English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 466
Total Replies: 252 174
Total Views: 83 214 678
topics: 11 535
replies: 138 849
views: 39 326 333
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Gebeds versoek.

replies: 27
views: 8117
08 Feb 2016 @ 21:47:49 pm
Anonymous

Baie goeie vriend, en oud forum lid, staat naker van formaat, het my nou laat weet dat hy met kwaadaardige gewas gedianoseer is. Ek tree nou op my eie op en hoop nie hy gee om nie.

Ek wil tog versoek dat julle asb vir hom sal bid, hy begin met chemo eersdaags. Baie sal hom erken as die staatmaker met die "omstrede" woord wat soveel onodige flag gekry het.

Ou friend, ek glo daar gaan baie gebede vir jou en jou vrou opgaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 07:27:32 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Sterkte aan die persoon en sy gade.   Sy advies oor die kort tyd wat ek hier is, was altyd van waarde en is waardeer.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 07:38:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16115
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons gebede is ook daar vir hom. Sterkte met die behandeling.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 07:57:00 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2231
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Ai nie lekker om te hoor nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 07:59:53 am
Wihan 1
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 157
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 46 years
Ons kan net bid vir almal in die bootjie. Nie een van ons weet wanneer ons op die gebedslys sal wees nie. Baie sterkte.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 09:01:41 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Ons gebede is met daardie gesin sterke aan hom van forum lede
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 09:08:50 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9714
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Sterkte en alle beterskap.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 09:15:57 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Sterkte
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 09:33:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ai...sterkte en ook vir die familie wat hierdeur geraak word. Dis n moeilike paadjie...maar wees sterk.
Die belangrikste is om in Hom te bly glo en te bly bid.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 10:41:02 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
More, sÍ ve die vriend .... sterkte.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 12:10:25 pm
Anonymous

Baie dankie vir die boodskappe, ek dra dit so oor aan hom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 15:32:04 pm
Anonymous

Baie dankie vir die boodskappe, ek dra dit so oor aan hom.

Het e-pos vir hom gestuur. Vertrou alles sal regkom. Daar was net een tipe soos hy wat jou altyd 'n glimlag laat gee het. 

Sterkte oom ''F''

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 15:46:19 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Baie sterkte
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 16:57:54 pm
Anonymous

Frans Pretoruis  het my gevra om sy waardering vir die boodskappe aan almal oor te dra.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 16:59:32 pm
Anonymous

Sterkte daar oom Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 17:03:18 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2180
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Oom " F " al ken ons mekaar nie, ken ons ten minste die "Groot Meester". Hou net vas aan HOM en HY sal jou nooit laat struikel of val nie. Sterkte
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 17:21:02 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Ek het al baie respek vir hom gekry omdat hy voorkom as 'n baie sterk mens.  Dit sal hom dra deur hierdie tyd, tesame met vertroue in Hom. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 17:30:25 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Ai tog, dit is niks lekker nie. Sterkte Frans, ek weet jy loer nog vir ons.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2016 @ 19:16:56 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4726
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
FRANS Vader sal die wa deur die trif trek vir jou sterkte
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2016 @ 21:15:09 pm
Davidpj
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 11 Apr 2015
Ek ken nie die persoon nie maar weet dat as jy nie glo en vertrou nie gaan niks gebeur nie. Kyk Boonte en sterkte met behandeling.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2016 @ 21:27:42 pm
Anonymous

Frans gaan Dinsdag vir verdere toetse en ct scans ens, die gewas is baie groot en agresief. Ek sal volgende week, sodra ek weer van hom verneem het, hier plaas.

Hy waardeur die lede se woorde, en dra sy groete aan almal oor.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2016 @ 22:22:57 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Johann, dankie dat jy ons op hoogte hou.  Ek wil graag weet wat verder gebeur.  Frans het die vrymoedigheid geneem om my 'n paar maande gelede persoonlik te kontak en hy voel soos 'n jarelange vriend.  Ons kan hom nie nou onder druk plaas om almal se navrae te antwoord nie.  Jy kan dit namens almal van ons doen.  Intussen bly hy in ons harte. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2016 @ 22:35:02 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Ou Frans,
Al het ons nooit aangesig tot aangesig gepraat nie, het ons baie vir vertel en gedeel. Wil jy nie maar weer so bietjie gesels nie, dan vertel ek jou weer n storie van jagavonture met bekwame gidse, onthou jy nog daai foto wat die ou manne na asem laat snak het?
Groete.
Herman.
ps, sou jy nie die foto onthou nie, plaas ek dit weer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2016 @ 10:54:13 am
nyiko81
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 316
Joined: 08 Oct 2014
I stay with him in klerksdorp we r just 3minutes away frm each other he will pull through a very humble strong person with a heart of a lion

God will see him through
Tinyiko J Maluleke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2016 @ 11:35:46 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Herman, ek glo daai foto kikker Frans se dag sommer baie op.  En sommer die ander manne s'n ook.  Julle mans sê mos altyd, mooi bly darem mooi!! laughing  Ek stem, as Frans so voel, sal dit lekker wees om sy stem weer te hoor op die forum.

Nyiko, Frans told me the two of you are good friends.  Look after him and give him a hug from us.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2016 @ 11:39:03 am
nyiko81
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 316
Joined: 08 Oct 2014
Colin will do that
Tinyiko J Maluleke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2016 @ 11:45:59 am
Anonymous
Strongs uncle Frans.

Wanneer begin die jag seisoen? Kan ek my pellet saambring?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2016 @ 12:17:31 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ou Frans,
Al het ons nooit aangesig tot aangesig gepraat nie, het ons baie vir vertel en gedeel. Wil jy nie maar weer so bietjie gesels nie, dan vertel ek jou weer n storie van jagavonture met bekwame gidse, onthou jy nog daai foto wat die ou manne na asem laat snak het?
Groete.
Herman.
ps, sou jy nie die foto onthou nie, plaas ek dit weer.


Mensig maar ek like daai guns en boots
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za