan uitsort
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 14:32:39 pm
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 65 years
Oom Koos/Johan Het na my verwys in sy inleiding. Ek het my woonwa 2 dae gelede geweeg met alles in behalwe vir kos en klere en toe het dit 1600Kg geweeg.

Ek het my woonwa vandag weer laat weeg maar hierdie keer leeg met geen water in die tenk en die toilet is ook leeg. My woonwa was dus soos voorgeskryf deur Jurgens.

Die lee weeg gewig was 1420KG hier van moet ek die volgende aftrek:
36 Kg Aircon (bine en buite eenheid.
28 Kg Ewick Movers
23 Kg Battery 95 AH
---
87 Kg

Die Netto gewig van my woonwa is dus 1343 KG. Volgens die plaatjie op die woonwa is my Tarra 1185 KG en die GVM 1380

My werklike Tarra is dus 158 KG meer as wat die plaatjie aandui.

Lyk my ek sal maar die battery en sytent in die motor laai en my reg temaak om 'n boete op 17 Kg te betaal. Dit wil se tot ek die Aircon uitgehaal het.

Ek hoop dat die syfers vir julle sin maak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 14:40:50 pm
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 65 years
Ek wil net by se My plaatjie en lisensie skyf verskil ook. Lisensie GVM 1300
en plaatjie se GVM 1380 die twee se tarras is die selfde 1185
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 14:46:02 pm
Johann1
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 07 Apr 2016
Experience: 16 years

Oom Koos/Johan Het na my verwys in sy inleiding. Ek het my woonwa 2 dae gelede geweeg met alles in behalwe vir kos en klere en toe het dit 1600Kg geweeg.

Ek het my woonwa vandag weer laat weeg maar hierdie keer leeg met geen water in die tenk en die toilet is ook leeg. My woonwa was dus soos voorgeskryf deur Jurgens.

Die lee weeg gewig was 1420KG hier van moet ek die volgende aftrek:
36 Kg Aircon (bine en buite eenheid.
28 Kg Ewick Movers
23 Kg Battery 95 AH
---
87 Kg

Die Netto gewig van my woonwa is dus 1343 KG. Volgens die plaatjie op die woonwa is my Tarra 1185 KG en die GVM 1380

My werklike Tarra is dus 158 KG meer as wat die plaatjie aandui.

Lyk my ek sal maar die battery en sytent in die motor laai en my reg temaak om 'n boete op 17 Kg te betaal. Dit wil se tot ek die Aircon uitgehaal het.

Ek hoop dat die syfers vir julle sin maak.

Janack1 en dan moet jy nog klere inpak ens..mag dalk nog bietjie swaarder wees op boete...hehe

As the cock said to the hens when he showed them an ostrich egg I am not disparaging, I am not criticising. I am merely bringing to your attention what is being done elsewhere!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 15:11:18 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Sover ek weet... iemand kan my korrigeer... is daar n 5% toleransie toelaatbaar by weegbrug. Dws. Die elegance is 1850kg + 5% = 1942 kg en DIT moet minder wees as die trek voertuig se tarra. Nou moet ek nog net uitvind van die GCM. How much
1942 + 2200 = 4142
Werk ek nou reg ????
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 15:30:14 pm
Platjan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 04 Apr 2015
Experience: 18 years

Ek het gou vir interessantheid die GVM's vanuit 'n bekende karavaantydskrif ingescan om die belaglike klein "Payloads" van party waens uit te wys.

 

PS. Admin -  Indien ek nie dit mag gedoen het nie, verwyder asb die post!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 15:59:45 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ek kyk na die pryse,,,, by loftus is nog nuwe elegance's R390 000
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 17:28:07 pm
Johann1
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 07 Apr 2016
Experience: 16 years
Hi weet enige iemand hoe laat in die dag is weegbrue oop? 😄
As the cock said to the hens when he showed them an ostrich egg I am not disparaging, I am not criticising. I am merely bringing to your attention what is being done elsewhere!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 18:05:39 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 8 years
Sover ek weet... iemand kan my korrigeer... is daar n 5% toleransie toelaatbaar by weegbrug. Dws. Die elegance is 1850kg + 5% = 1942 kg en DIT moet minder wees as die trek voertuig se tarra. Nou moet ek nog net uitvind van die GCM. How much
1942 + 2200 = 4142
Werk ek nou reg ????

Die 5% toleransie het weggeval as ek reg is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2016 @ 14:31:32 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal maar sien wat gebeur.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za