English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 794
Total Views: 83 248 799
topics: 11 576
replies: 139 217
views: 39 342 744
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Nog net 9 dae

replies: 22
views: 4275
13 Apr 2016 @ 16:11:13 pm
Anonymous

Kan nie wag nie, nog net 9 dae vir my buite seisoen verlof en lekker kamp. Na al die stampe en stote vandat 2016 begin het, glo ek die ruskansie gaan vir my en die vrou goed doen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2016 @ 16:39:59 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years
DK, ek dink dit gaan jou goed doen om te gaan ontspan, klink amper of jy dit nodig het. Miskien sal ons (en dalk jy ook) dan weer weet teen die tyd wat jy terugkom, wat moet ons jou nou eintlik noem, DK, Dennis of Spoorweg Kind. Van watter provinsie jy kom, wat jou eerste taal, jou tweede taal is en waarmee kamp jy nou eintlik regtig. :-) Op die oomblik weet ons darem dit is jou troudag vandag :-) Julle moet die wegbreek geniet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2016 @ 18:18:41 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Ou maat geniet gooi kole en laat weet hoe en waar jy gaan rus lekke
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2016 @ 19:14:13 pm
Anonymous

Dennis, soos Shaun sê,  gooi kole broer, geniet dit en herlaai weerlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 07:18:51 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dennis,

Julle moet dit geniet, laatweet maar.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 07:34:17 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

DK, ek moet ook vir jou sê, dit sou darem wonderlik wees as jy hier na Van Stadens kon kom, die plek van jou kinderjare.   Dit is so lieflik hier, die uitsig is wonderlik en dit is regtig so rustig, veral gedurende die week.  Die weer is ook fantasties.   Ek glo jy en Geraldine sou dit baie geniet en behoorlik herlaai, jammer dit is so ver van julle. smile     

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 07:48:44 am
Anonymous

Dit sou nou werklik die beste medisyne gewees het, maar ongelukkig laat my oë dit nie toe om so ver te bestuur nie.

As dit eendag sou gebeur, sal ons Baai toe vlieg en 'n voertuig huur en dan maar gewoont moet raak aan 'n chalet en op 'n matras slaap wie jy nie weet wie voor jou daar geslaap het nieyell.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 09:30:32 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Dennis geniet dit. Ons is in dieselfde bootjie. Vertrek Disdag 26 April na Kgalagadi, Augrabies, Ais Ais, Luderitz, Solitair en Long beach. (tussen Walvisbaai en Swakopmund.)  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 09:49:51 am
Anonymous

Geniet dit Jan en ry veilig. Ons ry Saturdag, 23 April

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 10:01:43 am
LouisD
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 175
Joined: 21 Oct 2013
Dennis, julle moet dit geniet. Julle verdien n kans om net rustig te wees.
In my swakheid, maak Hy my sterk. Sy guns sal my volg al my dae.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 10:04:04 am
Anonymous

Dennis, julle moet dit geniet. Julle verdien n kans om net rustig te wees.
Dankie, Louis. Ek wil sommer so bietjie daar by Nico ook 'n draai maak en so paar koues saam met hom geniet en natuurlik daai ''Bunny Chow''

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 10:04:50 am
Anonymous

Dankie, Louis. Ek wil sommer so bietjie daar by Nico ook 'n draai maak en so paar koues saam met hom geniet en natuurlik daai ''Bunny Chow''

 

O ja, en sommer dinge vir Desember in plek kry.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 10:15:22 am
LouisD
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 175
Joined: 21 Oct 2013

O ja, en sommer dinge vir Desember in plek kry.

 



Stuur groete aan hom van my af asseblief, hy sal my seker nie onthou nie, ons het mekaar eintelik gemis las.

Ons het toe besluit ons sal ook daar gaan Des. Wag net vir bietjie moolas om die deposito te betaal, hoopenlik teen die einde van die maand.

Sal dalk ook my ouers oortuig om sommer daar vir n naweek in die chalets te 'kamp' kyk nou juis na pryse vir hulle.

In my swakheid, maak Hy my sterk. Sy guns sal my volg al my dae.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 10:22:57 am
Anonymous

Sal so maak. Ek sal hom verwittig dat jy Desember kom, jy moet net jou datums laat weet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 10:37:45 am
LouisD
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 175
Joined: 21 Oct 2013
Reg so, dankie.
In my swakheid, maak Hy my sterk. Sy guns sal my volg al my dae.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 12:16:47 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Dennis julle moet dit geniet. Jou beurt is jou beurt.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2016 @ 12:54:41 pm
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Geniet dit Dennis!

Daar is fout met my karavaan wiele - hulle kan nie stil staan nie!

Ons ry more vroeg Koppisol (Goefy games) toe vir die naweek en einde van die maand Joos Bekker toe - wil Wally Hayward Half marathon gaan doen.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2016 @ 19:35:37 pm
Anonymous

Vandag is die wa ge-polish, gister die X-Trail en amper weg. Nog net 5 Dae. As jy hierdie sien, flikker of gooi hooter.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2016 @ 19:43:25 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Nou waarheen gaan julle Dennis, gaan ons mekaar sien hier aan die Weskus?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2016 @ 19:45:41 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Baie oulik DK.  Wens ek kon dit sien.  Ek hoop iemand sien dit, en hoop jy kry 'n paar flikkers of hooters.  Geniet jul vakansie. smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2016 @ 20:47:40 pm
Anonymous

Nou waarheen gaan julle Dennis, gaan ons mekaar sien hier aan die Weskus?

Baie oulik DK.  Wens ek kon dit sien.  Ek hoop iemand sien dit, en hoop jy kry 'n paar flikkers of hooters.  Geniet jul vakansie. smile

Nee, Herman, my oge laat dit nie toe nie, heelmoontlik eendagwink. Sal laat weet as ek by my bestemmings is met fotoslaughing

Dankie tannie Freda, ons verdien hierdie wegkom na al die stampe en stote. Die ou moet ook nie te veel hooter of flikkers gooi nie, nou, nou verwar ek hom met n taxi in Black Reef roadyell

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2016 @ 12:22:27 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hi Dennis,
Hierdie oom weet nog steeds nie waarheen jy gaan nie,, moes dit mis gelees het,
Net een ding in my kop en dis karavaan se gewigte en oja die flippin stort wat te stadig drein. Elma het agter gekom dis lekker om in die karavaan te stort as daar nie n bad in die ablusie is nie. Nou loop die ding te stadig uit en die bak onder neig om oor te loop.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2016 @ 11:15:23 am
Anonymous

Hi Dennis,
Hierdie oom weet nog steeds nie waarheen jy gaan nie,, moes dit mis gelees het,
Net een ding in my kop en dis karavaan se gewigte en oja die flippin stort wat te stadig drein. Elma het agter gekom dis lekker om in die karavaan te stort as daar nie n bad in die ablusie is nie. Nou loop die ding te stadig uit en die bak onder neig om oor te loop.
Jammer vir die laat terugvoering, oom Johan. Dit gaan 'n bietjie hier en daar weeslaughing, sal jou e-pos of sms.

Blikkies, die tyd loop nou te stadig, nog net 3 dae en 'n bietjie, maar die irritasie is besig om my op te vreet.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za