English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 763
Total Views: 83 246 373
topics: 11 573
replies: 139 196
views: 39 341 463
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Hou jy jou sleepvoertuig se enjin skoon ?

replies: 43
views: 8133
09 Apr 2016 @ 20:04:23 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Ek word gereeld daaroor gespot dat ek aanmekaar my voertuie se wiele was en politoer, maar dit gee my 'n ongelooflike "kick" as ek so na die blink wiele kyk.  My Exclusive se wiele loop ook sommer deur !)

Ek het nog 'n ander kwaal ook, maar gelukkig merk mense dit nie maklik op nie.  Ek hou van 'n silwerskoon enjin onder die enjinkap.  My kinders dink ek is laf want ek gaan eersdaags die Kruger Wildtuin se stofpaaie deurkruis en dan is die enjin van vooraf weer vuil.  Dit pla my geensins om met my sleepvoertuig op stofpaaie of in die boendoes te ry nie, maar as dit verby is was ek daardie enjin silwerskoon.

Soppas vanoggend weer my 3 jaar oue Pathfinder met 50 000km op die klok se enjin gewas.  Hieronder is 'n foto na die was episode.

Hoe maak julle, of stem julle saam met my kinders ?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2016 @ 20:20:41 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Lennie, ek gee jou 10 uit 10.   Dis net 'n netjiese man wat so 'n netjiese enjin sal hê.  Veral as jy netjies is op plekke wat ander nie eers sien nie.  Daai enjin lyk splinternuut.  Mooi man!smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2016 @ 21:11:06 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years
Lennie hoe jou motor en jou besitings lyk weerspieël wat se persoon jy is
Toe ek nog mense aangestel het het ek altyd saam uitgeloop om te kyk hoe lyk sy voertuig as hy mooi nagekyk is stel ek hom aan want dan sal hy na jou goed ook kyk in die meeste gevalle het dit gewerk
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2016 @ 21:34:57 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Baie mooi bo!

Kan ons 'n foto van onder sien Lennie?smilesmile

Grap net. Jy ken die gesegde?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2016 @ 22:02:29 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 533
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 45 years
Ja Lennie Ek stem saam met jou N skoon engine is n gelukkige engine
N vuil engine vol stof en olie raak ook waremer as n skoon engine
Dele van die engine begin ook later te roes
Hou so aan Waneer kan ek my bakkie bring ha ha ha ons bly nir te ver van mekaar af nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2016 @ 22:05:47 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Moet erken, ek maak nie my motor se engin skoon met elke bakwerk was nie. Die ou stof lagie pla nie. Maar as ek deur modder gery het word die engin bo en die onderstel met die hoe-druk wasser skoongemaak kort daarna. Also when I accidentally drive over buffulo pies in Kruger. Sometimes you just cannot miss them.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2016 @ 22:20:51 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Lennie, dit lyk splinternuut. Ek probeer ook om als so skoon hou,maar met ons plaaspaaie doen ek dit met elke diens, anders sal dit elke dag gedoen moet word.
As ek jou vraag reg lees, dan gebruik ek Prepsol om enjin mooi skoon te maak, en silikoon sproei om rubber mooi blink te maak.
My skoonseun is erg oor sy rygoed, elke jaar gaan dit paneelkolpper toe vir n buff en optouch van die krappies. Dit is dalk bietjie erg vir my.
Maar laat weet my as jy eendag wil inruil, sal jou ryding enige tyd aanskaf.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 00:45:32 am
Anonymous

Probeer ook maar, en verstaan daai karavaan wele polish... as jou kar wiele blink moet wa mos pas... hou ook van skoon engine, maar nou ja, is maar bang vir elektriese komponente.. nie alles is waterdig in alle engines nie.... so ek vee maar net skoon met lap, maar versigtig vir water... of klomp oormatige water altans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 04:07:46 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Lennie ek hou ook van skoon voertuie, binne buite, bo en onder. Dit is nie altyd moontlik nie maar word skoongemaak so gou moontlik.

Ja, en as jy terug staan en na voertuig kyk wat skoon is voel jy sommer lekker. Net soos tuin skoonmaak en dan daarna kyk met sproeiers aan en lemonade in die hand.

Darem maar bevoorreg om dit nog te kan doen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 06:39:21 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Lennie laat weet my as jy jou karre wil verkoop seblief
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 06:54:08 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Met skottelgoed seep in warm water en baie elbow gries
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 12:56:07 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Is ook n pyn in die poephol was skoon en netheid aan betref,

Darm is die GIRL ook so.



As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 13:25:15 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years
Ek is seker maar 'n ou luigat, maar karwas (en nog te meer die enjin) is nou nie juis my sterkpunt nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 16:47:22 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ek ry maatskappy bakkie. Hy word 2 keer n week gewas en ten minste 1 maal in 2 maande was ek sy enjin.

Het my vorige DC terug gestuur bank toe met 182000 km op die klok en hy was skoner as toe ek hom nuut gekry het.

Was ma se kar se enjin 1 keer in 6 maande.

Ek glo jy was NOOIT VW Beetle se enjin nie. Die modder keer dat hy nie olie lek nie (Ford eienaars neem kennis) hahahahahaha

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 18:30:10 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years
Het dit altyd gedoen met Prepsol, maar is deesdae versigtig vir al die elektronika wat nie noodwendig waterdig is nie, ook water wat sy pad invind na konnektors toe. As ek wel was probeer ek sulke dinge maar toemaak met plastieksakke en laat daarna die enjin vir amper 'n dag staan om behoorlik droog te word voordat ek weer aansit. As daai elektronika wel water kry is dit maan toe en jou bankrekening ook...die vervaardigers waarsku ook oor die algemeen teen was veral met hoedruk spuite.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 18:33:00 pm
Anonymous

Heng, Len daai engine blink amper soos mynelaughing. Nee kyk, daar is darem niks beter as 'n No Noncence skoon engine nie.

My motto altyd was, as jy skoon is buite, moet jy skoon wees binnewink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 18:43:55 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years
n Man se ryding reflekteer sy persoonlikheid hetsy sy eie of maatskappy wiele
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 19:34:37 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Wash whole vehicle with high pressure cleaner, enjine included and climb under with the high pressure as well.
Do not wash all that often, but after mud the wash is immediate or after a trip, before storage in the garage.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 21:43:25 pm
Frs1
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 197
Joined: 02 Aug 2011
Experience: 60 years
Stem saam Len alles moet skoon wees. My 30jr BMW se enjin lyk nog splinter nuut. Hou die goed skoon en hulle kyk agter jou. Die wiele moet blink.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 21:45:32 pm
Frs1
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 197
Joined: 02 Aug 2011
Experience: 60 years
Stem saam Len alles moet skoon wees. My 30jr BMW se enjin lyk nog splinter nuut. Hou die goed skoon en hulle kyk agter jou. Die wiele moet blink.
Haal die wiele een keer per jaar af dan word hulle binne en buite gepolish, dan lyk hulle soos dag een
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 06:07:34 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Clean enough to do my cooking on...............cool

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 07:02:32 am
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 816
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 29 years
My Fordjie het nou oor die 300000 km op ek was ook gereeld die enjin dis deel van die kar.
Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 07:32:48 am
Anonymous

Myne

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 09:01:43 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3483
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years
N Trotse man se perd was altyd blink geroskam, en jou voertuig het mos maar die perd vervang. Fullstop!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 10:34:53 am
paddyandpaul
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 337
Joined: 06 Jan 2013
Experience: 61 years
Het dit altyd gedoen met Prepsol, maar is deesdae versigtig vir al die elektronika wat nie noodwendig waterdig is nie, ook water wat sy pad invind na konnektors toe. As ek wel was probeer ek sulke dinge maar toemaak met plastieksakke en laat daarna die enjin vir amper 'n dag staan om behoorlik droog te word voordat ek weer aansit. As daai elektronika wel water kry is dit maan toe en jou bankrekening ook...die vervaardigers waarsku ook oor die algemeen teen was veral met hoedruk spuite.

I am also afraid of water getting in to connectors, alternators, distributor caps etc, so I tend to admire those who manage to keep engines clean with high pressure and risk shorting electrics. Its an expensive repair.
Try and keep it simple
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 10:58:39 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1214
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Met die 2 Suzuki's in my garage het ek geen probleem nie - was met die Karcher, en gebruik Wynn's Dash daarna. Die anti-statiese Dash help dat die enjin nie so gou vuil word nie. Dieselfde geld vir my Motorfiets. Al hierdie voertuie is so gebou om redelik waterbestand te wees of dan, water kan nie sommer skade aanrig nie.

Die probleem kom in met my Audi S3 ... daar is soveel elektroniese goedjies dat ek nie alles kan toemaak nie en ek moes al 3 x van die klosse ("coils") op die vonkproppe vervang - vrek duur. Selfs Audi Dienssentrums is bang om die enjin skoon te maak. Ek het vroeer jare alyd die enjins laat stoom skoonmaak, maar dit lyk my is 'n gewoonte wat vervaag het. Enige ander Woonwaners met soortgelyke probleme??

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 12:07:46 pm
Anonymous

Spuit myne met high pressure cleaner en daarna met Q20 en los so vir 1 uur dan vee ek net skoon.

Nog net een keer kopseer beleef en dit was met my Golf wat gesteel is. As jy sy engine gewas het, het hy blatant geweier om te start. Naderhand gedog die kar is bang vir water, maar toe vind ek uit die ignition coil het 'n baie fyn krakie gehad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 12:31:52 pm
EGO
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 13 Jun 2013
Experience: 18 years
Gaan lees bietjie in die boekies wat die vervaardigers se van enjin was.
Kamp Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 12:36:26 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Ek het gelukkig geen probleem om my Pathfinder en my Mercedes platkar se enjins te was nie.  Ek gebruik "Super Ten", verdun met water 1/4 en spuit dit dan af met 'n gewone tuinslang met 'n "nozzle" op vol sterkte. As dit gereeld gedoen word (so eenkeer elke twee maande), kom die vuil maklik af.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 12:43:34 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Spuit die enjin so nou en dan af. Haal eintlik maar net die stof af.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 12:58:10 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

 

Kan onthou toe ons nog VW gery het, hulle weier om jou kar se enjin te was na diens. Bang vd "enjin management system" kos glo R32 000 (2010 polo vivo)

Shame hulle nooit gehoor van "waterproof enclosures" nie. Spuit ma se Suzi ook met high pressure skoon.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 14:19:10 pm
Anonymous

Ek het gelukkig geen probleem om my Pathfinder en my Mercedes platkar se enjins te was nie.  Ek gebruik "Super Ten", verdun met water 1/4 en spuit dit dan af met 'n gewone tuinslang met 'n "nozzle" op vol sterkte. As dit gereeld gedoen word (so eenkeer elke twee maande), kom die vuil maklik af.

Len, koop volgende keer vir jou Silicone spray, nadat jy jou engine skoon gemaak het en is droog, spuit die silocone spray. Dit voorkom dat stof aanpak, sodoende volgende keer spuit jy die engine net af en los dat hy droog word. Hy blink dan weer soos uit die boks.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 15:13:20 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years


I am also afraid of water getting in to connectors, alternators, distributor caps etc, so I tend to admire those who manage to keep engines clean with high pressure and risk shorting electrics. Its an expensive repair.

Yip... Landy...ABSA-lutely nothing sophisticated there....

Use a garden hose and an insectiside attachment (has a green pipe with a weight, screws on the hose nozzle, and you use your finger to activate)

Put that into some parrafine and done deal....

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 15:47:02 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Gaan lees bietjie in die boekies wat die vervaardigers se van enjin was.


Wat se hulle ??
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 16:06:17 pm
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 136
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 35 years


Wat se hulle ??

Wil ook weet wat sê hulle. Maak ook karre se engines skoon.
Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 16:34:22 pm
Rene
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 46
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 45 years

Since young I have always kept my cars in tip top clean codition inside and out side. It does give and advantage price wise when trading the vehicle. Clean vehicles are usualy sold easily again by the dealer without them putting in much effort.

I have two sons, one follows more or less my tradition and the other is testing the car for long term weather ability. Hey, every one is entitled to their own ways of doing things. 

"What a life"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 18:22:45 pm
Kito
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 13 Jan 2016
Experience: 40 years
Was my sleep Ford self was haar self en was ook elke keer ook die enjin. Was enjin met 4007 wat ek by Natal agri koop. Haal al die olie merke af en die enjin blink. Moet net nie jou voertuig buite was met die seep nie haal al die polish af. Die onderkant van die enjin ook.(ha ha)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2016 @ 07:04:58 am
Anonymous



Wat se hulle ??
Dit is 'n bladsy wat ek ''Skip'' en merk hom as Not Applicable

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2016 @ 08:45:14 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Die Nissan se handleiding sê natuurlik niks oor die onderwerp nie want jy sal 'n Nissan enjin nie met water doodgespuit kry nie. Selfs die Nissan handelaars was ook die enjin tydens elke diens. Ek sleep met my 3de Nissan in 18 jaar en kon dit nog nooit regkry dat hulle na 'n enjinwas, nie onmiddellik , volstoom aangeskakel het nie ! Selfs my huidige Pathfinder met alle moontlike elektronika waaraan jy kan dink.

(Ek wou nie spog nie, maar die vraag noop my om dit wel te doen !)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2016 @ 09:26:59 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Gaan lees bietjie in die boekies wat die vervaardigers se van enjin was.


Sien niks in Toyota se handleiding nie.

Seker maar omdat vuilgoed nie aan n Toyota vas sit nie. hehehehe

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2016 @ 16:58:46 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Jin, daar moet ek saamstem. Die Cruiser se enjinblok het roeskolle op wat my erg irriteer, spuit dit maar Q20 as ek gewas het.
Anderkant lyk die Landrover se enjin mooi, maar na lank gewas om al die gemors af te kry.
Met die Landrover is dit beter om nie te gereeld te was nie, stof en modder, verstop die olielekke so bietjie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2016 @ 06:47:51 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Jin, daar moet ek saamstem. Die Cruiser se enjinblok het roeskolle op wat my erg irriteer, spuit dit maar Q20 as ek gewas het.
Anderkant lyk die Landrover se enjin mooi, maar na lank gewas om al die gemors af te kry.
Met die Landrover is dit beter om nie te gereeld te was nie, stof en modder, verstop die olielekke so bietjie.

Stem... Net se... (roer die pap-lepel) Daar's nie vuilgoed vat vasklou aan Toyota's omrede vuilgoed kom nie naaaaaby nie...tongue-out

 

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2016 @ 15:37:54 pm
Dieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 05 Jan 2016
Experience: 26 years

Ek was al my karre se enjins met Prepsol en die hig pressure sprayer, van die grassnyer tot the V10 van die Touareg. Bly net weg van die konnektors af. Nog nooit 'n dag se probleme gehad nie!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2016 @ 19:41:46 pm
bassbuster
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 10 May 2010
Experience: 45 years

Ek was die enjins ook met Prepsol. SPuit hom orals aan dan gebruik n skoon verf borsel en vry veral die olie areas mooi en laastens was saggies met n tuinslang die seepigheid van die Prepsol weg. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za