English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 974
Total Views: 83 204 868
topics: 11 525
replies: 138 742
views: 39 321 259
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Dwarswegstrand Fotos

replies: 15
views: 8524
30 Jan 2016 @ 19:10:04 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Hier is n paar fotos wat ons by Dwarswegstrand geneem het. Die was baie mistig en reenerig die week toe ons daar was.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2016 @ 06:02:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dit lyk heerlik...pragtige son opkoms foto. Dankie vir foto's👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2016 @ 06:30:22 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Baie mooi ek mis die see nou erg

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2016 @ 11:07:36 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Ons was te besig met alles wat ons wou doen en het nooit uitgekom om mooi fotos van die hele kampterein te neem nie. Ons sal beslis terug gaan soontoe en dan goeie fotos neem en dit hier plaas.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2016 @ 13:25:19 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5807
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

As ons kamp is ek ook skuldig en neem nie juis foto's nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2016 @ 13:27:26 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Baie mooi, dankie vir die deel.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2016 @ 06:39:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Waar is die plek? Dankie vir die pic's dit lyk baie lekker daar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2016 @ 06:41:50 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Waar is die plek? Dankie vir die pic's dit lyk baie lekker daar.

Naby Stilbaai.  Baaaie lekker daar.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2016 @ 07:32:24 am
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 5 years

Dwarswegstrand is in grootbrakrivier, tussen George en mosselbaai 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2016 @ 08:00:16 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Groot ekskuus Leon en Trevor.  Ek het dit verwar met Jongensfontein toe ek geantwoord het.  Dit is tussen George en Mosselbaai.  Toe ons van Jongensfontein oppad terug was, wou ons daar gaan kamp, maar het toe net na Plettenbergbaai gegaan.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2016 @ 09:29:12 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Hier is n kaart van waar Dwarswegstrand is.

 

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2016 @ 09:39:20 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Gaan kyk ook na hulle web site www.dwarswegstrand.co.za gaan na Akkommodasie en dan woonwapark, daar is fotos van die park.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2016 @ 09:46:45 am
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 31 years

Dwarswegstrand is in grootbrakrivier, tussen George en mosselbaai 

 

Klipgooi vanaf Glentana...rustiger opsie en alternatief vir Hartenbos (net soos Dibiki en Pine Creek) in die suid kaap area tussen Mosselbaai en George (Grootbrakrivier spesifiek)

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2016 @ 10:35:31 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Baie mooi, was nou daar oor Desember omte gaan kyk hoe dit lyk.
Het al die kamp plekke op gesoek so met see langs.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2016 @ 14:41:32 pm
Anonymous
Een van die beste karavaan parke in die omgewing. Stil baie goeei bestuur en op die strand met sy eie klein winkeltjie vir die nodige.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2016 @ 14:44:05 pm
Anonymous
Dwarswegstrand 2015
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za