English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 608
Total Replies: 253 852
Total Views: 83 282 615
topics: 11 622
replies: 139 871
views: 39 361 090
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Positief......

replies: 18
views: 14932
30 Dec 2015 @ 19:00:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2015 @ 20:07:53 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Ware woorde Geert. Ons is te geneig om op die negatiewe te konsentreer, terwyl ons die positiewe nie waardeer nie.  Dit is nie tans maklik in ons land om positief te bly nie, maar as ons dink aan al die "goeie" wat ons nog het, het ons regtig nog baie om dankbaar voor te wees.  Persoonlik wil ek graag die nuwe jaar begin met die geloof dat dit beter gaan word.  Op die einde van die dag hang baie daarvan van jouself af.  Mag ons Hemelse Vader ons genadig wees. smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2015 @ 21:17:48 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 533
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 45 years
AMEN
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2015 @ 21:18:13 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Wel, dit gaan maar bitter moeilik wees om positief te wees. 2016 was die plan om weer bietjie die buiteland te besoek, ongelukkig werk die syfers nie lekker nie, swak Rand te blameer.
Dan is olie nou goedkoper as in 19toet, maar nog steeds betaal ek baie vir n tenk diesel. Volgende gaan olieprys styg, en dan ?? Invoere gaan vrekduur word, so hoop maar die tv hou nog n paar jaar.
Droogte in ons spens, gevolg is graanpryse raak duur, en die navolge is maar meer betaal.
Erens gelees dat voedsel inflasie dalk 40% kan wees in 2016
En dan is mediese inflasie ook ver bo verwagte opbrengs op beleggings, dus gaan dit ook verder knyp.
Positiewe uitkyk ? Ek sal seker nooit honger gaan slaap nie, en dit is meer as wat baie mense ervaar, en daarvoor is ek dankbaar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2015 @ 21:33:10 pm
Anonymous

Ekonome voorspel min goeie vooruitsigte vir 2016, selfs so ver as linkse swaai in regering.

Maar, ons geesdrif mag nie geblus word nie, ons oë is gerig op Hom wat alles in beheer het, al dink ons soms anders.

Mag 2016 vir almal groei in hou, Gods ryke seënwense aan elkeen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2015 @ 07:10:28 am
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 817
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 29 years
Ja dis baie waar as ons "ou" mensdom net kan focus want daar is baie dinge wat reg verloop maar ons sien dit nie raak nie net dit wat verkeerd gaan in ons lewens.
Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2015 @ 07:48:39 am
Anonymous

Maklikste manier om positief te bly, of te word, is om tussen positiewe mense te wees, dit is net so aansteeklik soos negatiewiteit.

'n Glimlag is soos oggend sonlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2015 @ 07:51:25 am
Anonymous

Mens kan die nuus media (sensasie soekers vermy). Hier is hulle uitgangs puntlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2015 @ 09:20:05 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

In these times it is better being a "realist" the an "idealist".

At least one is better prepared for the inevitable.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2015 @ 09:45:36 am
Hennievr
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 50 years
Ek het ander dinge wat my positief hou, een is as ek nog kan opstaan in die oggen, kos het, dak oor die kop en mense om mee te gesels. Dan is my hande te klein vir al die genade wat ek ontvang. Voorspoed vir die nuwe jaar en wees positief.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2015 @ 14:53:43 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4770
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Jip julle en ons kan nog gaan kamp met n lekke vuur tjop op die vuur n koue innie hand en jou familie by jou
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2015 @ 15:40:58 pm
PietRiana
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 155
Joined: 23 Oct 2015
Experience: 6 years
Ons het baie om voor dankie te se. Wat ons nie altyd doen nie. Mag 2016 n goeie en positiewe jaar wees. Lekker kamp. (ons beurt begin 31 januarie)
Mooi loop by die lelike plekke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2015 @ 17:10:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Diesel verlaging baie welkom👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2015 @ 20:30:25 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Lekker by my vuurtjie, vet lamrib wat baaie drinktyd en dinktyd gee.
Nou sit ek en dink aan nonsens, n Bols brannewyn bly so R110, erens dink iemand aan my. Ryding gebruik 10 liter dorp toe en terug, so my nuwerjaars voorneme is om slegs elke 2de week dorp toe te gaan, en dus n ekstra ietsie by te kry, mits ek goeie beplanning doen.
Sou ek die saak in meer detail wou ondersoek, is die lopende koste seker R3/km, en dan raak die prentjie nog meer rooskleurig maak , en dit laat my sommer lekker positief voel.
Juis nou tyd vir n varse.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2015 @ 21:39:36 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Herman, so sal ons almal moet begin om te bespaar en in te perk, net waar ons kan.  Ons het nie 'n ander keuse nie.smile  Ek was vandag by  Pick 'n Pay, het geen vleis gekoop vir die nuwejaarsnaweek nie want het besluit dit wat ons reeds by die huis het, is voldoende. Mens kan nie meer net spandeer soos jy wil nie.  En die vleisafdeling was doodstil, almal is in dieselfde bootjie.  En oujaar en nuwejaar is die tyd van vleis braai!  Maar dit is duidelik dat mense minder spandeer.   Hoop jou lamrib was heerlik, ons het dieselfde gehad, lekker!  Glo nie ek gaan dit maak tot 12 uur nie, slaap seker teen daai tyd al, maar geniet die res van jul oujaar.  Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2015 @ 22:28:39 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Dankie ve almal se wense en koebaai tot volgende jaar.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2016 @ 09:11:53 am
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
R110.00 vir Knater water, nog steeds n bargain.
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2016 @ 09:15:48 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
R110.00 vir Knater water, nog steeds n bargain.

Lol...😁😄
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za