English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 307
Total Replies: 250 380
Total Views: 83 153 050
topics: 11 433
replies: 137 648
views: 39 291 254
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Jakaranda

replies: 22
views: 5684
09 Oct 2015 @ 11:12:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Jakaranda bome is weer pragtig hierdie jaar...oral sien jy pers
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2015 @ 11:20:30 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Ek het gister foto's gesien van die Jakarandas in Pretoria, PRAGTIG.  Seker baie lekker om in 'n straat te woon wat so opgetooi is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2015 @ 11:21:32 am
Anonymous

Baie mooi, dankie vir die deel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2015 @ 11:39:01 am
Survivor
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 03 Feb 2015
Experience: 43 years
Ek stem BUT my seun se Hayfever is nie so impressed met daai mooi bome.
Survivor-WHO DARES WINS
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2015 @ 11:48:47 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Dit bly maar mooi - dankie.

Ek stem BUT my seun se Hayfever is nie so impressed met daai mooi bome.

Het hy al Texa tablette probeer? Wat ook vir my gehelp het was n celestone-sollyspan (spelling) inspuiting vir hooikoors en allergie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2015 @ 11:59:14 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ongelukkig is hulle nie inheems nie, en is as onkruid verklaar. As hulle dood gaan sal hulle verwyder word en nie weer aangeplant word nie.

Jy wil ook nie op die pad wees as hulle blomme afval en dit reen nie, die pad is sooo glad en glibberig, amper soos olie oop die pad.

Nog iets wat mooi vertoon is 'n Bogunvillia. 

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2015 @ 13:20:54 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
"Ek stem BUT my seun se Hayfever is nie so impressed met daai mooi bome".

Lance I agree with that as I also suffer and also started now with my sinuses
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2015 @ 13:25:32 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Edge you dont want to come to Rustenburg. According to the Pharmacists and Doc's here in town we are the town with the highest sales of antihistamines in the country. All due to the smelting plants in and arround the town. My pool allways has an oily layer on top due to the muck in the air.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
09 Oct 2015 @ 14:03:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9557
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Mooi maar sal hom nie naby my huis toelaat nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2015 @ 18:06:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ongelukkig is hulle nie inheems nie, en is as onkruid verklaar. As hulle dood gaan sal hulle verwyder word en nie weer aangeplant word nie.

Jy wil ook nie op die pad wees as hulle blomme afval en dit reen nie, die pad is sooo glad en glibberig, amper soos olie oop die pad.

Nog iets wat mooi vertoon is 'n Bogunvillia. 


Hulle beskerm tog die bome hier. Laas jaar moes hul plek maak vir bus roete en daar was seker 100 van hulle in die pad. Die bome is met baie sorg uitgehaal en oorgeplant op n ander roete
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2015 @ 10:16:32 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Het gister  terug gekom vanaf Sodwana  wat ń pragtige  verwelkoming met die pers boome

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2015 @ 13:57:18 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4661
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
jip dit is mooi
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2016 @ 07:11:24 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Verbasend hoe besonder pragtig die Jakarandas hierdie jaar blom...veral na n jaar met min ren
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2016 @ 07:41:42 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Het gesien Gert, hulle lyk baie mooi. Lyk my hulle blom mooier in droe sysoen as nat. Hulle kom juis uit Suid America waar dit effe droog is.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2016 @ 07:53:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Vir my is enige boom waardevol tot sovêr hy vir my probleme gee. Die boom wat ek wel die minste van hou is 'n bloekom boom. Niks groei naderhand onderhom nie.

Jakarandas in ons omgewing lyk pragtig. Daar is 'n geel jakaranda ook naby ons.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2016 @ 20:38:44 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
In ons studentejare was die Jakaranda blomme sinoniem met eksamenskryf. Ek wonder hoe werk dit nou by die studente. Ek kry steeds n hol kol op my maag as die Jakarandas begin blom.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2016 @ 07:11:45 am
pieterc
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 79
Joined: 10 Mar 2015

Geert, ek was self baie verbaas - en bly - dat hulle soveel moeite gedoen het om die bome te verskuif. Hierdie bome is deel van Pretoria se geskiedenis.

Wens net hulle wil nou klaarkry met die verbouings.

Gelukkig gebruik ek die poort net oor naweke, maar hoop dat die busse die druk verkeer in die week sal verlig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2017 @ 15:56:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2017 @ 20:26:42 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Pragtig

Mis Pta geweldig😠

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2017 @ 20:43:54 pm
Anonymous
Pragtig, waar is die dae 33 jaar gelede toe ek pas getroud is en gewoon het in Daspoort.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2017 @ 14:19:45 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Ja DK en ek toe het jy nie baie oor die Jakarandas bekommer nie!!!!!!Koes.
Ek hoor vanoggend oor die radio dat JJ janse van Rensburg van Garden World se dat mens n wit Jakaranda kry en beste van alles is dit is nie verban om verkoop te word nie. Ken julle dit en weet iemand waar mens so n boompie in die hande kan kry.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2017 @ 14:43:12 pm
Anonymous
Ja DK en ek toe het jy nie baie oor die Jakarandas bekommer nie!!!!!!Koes.
Ek hoor vanoggend oor die radio dat JJ janse van Rensburg van Garden World se dat mens n wit Jakaranda kry en beste van alles is dit is nie verban om verkoop te word nie. Ken julle dit en weet iemand waar mens so n boompie in die hande kan kry.
Eintlik waar, maar dit was altyd mooi.
Ons was nog rou uit die Oos en Weskaap en altyd net gehoor en gesien van die blommetjies.
Hulle is ook onvoorspelbaar as jy nie hulle "tricks" geken het nie.
Eendag amper my ou 1100 2-deur Golfie asfgeskryf toe dit reën en ek "slippery slide" die hele pad vol agv die pers blommetjies.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2017 @ 20:17:19 pm
Anonymous

Baie mooi maar as die pad nat us gly jy lekker dwars oor kruising met daai blommetjies.. ekt daai aand maar ogies toegeknyp

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za