English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 248
Total Replies: 249 177
Total Views: 83 121 232
topics: 11 395
replies: 136 824
views: 39 272 085
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Karavaan Seil

replies: 7
views: 4619
23 Nov 2015 @ 08:57:31 am
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 5 years
Hallo Medekampers.

Met die sterk winde wat ons die afgelope tyd gehad het hier in Pretoria, het my geleende karavaan seil geskeur. Nog nie die buurman gesÍ nie. Die seil was vir sy ou Penta of iets gewees wat hy verkoop het.

Waar of wie kan ek kontak in Pretoria area vir a kwotasie vir 'n seil vir my 1987 Caravette 5. Die buurman se verkeerde seil is al krispie so herstelwerk gaan nie baie help nie.

Groete



👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2015 @ 10:22:55 am
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 5 years
Hallo Medekampers.

Met die sterk winde wat ons die afgelope tyd gehad het hier in Pretoria, het my geleende karavaan seil geskeur. Nog nie die buurman gesÍ nie. Die seil was vir sy ou Penta of iets gewees wat hy verkoop het.

Waar of wie kan ek kontak in Pretoria area vir a kwotasie vir 'n seil vir my 1987 Caravette 5. Die buurman se verkeerde seil is al krispie so herstelwerk gaan nie baie help nie.

Groete





Ek heg sommer paar fotos aan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2015 @ 10:32:12 am
Anonymous

Jacobus, kontak Canvas and Aluminium Concepts. Hulle is langs Kempton Caravans

@ (011) 613-2916. Vir jou tipe karavaan, kyk jy in die omgewing van R 2500-00.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2015 @ 10:38:00 am
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 5 years
Dankie.

Sal hulle kontak. Gaan prober by my versekering eis.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2015 @ 11:40:57 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16972
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Campworld.....maar bel verskillende takke aangesien ek al agtergekom het hulle pryse kan drasties verskil onder verskillende takke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2015 @ 17:15:21 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5804
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Daaie seil lyk vrot.

Tent-A-Toria - 012-335-6882, is ook 'n opsie.

Camp-A-Tent - Sebastian - 083-250-7185

Tent Repairs @ Montana - 082-651-4774

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2015 @ 08:29:16 am
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 5 years

Daaie seil lyk vrot.

Tent-A-Toria - 012-335-6882, is ook 'n opsie.

Camp-A-Tent - Sebastian - 083-250-7185

Tent Repairs @ Montana - 082-651-4774



Baie dankie.

Ja, ek dink die seil is nou vrot. Dink nie dit beteken meer iets nie. Eienaar al gevra vir a afdak, maar wil niks weet nie. Sal maar my eie plan moet maak vir a afdak. Maar die nadeel van huur en arm wees.

DAnkie. Ek sal die mense kontak vir kwotasies vir die seil.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2015 @ 10:01:31 am
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 5 years

Daaie seil lyk vrot.

Tent-A-Toria - 012-335-6882, is ook 'n opsie.

Camp-A-Tent - Sebastian - 083-250-7185

Tent Repairs @ Montana - 082-651-4774



Baie dankie.

Ek het reggekom by Sebastiaan. Moet net Dinsdag karavaan vir hom vat om die seil mooi te meet en my eksta versoeke.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za