English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 719
Total Replies: 255 393
Total Views: 83 339 716
topics: 11 683
replies: 140 754
views: 39 390 272
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

jockey wheel stripped & modified

replies: 13
views: 4206
10 Sep 2015 @ 12:12:33 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years
Halo
Ek het nou die jockey wheel gestrip en gekyk na thrust bearing op dit.
Sal die pics oplaai a.s.a.p
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 12:53:13 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years
Julle sal sien die jockie het bo n thrust bearing (hamburger tipe) maar hys baie klener as die stutte se thrusts.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 13:06:33 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years
Die inside diameter v.d. bearing of liewer die as v.d. skroefdraad waar die bearing op loop is 14mm. Lyk of die een helfde gekrimp of gelocktite of ge spotweld is op die as. Die ander helfde sit binne die pyp,, waarskynlik aan n groter wasser en dan bo-aan die pyp gesweis. Die thrust gedeelte is nou vanaf die onderkant.. het nou alles skoon gemaak en gediens met chainlube. (Nou gesien mens kry chainwax ook)

Alles nou aanmekaar. Werk glad na service en n 19 x moer bo-op gesweis, kan dit ook met boor draai en handle is byderhand indien nodig.
Moet nou net n robot mannetjie kry ve die tent opslaan....maar ons werk daaraan hahahaha.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 13:29:08 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 49 years

Dankie vir die info nou gaan hy nie jou rug breek nie

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 13:37:26 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1603
Joined: 22 May 2014
Experience: 8 years
Goeie werk,hou so aan, dit hou jou uit die kwaad.Jy is nie verniet die "gadged"man nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 13:38:23 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5842
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 34 years

Dankie Jahan, nou kan Herman ook sien hoe die ding lyk.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 14:51:36 pm
Johnnie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 30 Apr 2014
Experience: 53 years

Komnou Johan, sit 'n klein elektriese motortjie op met 'n reverse soos 'n boormasnien!?

Ek het juis vandag daaraan gedink. Die rumatiek maak my seer! Knoppies druk nog nie so seer nie! LOL





BIG TIME!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 14:59:32 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years
Ek het een 24 v motortjie wat uit hek motor (A10) kom waar hulle weggegooi het en ek hom weer reg gemaak het. As ek nog drie kry maak ek n plan. Miskien moet ek hom bo-op jockey mount en nog n wit boxie met switches. ( Net nie vashaak nie) hahaha
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 18:39:33 pm
Anonymous

Komnou Johan, sit 'n klein elektriese motortjie op met 'n reverse soos 'n boormasnien!?

Ek het juis vandag daaraan gedink. Die rumatiek maak my seer! Knoppies druk nog nie so seer nie! LOL

Dit kan werksurprised

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 05:51:33 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 49 years

Johan jy het ń paar ouens se brains aan die werk een van die daë het jy jou robot manetjie

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 07:46:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16267
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Nooit daaraan gedink om te kyk of daar 'n bearing daar op die jockey handle is nie.

Dankie nou weet ons.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 10:05:57 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10082
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years
Goeie terug voer.
Dankie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2017 @ 14:37:20 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years
Nog n terug voer oor diens op n jockey se thrust bearing.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2017 @ 16:59:37 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4874
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Johan hier is my mini winch wat ek voor op my Venter gesit het na ek die stokou Venter verander het in 'n bike trailer. Ek maak van 'n los alarm battery gebruik en het ook op die battery 'n receiver so ek beheer die winch met 'n remote in my hand terwyl ek die bike regop hou.

Moet maar planne maak soos mens ouer word en nie altyd ander mense naby het met oplaai.

Daai 24V motors sal op 12V werk vir die jockey :) maar nie vir die jacks nie. Te min torque en sal baie stadig wees. Jy kan natuurlik 'n klein 12V alarm tipe battery saam met jou bestaande battery gebruik om die 24V te kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za