English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 770
Total Views: 83 246 796
topics: 11 573
replies: 139 201
views: 39 341 703
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Predict your score for RSA vs Japan

replies: 33
views: 18530
18 Sep 2015 @ 12:49:25 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2812
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Predict the score

2015 World Cup is here!!! Predict the score for RSA vs Japan.
Use the link to get your very own CaravanParks.com Rugby 2015 World Cup Fixtures: http://goo.gl/7fqFTg

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 13:20:29 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years
RSA 33 Japan 6
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 13:22:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
RSA...42. Japan...10
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 13:50:57 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

RSA 36  Japan 12

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 14:52:15 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2812
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

RSA 64 - Japan 9

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 15:18:00 pm
Hoffies
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 23 Apr 2013
Experience: 43 years
65 - 15
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 16:49:06 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
44 - 21
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 17:48:55 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Bokke 34 Japan 9
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 18:51:27 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Bokke 97 Japan 21

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 23:07:42 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Bokke 60 Japan 0
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 11:39:03 am
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 159
Joined: 23 Aug 2013
Experience: 70 years
RSA 38 Jpn 6
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 12:44:31 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
RSA 24, Japan 16
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 13:13:38 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

SA 51   -   Japan 13

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 14:04:25 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
SA 39 Japan 12
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 14:14:48 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Bokke 35 Japan 13
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 19:53:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dis nie n teleurstelling nie....dis n skande!!!!!!🙈
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 20:16:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek gaan skop baie keer oor naweke saam met my seun bietjie bal op n skoolveld...dan is daar ander skool laaities wat oefen pale toe skop. Hulle sit die een oor na die ander. Hier kom n springbok...wat veronderstel is om die beste in SA te wees...maar hy kry dit nie reg nie👎
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 20:16:54 pm
Anonymous

Ja en toe verloor die ouetehuisyell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 20:19:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja en toe verloor die ouetehuisyell


Stem...ouens wat vorige world cups op hulle pieks was
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 20:29:46 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Wie sou dit nou glo. Skande!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 20:49:55 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Swak. SA Rugby in sy moer. Sal nooit weer dieselfde wees. As n Minister op Nasionale televisie se "Moer helle dood" wat verwag jy? Regtig teleurgestel in die manne en afrigter. Japan van alle spanne.
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 21:02:04 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Nou kan ons gaan kamp.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 21:13:02 pm
Anonymous

My vrou het my lankal oortuig om op te hou nuus kyk, nou los ek die rugby ook, ek wil darem nog so paar jaar lewe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 22:01:41 pm
Anonymous

Moeilik om te kan lag na vandagcry

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 22:07:43 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Sorry boys!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 07:45:03 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Grootste skok sedert 11 september
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 08:39:13 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 382
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 42 years
Moet sê, ek het dit eintlik verwag! Dit is 'n ou laai van die bokke om altyd te selfversekerd in 'n wedstryd in te gaan en net te verwag dat hulle gaan wen. Hierdie was geen uitsondering nie! Ou manne, swak verdediging, nalatige foute (oor die 10), en swakkerige bal besit het alles daartoe bygedra. Die Japs het met oorgawe gespeel, en gee hulle maar hulle eer, hulle verdien dit!!
Bokke binnekort op pad terug.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 08:51:06 am
Anonymous

Moet sê, ek het dit eintlik verwag! Dit is 'n ou laai van die bokke om altyd te selfversekerd in 'n wedstryd in te gaan en net te verwag dat hulle gaan wen. Hierdie was geen uitsondering nie! Ou manne, swak verdediging, nalatige foute (oor die 10), en swakkerige bal besit het alles daartoe bygedra. Die Japs het met oorgawe gespeel, en gee hulle maar hulle eer, hulle verdien dit!!
Bokke binnekort op pad terug.

Daai manne het net een doel voor oë gehad, en dit was om drieë te druk, ons daarteen het doelloos verdedig en dom foute gemaak. Die skeidsregter kan ook nie hier blameer word nie.

Kyk hoe skop daai stelskopper van hulle, uitstekend.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 09:08:07 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Die Bokke het seker gedink hierdie gaan net 'n oefenwedstryd wees en niks om oor te bekommer nie.  Terwyl Japan besef het hulle moet rugby speel om te wen!!  Alles wat ons gedoen het, was swak.  Verdediging, aanval, balbesit, skoppe.  Deur die bank, kry hul almal nie meer as 5 of minder uit 10 vir hul spel nie.   Mens hoop regtig die Bokke gaan nog die haas uit die hoed trek.  Jean de Villiers het nie vir my goed gelyk tydens sy onderhoud nie, sy oë, amper asof hy nie gesond is nie!! 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 10:23:39 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek dink gister se game was die beste oefening wat bokke kon kry...eye opener vir hulle. Glo dit behoort dramaties beter te gaan in res van WB
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 12:28:48 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Sak my kop in skaamte surprised

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 13:46:24 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Die opening van vrydag aand vat die koek, dis was nou mooi van Prins Harry om twee legendes uit te wys.
Wys maar hy het tog n liefde vir Suid Arika, gin wonder hy was vir twee weke oor Augustus in die Wildtuin nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 16:30:50 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Oooo

Which thread was it... Boks VS Japan.... I said Boks 0 the other guys plenty?  And I don't even know how the game's played!!!

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2015 @ 21:00:38 pm
kamp lekker
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 74
Joined: 16 Dec 2013
Experience: 26 years

 Ek glo nie ons moet die bokke afskryf nie.Ek glo hulle gaan verder beter vaar. Gaan net terug na die span wat laaste teen Nieu Zeeland gespeel het. As dit nie was vir die "uncontestant" scrums nie, het ons hulle 'n pak gegee. Ek hou styf duim vas vir hulle, want hierdie jaar sal die laaste jaar wees wat ons 'n kans het

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za