English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 147
Total Replies: 246 618
Total Views: 83 066 636
topics: 11 331
replies: 135 042
views: 39 237 669
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Boom omgeval - Merry Pebbles

replies: 23
views: 4362
07 Oct 2015 @ 06:37:39 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16397
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Boom omgeval - Merry Pebbles
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2015 @ 06:42:18 am
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 26 years

Camp there often, sorry to hear, all the best. Something similar happened at Lake Pleasant a few years ago, fell on to a tent with a baby camp cot in, thank goodness folks were not in camp at the time.

 

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2015 @ 07:36:07 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4649
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Eish dis nie lekke nie bly niemand het seer gekry nie
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2015 @ 08:52:21 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Van my vriende wat daar was sę dit was nogal n storm en n half. Hy sę dis n pluimpie ve jurgens want kan jy jou indink wat sou n tent en sleepwa tent oorgekom het.
Klompie jare trug by die onderste kamp, Natalia het takke ook so afgewaai. Ook by edenpark by potties.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2015 @ 09:02:45 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Het so paar jaar terug n karavaan gesien in Letaba die persoon het vinnig onder n boom ingery en die hele karavaan van die onderstel afgery ,daar het ek gesien hoe n karavaan gebou word, laughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2015 @ 10:29:17 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4169
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

My simpatie aan die woonwa eienaars. Hartseer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2015 @ 10:37:11 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Het so paar jaar terug n karavaan gesien in Letaba die persoon het vinnig onder n boom ingery en die hele karavaan van die onderstel afgery ,daar het ek gesien hoe n karavaan gebou word, laughing



Met 'n staple gun :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2015 @ 10:38:17 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years
Lyk vir my soos 'n ou vrot boom? Indien dit so is sal die kamp moet aanspreeklikheid neem.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2015 @ 10:40:11 am
Anonymous

Eish, dit is nie mooi nie. My beleid is nog al die jare wat ek kamp dat ek nooit onder 'n boom kamp opslaan nie, veral nie onder 'n ouerige boom nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2015 @ 10:59:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16397
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek dink daai is baie skade
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2015 @ 11:08:29 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Houtvrot het daai wa aangeval
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2015 @ 12:11:20 pm
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Hoop almal is ok groot skade wat baie erger kon gewees, Dank di Vader
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2015 @ 12:29:58 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9275
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Het nou Augustus toe ons in die wildtuin by Krokidilbrug was gesien toe n Olifant n dik tak op n karavaan se tent aftrek en als gebuig het een nag wat daar kom vreet het.
Hulle het die middag in gekom en is die volgende oggend terug huistoe. Kwaad vir die Olifant.
Die bogger het by my wa ook takke kom staan en aftrek maar gelukkig nie skade gemaak nie.
Natuur rampe kan nie van die betrokke oord ge eis word nie, jou versekering moet so omskryf word dat jy kan eis.
Lyk vir my soos 'n ou vrot boom? Indien dit so is sal die kamp moet aanspreeklikheid neem.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2015 @ 12:45:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16397
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Gedink daai karavaan sal meer skade kry met so n groot boom
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2015 @ 12:51:50 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Wow
Was in Mana Pools Northern Zimbabwe, when an elephant pulling branches from a tree above where we were parked one night, dislodged an ants nest from the tree which fell onto out camper. Other campers told us the next morning that they thought the elephant had pushe our vehicle into the croc infested Zambesi. Made a lot of noise, but fortunately sustaine no damage. I am sure the ellies could hear our heartbeats from a couple of metres though. Sounded like a drum in my ears as you do not know what is happening at the time, so you lie as still and quietly as possible.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2015 @ 12:54:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16397
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Houtvrot het daai wa aangeval

Skerp😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2015 @ 09:55:46 am
Marius
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 182
Joined: 14 Jan 2008
Experience: 44 years

Ek wonder wie gaan betaal vir die skade wat Samuel aangerig het toe hy die wa op die towtruck gesleep het?

Die boom het nie die agterste glasvelsel paneel gebreek nie, die towtruck operator was daarvoor verantwoordelik.

Ek hoop maar die mense het goeie versekering.

Daai is nie baie skade nie en kan herstel word. Gaan ongelukkig maar n hele klompie kos.

Kon heelwat minder gewees het as die ou wat dit op die trok moes laai nie so nalatig was nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2015 @ 11:29:39 am
Anonymous

Marius, as sy versekering reg is, klasifiseer daai onder die "gevolglike skade" klousiele, en sal die versekaars dit reg maak. Daar is min insleep dienste wat toe gerus is vir die oplig / insleep van karavane.

Mens moet dit net vroegtydig met jou versekeraar uit klaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2015 @ 11:53:10 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Dis alles behalwe 'n mooi prentjie. Mens kry sommer seer vir sulke skade.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2015 @ 20:39:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16397
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek wonder wie gaan betaal vir die skade wat Samuel aangerig het toe hy die wa op die towtruck gesleep het?

Die boom het nie die agterste glasvelsel paneel gebreek nie, die towtruck operator was daarvoor verantwoordelik.

Ek hoop maar die mense het goeie versekering.

Daai is nie baie skade nie en kan herstel word. Gaan ongelukkig maar n hele klompie kos.

Kon heelwat minder gewees het as die ou wat dit op die trok moes laai nie so nalatig was nie.

 


Ja...betaal ten duurste vir insleep...dan rig hulle nog addisionele skade ook aan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2015 @ 08:30:27 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5792
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Dit ook gesien, maar hoekom het die eienaar nie gekyk nie ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Dec 2017 @ 08:14:59 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16397
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Nog n boom.....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2018 @ 17:41:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16397
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Badkamers lyk nou mooi....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2018 @ 23:31:59 pm
Anonymous

Baie nice... Gaan net nie nou dadelik in die koue daar kamp nie.. Somer is ok ;-)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za