English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 604
Total Replies: 253 803
Total Views: 83 281 387
topics: 11 619
replies: 139 836
views: 39 360 333
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Caravette Tour-a-way

replies: 13
views: 7078
08 Apr 2016 @ 11:21:04 am
JP7
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 04 Apr 2016
Experience: 13 years
Mre mense!
Na maande se lees (en leer!) op die forum het ek besluit om maar tog aan te sluit en te kyk of iemand my kan help.
Ek soek informasie oor die Tour-A-Way reeks wat so vanaf 1963 tot omtrent 1980 vervaardig is. Campworld in Durban (wat die karavane begin bou het) kan nie vir my enige informasie gee nie.
Baie dankie!
J
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2016 @ 12:06:47 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Oooo Eeek! had one, I was quite happy with it and I'm around 6' 2".

I may still have the old licence renewal paper, will look for you and get back to you on moaning-day....

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2016 @ 12:18:59 pm
JP7
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 04 Apr 2016
Experience: 13 years
Dankie Sitnievasnie!
Ons hou van weg-van-mense-nie-luuks kamp, so die enetjie is perfek vir ons. Ons wil hom graag so oorspronklik moontlik hou/maak, dus soek ons soveel montlik info/foto's ens.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2016 @ 14:26:24 pm
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3327
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Hi Jad,

Kyk 'n bietjie hier langsaan by "Caravan specs" onder Gypsey - onderaan kan jy nog ouer modelle kry. Admin - Willie kan dalk onthou oor wie die vervaardigers van Tour-a-way was en wat met hulle gebeur het. Erens onthou ek dat van die Caravettes was ook bekend as Tour-away soos per jou opskrif.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2016 @ 15:20:04 pm
JP7
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 04 Apr 2016
Experience: 13 years

Dankie DR DRAKE!
Die heeeeel onderste een en die laaste een nog op daai "TAB" boonop! Dis 'n stappie in die regte rigting... Die een wat ons koop is die effe groter een as die een, so ons hou aan soek! Dankie though! BTW, jy het 'n beautiful kar! tongue-out

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 12:09:33 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9886
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Welkom op die forum.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2016 @ 20:23:42 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Welcome to the forum Jad
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 14:51:20 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16190
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

When you finally have it place some pic's here. Hope it in a good condition.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 15:01:24 pm
JP7
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 04 Apr 2016
Experience: 13 years
I will definitely add some pics! Its in BEAUTIFUL condition! 200% original apart from the 3-way fridge that was replaced with a bar fridge. Would like to change it back though...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2016 @ 11:53:06 am
JP7
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 04 Apr 2016
Experience: 13 years
So die ou het toe die pad van Secunda na George oorleef en Saterdag hier aangekom! Baie netjies! Hy kort net 'n baie goeie spit en polish... Ek laai vannaand gou foto's op. Na 'n ordentlike skoonmaak binne het ons die tent (heeltemal te groot met afdakke en dies meer) en die rally tent opgeslaan. Beide kort 'n goeie skoonmaak en beide die tent en rally het 'n klein skeur in die dak. Die oorspronklike tafel het ongelukkig nie saam gekom nie, ons sal maar soek tot ons een kry (of 'n soortgelyke een) en die 3-way yskassie is ook vervang deur 'n elektriese een. Sal weer 3-way een wil h. Die plastiek binne die vensters (soos 'n kosyn) is ook voos gebrand deur die jare. Hy gaan Donderdag in na Eden Woonwaens toe dat hulle bietjie kan kyk na die goed.
Ek het wel 'n vraag of 2...
1. Kan ek die skeur(e) self regmaak? nie een is langer as so 3cm nie.
2. Ek het iewers gelees dat ek bv die rally tent met 10/10 kan skoonmaak, goed laat droogword in die son en dan herseel met Nuseal. Het ek dit reg?
Dankie!
J
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2016 @ 12:14:11 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16190
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jy kan die skeurtjies seker self fix as jy 'n masjien het.  

Ek weet nie hoe sterk consentraat die 10/10 is nie. (Ken dit nie) maar gewone waspoeier en 'n sagte besem op paving kan seker die ding doen.

Dis reg jy kan die nuseal produk gebruik vir herseel. Maak seker die materiaal in 100% droog. Kan met 'n kwas aan wend maar sou voorstel jy gebruik een van daai eletriese spuit magafters.......... Bosh produk as ek reg onthou. Aanspuit gaan baie makliker wees.

Nuseal is 'n was basis wat met parafien verdun is. Na aanwending laat staan lank in die son sodat die parafien kan verdamp. Net die was het dan agter gebly wat die seel tewee bring. Smeer maar met 'n kwassie aan op die nate, sodat die gare ook die was opneem.

Sterkte dis 'n groot joppie wat jy aanpak. Koop genoeg Nuseal want die materiaal is dors as dit so oud is. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2016 @ 19:26:52 pm
JP7
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 04 Apr 2016
Experience: 13 years
Hier is 'n paar foto's die ou.... Nie te sleg vir 38 jaar nie dink ek! Ons het vannaand die rally skoongemaak, Woensdag gaan hy in om 'n skeurtjie of 2 reg te maak en die naweek is dit sel... prettig.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2016 @ 06:44:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16190
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dis is darem vebasend wat seep en water kan doen. Sterkte met die seel werk. Maak net seker daai seil is 100% droog voordat jy die seelaar aanwend.  Want jy wil hê dit moet in die tent materiaal in trek en daar waar dit selfs net klam is gebeur dit nie.

Julle gaan sommer lekker kamp met die wa sien ek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2016 @ 08:07:29 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3327
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Geluk - lyk nog netjies.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za