English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 231
Total Replies: 248 722
Total Views: 83 111 406
topics: 11 383
replies: 136 490
views: 39 265 545
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Gariep dam 😢

replies: 19
views: 6035
30 Mar 2016 @ 20:10:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
😢
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2016 @ 21:06:17 pm
Anonymous

Dit lyk sleg, liewe ouers dit is die ergste wat daai dam nog was.surprised

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2016 @ 05:47:22 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Good heavens...

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2016 @ 07:09:14 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1173
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Die dam se water word gebruik om krag op te wek; dit help keer dat daar beurtkraag toegepas word.  Die impak van die droogte op die dam se watervlak word skynbaar nie ten volle waardeer nie. 

Daarby is die Krugersdrif-dam by Bloemfontein ook op sowat 5%.  Die boere langs die Modderrivier het die water uit die dam nodig in die rivier vir besproeiing.  Koffiefonteindam is leeg. 

Ons in Gauteng kyk na die Vaaldam en dink als is nog reg. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2016 @ 07:31:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15966
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Mense maar dit lyk nie goed nie.  Ons in Gauteng besef nie die impak van die min reen nie.

Was by die Vaaldam gewees toe ons by Bloekompoort gekamp het. Dit het nie te sleg gelyk nie maar die impak op die dam is nie so groot nie want hy word gevoed deur die Lesotho water skema. Dis baie water wat daar deur in die Vaaldam in loop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2016 @ 07:43:43 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years
Dis nie mooi nie
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2016 @ 08:16:45 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dis nie n mooi prentjie nie, maar die uitkoms is oppad.

Moet maar net aanhou Bid en Glo.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2016 @ 09:26:01 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Sjoe dit lyk sleg soos Chuck se moet net bid maar reen seisoen staan einde se kant toe.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2016 @ 10:27:51 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

My een werks kolega het 'n plaas tussen Welkom, Theunissen en Virginia, hy se vir my dat daar op die stadium glad nie veld gras vir sy diere is nie, hy moet hulle nog voer. Hy sit nou spulpunte op in die veld om te kyk of dit die gras sal aan help hy het darem redelikke water in sy boorgate.

Glad nie lekker nie 

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2016 @ 17:40:41 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1675
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Sjoe. Dit lyk erg.

Lyk of dit net erger word.

Ek het hom ook nog nooit so laag gesien nie.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2016 @ 20:55:28 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1545
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Ons damme in die Weskaap/Boland het kritiek min water,dorpe is op die strengste beperkings waarvan ek bewus van is.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2016 @ 08:32:48 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5803
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek onthou mid '90 het ek met my kar tot onder in die bodem van die Tzaneen dam gery en die damwal van die binne kant gesien.

Dit is "scarry"

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2016 @ 13:20:04 pm
Cabs
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 274
Joined: 03 Jul 2013
Experience: 7 years
Holy shit...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2016 @ 19:41:24 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2171
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Ai manne en steeds word daar kosbare water vermors........loop in die strate uit stukkende pype en niemand gee skynbaar om nie.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2016 @ 06:58:24 am
Kurper
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 261
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 36 years

Sjoe, dit lyk nie goed nie. Volgens kenners, (RSG Landbouprogram), behoort die weerpatrone later die maand te verander en bogemiddelde reënval word verwag. Soos Chuck sê, ons moet net vertrou.

β€œHe was a wise man who invented beer.” – Plato
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2020 @ 15:49:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vandag....πŸ™πŸ™

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2020 @ 15:52:29 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3226
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dis wonderlik!  Ek het nie besef dit het so goed in die opvangsgebied gereën nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2020 @ 15:14:26 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hierdie is n eye opener. Ek self gebruik dubbel soveel water want alles word gewas, groceries, vloere, huis, skottelgoed, klere, skoene en nogmaals gewas. My hanne lyk al soos hoener pote.

So ek dink water verbruik skiet nou die hoogte in en daar is nie water nie

 

 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2020 @ 15:47:10 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3226
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Interessant dat ons hier in Pietersburg sedert die inperking nog nie eenmaal waterprobleme gehad het nie.  Ons is gewoond daaraan dat daar nie 'n week verbygaan sonder dat die water vir ure of soms die hele dag af was nie.  Wonder waarom.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2020 @ 23:09:46 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Blykbaar is die dam vol ?

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za