Jacobus, gewoonlik oor lang naweke en skool vakansies skep lede 'n draad en vra ''wie kamp waar en wanneer''. Ek dink dit is 'n goeie idee om vir elke naweek een te skep.
Ek het twee plakkers gekry miskien moet ek een op die deur plakkers soos die eerste soos however rallies hulle bygewoon het
Aan die anderkant wie sal my nie herken met die groot chameleons op my camper nie
Alaml ken ons kombinasie as hulle ons nog nie ontmoet het nie. Kyk uit vir ons en kom maak kennis.
Dankie Wilsur my chameleon kan ook nie gemis word nie julle is ook welkom om ons te ontmoet
Ek het eers hierdie een op gehad
Jip
My eerste reaksie was om ook 'n vlaggie voor te stel...MMan ek laaik die halfmas idea
Die vlaggie gaan jy al van veraf kan sien en dan weet jy sommer waarnatoe om te gaan groet
Dan is die gordyne toe!!
Jin, die SMK laat my dink aan die grappie waar die seuntjie die oggend vir pa vra "hoe smaak n kers?" Pa se "nou hoekom vra jy so n vraag?" Die seun se vir die pa "toe ek gisteraand by julle kamer verby loop toe hoor ek pa se vir ma blaas dood die kers en gee my n stukkie"
Geniet dit ons is by soedoring volgende naweek
Soek myself nog stukkend
DK het jy dan weg geraak?
Nee, ek voel lus om bietjie lyn nat te maak hierdie naweek. So lanklaas lyn nat gemaak, ek gaan die ander manne mo*rig maak as ek ingooi
Ek het die naweek 'n belangrikke job wat ek moet afhandel, ek maak die naweek my eerste brousel craft bier. so kamp is vir my uit.
Ek is ook nog bietjie versigtig met my knieg, so ek sal eers Desember in Augrabies en Karoo NP kamp op pad Kaap toe