Jacobus, dit was nou lekker en mooi om te sien. 'n Hele familie wat hul eerste kamp geniet. Die kinders kan seker nie wag dat julle gou weer moet gaan nie.
Bly julle het dit geniet en alles het vlot verloop.
Een raad wat niemand gegee het was dat jy moet seker maak jou eerste kamp is by 'n ordentlike plek want eerste ervarings is blywend. Jy het gelukkig daarvan seker gemaak deur Klein Kariba toe te gaan.
Kan jy dink wat die familie se houding teenoor kamp sou wees as die abusie vuil was, niks warm water nie, die swembad groen en die staanplek se gras laasjaar laas gesny was. Dan was 'n baie nice Caravette in die mark vandag

Baie bly julle het dit geniet. Ons kamp die naweek by soetdoring en dan sien ons julle hooplik desember by Drakensville.
Mooi man. Bly alles het goed afgeloop en julle het dit geniet. Lekker fotos.
Hi jacobus...
Just one bit-o-warning nobody's told you about....
You do realise your life will never be the same again......
Expect: -
Long sleepless evenings lying awake planning your next trip....
Shiver's & shakes accompanied by an unstoppable urge to go into every darn single camping equipment & caravan dealer you see...
Oh, and you will become a naural "thief-par-excellance" at stealing the other fellas idea/s with your eyes. This phenomon is usually preceeded by an un-controllable urge to walk around the resort....
Saddle up and enjoy the ride...
Gaan die naweek lekker lyn nat maak in die Vrystaat, ry Vrydag 13h00nm stiptelik. Ek hoop daar is nog water in die rivier na die min reën
.
Gaan die naweek lekker lyn nat maak in die Vrystaat, ry Vrydag 13h00nm stiptelik. Ek hoop daar is nog water in die rivier na die min reën
.
Geniet dit - ons is nog nie moeg vir die karavaan lewe nie - na al die jare en teveel hotele
Baie geluk Jacobus julle is nou oor die hond se stert.
En toe was dit nie so erg nie , mooi fotos geniet die volgende kamp
Bly julle het dit geniet. Al wat nou voorle is om tenminste een naweek in 'n maand weg te gaan. Jy gaan agterkom dit is soos drugs jy kan later nie meer daar sonder nie.
Veilige sleep kilo's vorentoe!