English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 605
Total Replies: 253 821
Total Views: 83 281 830
topics: 11 620
replies: 139 849
views: 39 360 605
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Paar dae in Mokala park

replies: 20
views: 7675
04 Oct 2015 @ 16:45:50 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Ons het die laaste paar gekamp in Mokal by Motswedi kamp. Dit was heerlik en sal weer soontoe gaan. Jy staan reg op die kant van n water gat. Die enigste is dat die apies nou ook hier begin aas daar by die kamp. Hulle is nog wild en as jy daar is bly hulle ver weg.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2015 @ 17:15:33 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Lyk baie lekker.  Lyk my,  maak nie saak waar jy kamp nie, apies sal altyd daar wees.smile  Of jy nou daar is of nie, hulle is te vinnig en te slim vir jou.  Ons het al geleer om niks neer te sit vir apies om te gryp nie.  Deel van kampwink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2015 @ 17:25:01 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hi Piet
Gee biekie meer oor mokala. Ons wil mos ook desember n dag daarin deurbring.

Wat se klampe is dit wat lyk asof die dak vasgehou word. Is dit om te keer dat dit wegwaai of so-iets. Of is dit hulpmiddel ve apies om op te klim hahahaha.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2015 @ 18:11:57 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Nee Johan

Dit is daai "flexable" solar pannele.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2015 @ 18:35:40 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Piet daai lyk spoggerig. So rukkie gelede het iemand gekla dat die ablusie en kombuisies se liggies nie werk nie?
Het julle Renosters gesien.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2015 @ 19:00:25 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Hi Piet
Gee biekie meer oor mokala. Ons wil mos ook desember n dag daarin deurbring.

Wat se klampe is dit wat lyk asof die dak vasgehou word. Is dit om te keer dat dit wegwaai of so-iets. Of is dit hulpmiddel ve apies om op te klim hahahaha.

Hi Johan

Hier is hulle website gaan kyk daarna en as jy enige vrae het vrae gerus. Jy moet moet net seker maak dat jou karavaan daai grond paaie kan vat.
http://www.sanparks.co.za/parks/mokala/
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2015 @ 19:05:32 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Nee Johan

Dit is daai "flexable" solar pannele.



Jy is reg WiSur. Dit is die fexable solar panels. Ek het twee maar het die een vir n vriend geleen wat saam gekamp het om sy wa se battery gelaai te hou. Hulle werk baie goed.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2015 @ 19:08:56 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Piet daai lyk spoggerig. So rukkie gelede het iemand gekla dat die ablusie en kombuisies se liggies nie werk nie?
Het julle Renosters gesien.


Hi Herman. Alles het gewerk en is elke dag skoongemaak toe ons daar was. Die een ding is dat die liggies nie werk in die dag nie maar net in die aande. Werk op "photo cell" om solar krag te spaar.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2015 @ 19:12:27 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Lyk baie lekker.  Lyk my,  maak nie saak waar jy kamp nie, apies sal altyd daar wees.smile  Of jy nou daar is of nie, hulle is te vinnig en te slim vir jou.  Ons het al geleer om niks neer te sit vir apies om te gryp nie.  Deel van kampwink


Jy is reg ColinFreda, die apies raak nou deel van die familie.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2015 @ 20:21:32 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ja, ons gaan by riverside staan en dan net met kar deur ry.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2015 @ 20:40:02 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9888
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Lyk of dit baie stil en rustig kan wees.
My tipe plek.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2015 @ 20:47:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dt lyk nou lekker rustig!
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2015 @ 08:06:26 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Lyk baie lekker en jou karavaan pas baie goed in daai toeneel Pieter.
Het 'n paar jaar terrug nog by die ou kampterrein gekamp toe hul nog besig was om die bestaande kamp te bou. Het van die suide kant af ingekom wat redelik lang grond pad vir padwa sal wees. Daar is blykbaar 'n pad in van die noordelike kant wat blykbaar baie korter is vir karavane. Kan jy ons bietjie daarvan vertel?
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2015 @ 08:48:20 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2033
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Ek moet sê, van die bos-karavane trek die Gecko my oog die meeste.

Ek vind die hoekstutte 'n interessante konsep  -  agter net twee paaltjies wat loodreg teen die grondoppervlak druk en dan voor die konvensionele hoekstutte wat horisontaal afdraai (ek aanvaar nadat die jockywiel gebruik is om dit eers waterpas te maak. (Dit mag egter lol as die grondoppervlak tent-kant afdraand loop om die tent-kant waterpas te kry, maar die geel blokke onder die linkerwiel sal dan help om dit te oorbrug).

Die gasbottel agterop, bo die spaarwiel : is dit daar gekoppel op die gaslyn want ek sien ook 'n los, oranje gasbottel onder die uittrek kombuis ?

Watter wild het julle by Mokala teëgekom ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2015 @ 13:13:18 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Ja, ons gaan by riverside staan en dan net met kar deur ry.

Hi Johan. Van Riverside ry jy terug na die kaapse pad en draai reg na die kaap se kant toe, Ry deur Modderrevier en net op die eind draai jy regs na Lilydale hek toe, 16 km dan is jy in die park. Gaan kyk vir n kaart op Sanparks web.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2015 @ 13:15:05 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Lyk of dit baie stil en rustig kan wees.
My tipe plek.


Net soos jy s, ons hou ook van sulke plekke.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2015 @ 13:24:22 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Lyk baie lekker en jou karavaan pas baie goed in daai toeneel Pieter.
Het 'n paar jaar terrug nog by die ou kampterrein gekamp toe hul nog besig was om die bestaande kamp te bou. Het van die suide kant af ingekom wat redelik lang grond pad vir padwa sal wees. Daar is blykbaar 'n pad in van die noordelike kant wat blykbaar baie korter is vir karavane. Kan jy ons bietjie daarvan vertel?

Hi Campervan. Die suide se ingang pad wat grond pad en so 25Km. Die een wat meer noord is waar jy ingaan by Lilydale hek is so 15Km grond pad, maar as jy na Motswedi wil gaan dan is die totale grond meer.
Ek hoor daar is sprake dat die park n nuwe karavaan kampeer plek wil maak naby Lilydale wat baie nice sal wees.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2015 @ 13:38:49 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Ek moet sê, van die bos-karavane trek die Gecko my oog die meeste.

Ek vind die hoekstutte 'n interessante konsep  -  agter net twee paaltjies wat loodreg teen die grondoppervlak druk en dan voor die konvensionele hoekstutte wat horisontaal afdraai (ek aanvaar nadat die jockywiel gebruik is om dit eers waterpas te maak. (Dit mag egter lol as die grondoppervlak tent-kant afdraand loop om die tent-kant waterpas te kry, maar die geel blokke onder die linkerwiel sal dan help om dit te oorbrug).

Die gasbottel agterop, bo die spaarwiel : is dit daar gekoppel op die gaslyn want ek sien ook 'n los, oranje gasbottel onder die uittrek kombuis ?

Watter wild het julle by Mokala teëgekom ?


Hi Lennie. Ons is baie gelukkig met ons Gecko.
Die regaf stut agter werk uitstekend. Jy trek daai rooi handvatsel na jou toe en die stut sak af na vertikale posisie en jy daai hom dan af soos jy die ander draai. Die levelling van die karavaan is maar dieselde vir almal.
Daar is nuwe wetgewing oor gas bottels in karavane. Soos bv die geyser se gas kom van die agterste bottle af want dit is n permanente instalasie, maar met die uittrek kombuis is daar pyp wat suif en mootlik kan deurslyt en lek en dit is nou verban. So ja die stoof moet nou sy eie bottle h.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2015 @ 13:55:27 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Jo thanks.
Dis seker hoekom my wn se gas stoof nie permanent op gekoppel is nie
As jy dit wil gebruik moet jy die gasbottel uithaal en opkoppel.

Danki ve die info oor pad na mokala. Ons wil rerig gaan kyk.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2015 @ 14:35:46 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Dankie Piet
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2015 @ 07:24:39 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4770
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Piet geniet gooi mielies ja dis lekke
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za