English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 605
Total Replies: 253 823
Total Views: 83 281 857
topics: 11 620
replies: 139 850
views: 39 360 621
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

BOOR vir stabilisers

replies: 44
views: 7248
10 Sep 2015 @ 06:46:21 am
POTYSTER
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 23 Sep 2014
Experience: 6 years
More mense--ek wil vir my een van daai koordlose bore aanskaf om die stabiliser pote op die karavaan op en af te kan stel--het al gelees hier is ouens wat dit gebruik--watter tipe is van die sterk gehaltes--n mens kan gaan koop maar dan kom jy huis toe en die ding is nie sterk genoeg nie---wie gebruik so n een en watter tipe en watts sterktes gebruik jy---sal waardeer--dankie.
POTYSTER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 06:51:15 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Nico, Colin gebruik een.  Syne is 'n 14 Volt en hy sê dit is nie sterk genoeg nie.  Hy kom reg daarmee, maar sê jy moet eerder sterker koop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 06:59:57 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Bosch is goeies...Johann het op ander draad foto van syne geplaas en hy is baie gelukkig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 07:02:46 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1490
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years
I use a Bosch 14v & it's fine. Sometimes I have to use the crank, just to lossen the stabiliser if it's tightened due to vibration.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 07:40:48 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1209
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Stem saam met Freda.  Koordloos 12V (Ryobi) is te lig in die broek.  Ten minste 18+V en 'n Li-ion battery.   Het sopas 'n 500W Ryobi teen R269 by Builders Warehouse gekoop. Beteken natuurlik daar moet krag beskikbaar wees.  Dieselfde geld vir die koordloos sou die battery begin pap raak. 

As geld daar is (± R2400) koop die Stanley.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 07:49:04 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Halo
Praat nou lekker.
Ek het n ryobi 18v... 22nm.
Volt is nie soooo belangrik nie, jy moet kyk na die "N M"
Ek het gaan shopping doen. Die bosch bore het tot 40 NM en baie belangrik, die soort battery. Weet nie wats regte benaming nie maar moet nuwe generasie battery h. Daars n milwakky wat sterk is maar het nie regte battery nie. Die bosch bore is soos johann sn die beste. Kom in tassie met twee batterye. Die een wat johann het is n 28nm. Beslis sterk genoeg. Ek sou s >28 nm.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 07:58:08 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

As jy ander gebruike vir jou koordlose boor het ja anders is die kool die sous nie werd nie daai battery is duur gebruik dan maar jou elektriese boor

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 08:01:24 am
Anonymous

More Nico, soos genoem, glo ek Bosch is tops. Myne het spaar batery, is 18V, met 28 Nm.

Dit het ook 'n slim laaier, sodra 'n batery vol is, skakel die laaier af.

Jy sal net vir jou 'n half duim adapter moet kry wat die sok gaan nodig hê om in die boor se chuck in te gaan (myne is 19mm sok).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 09:07:23 am
POTYSTER
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 23 Sep 2014
Experience: 6 years
Dankie ouens--kyk ek mind nie om met die hand te winch nie dit maak net baie makliker om so n gadget(wie's die gadget ou nou weer??)te h wat dit makliker sal maak--sal definitief hier by my rondkyk--ADENDORF miskien--ek dink ook die NM maak die verskil--nes soos op ons diesel bakkies.Nogmaals dankie vir julle terugvoer.
POTYSTER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 09:31:28 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9888
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Nou weet ek ook wat om te koop, as die skouers en arms lui raak.
Dankie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 12:04:36 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16190
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die 14 tot 18V boor is die pad om te gaan. En dan ook verkieslik moet hy n twee snelheid verstelling hê. Want gewoonlik gebruik ek die vinnige verstelling om die poot te laat sak en dan die stadige verstelling wat baie meer Torque het om die poot vas te druk op die grond.

Ek gebruik die 14.7 Volt Black & Decker met die twee verstellings. Stok oud al maar werk nog puik

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 12:06:11 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16190
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Moet ook by sê dit vat my minder as 2min om al vier hoek stutte te laat sak en stewig te maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 12:14:28 pm
POTYSTER
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 23 Sep 2014
Experience: 6 years
Nee ek s ook so--toe ek jonger was het ek die karavaan sommer so met die een hand reggeskuif LOL--maar mens moet bieg wanneer dit by die ouderdom kom en dan moet mens maar soek vir iets wat dit vir jou vergemaklik--ek dink dis ook n kwessie van "ek wil ook so n gadget besit" om later uit te vind dat ek hom nie rerig gebruik nie.
POTYSTER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 12:29:42 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek het lank terug vir my die een op 'n uitverkoping gekoop.  

"Variable speed” met “forward / reverse” 800 Watt en die Regal en Classique het ek opgetel met die boor.

Soos bo genoem is, sal ek gereeld die een wees wat vergeet het om die battery te laai voor ons gaan kamp, die een bly in die karavaan - ALTYD en is baie goedkoper.  Die tassie het ek los gekoop.

Dié driehoek op die boor kant is baie belangrik want anders gly hy, ek maak hom net liggies met die hand vas.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 12:31:45 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hoor wat julle s. Probleem een , ouderdom. Twee , die ledemate wat nie meer lekker werk nie.
Ek wil nie ophou kamp nie maar as ek al die wiele op die grond en tent gemaak staan het dan pyn ek so dat ek die eerste aand nie kan slaap sonder verdowing nie.
Nou probeer ek alles sover moontlik om dit beter te maak... meganies..
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 12:35:06 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Johan

Dit is hoekom ek daai 2 ton "Scissor jacks" permanent op die hoekke wil sit.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 12:38:40 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
EN dit gaan goedkoper wees as die gesdverteerde produk van R9000.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 12:48:35 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ek moet net my aankope time. a.g.v. finansies. My eerste prioriteit is nou n blink of net seil. Dan movers. Eks nou spyt ek het nie maar die movers saam met karavaan gekoop nie maar toe vra hulle my R27000. Een dit het ve my te erg geklink.
Op die oomblik hou ek my besig met klein gadgets wat kan werk.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 13:39:09 pm
AllieCherokee
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 01 Mar 2015
Experience: 15 years
Dis nou waarvan ek gepraat het, die beste wenke endie trials wat al gedoen is. Dus verkieslik die 18V, variable speed, forward & reverse en goeie N.m.'s. Dankie julle sal opi uitkyk wees na een.

Sovr gebruik ek soma 'n cheap electric no-name, sowat R190 gekos by Cash-Crusaders so 5jaar terug. Werk nog leka, maar as ek nie krag op site het nie, moet ek maar "amer-swaai"...LOL Gelukkig nog nie te veel die ou krank gebruik het nie, darem ESKOM op die meenste staan plekke gehad.
Om te kamp, dis mos die lewe!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 14:00:36 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Grappie...... as die boor te sterk is breek hy jou polse.

Die koordlose wat ek het het n handle wat jy so 180 grade kan draai dan operate jy hom met twee hande
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 15:22:29 pm
Johnnie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 30 Apr 2014
Experience: 52 years

Ek, (slimjan) koop lank terug op special 'n 12V Ryobi maar glo my hy's nie gebou vir steadies nie. Ligte werkies okay. As die steadies mooi glad loop kan jy misklien drie uit die vier gedraai kry, maar nooit almal nie.

Van toe af vat ek maar my elektiese boor saam met hameraksie waarmee ek sommer die paving ook kan boor indien nodig.

Voordat ek die karavaan se elektrisiteit inprop op die koord, gebruik ek eers die koord om die pote uit te sit. Dan het ek nie 'n ekstra koord nodig vir die boor nie.

Tip: Hou maar die gereedskap gesmeer met 'n olielagie as jy aan die kus kamp!





BIG TIME!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 15:45:13 pm
Anonymous

Net soos Leon se koordlose boor, is die Bosch wat ek het 2 spoed, en kan albei rigtings draai, (los en vas).

Torque kan jy ook verstel, afhangende van wat jy gedoen wil kry.

As mens Ryobi wil koop, maak net seker dis die Australianse maak en die sjinese maak nie. Die Ausie ryobi kos so 3 x wat die ander een kos.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 18:51:41 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ek het Ryobi 18v

Ruil hom vir niks. Dis die 2e beste ding wat ek nog ooit vir die Wa gekoop het.

Terloops, ek het n kruis wiel spanner gekoop, no 19 afgesny.....en daarshy, steadies draai op en af soos n droom.

Net een probleem.  Die Swing se voorste steadies het so moe............se lang arm. Die dekselse goed draai met n boog. Hoe kan ek dir goed stut om makliker te kan draai?

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 19:30:02 pm
Anonymous

Hannes, die Penta se voorstes moes ek ook verkeng, want voor dit, moes jy op all 4s gaan om die goed by te kom.

Johan Viljoen het genoem dat mens 'n plumber block as stut kan byvoeg, ek ondersoek nog die moontlikheid.

Die Ryobi 18v is bes moontlik Ausie maak, duur maar baie baie goed.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 19:43:19 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ek het myne vir bargain gekry. Dink Builders in Polokwane het Desember foutjie gemaak. R800

Januarie het hy R2200 gekos.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 19:53:12 pm
Anonymous

Hannes, jy is gelukkig! dit is die Ausie maak. Daai boor gaan jy nie op gebruik nie.

Australia maak die Ryobi, maai China maak dit onder lisensie, vandaar die verskil in kwaliteit.

Ek het 'n Ryobi tafel saag, en die ding is ook nog direk uit Australia.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 07:55:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16190
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hoor wat julle s. Probleem een , ouderdom. Twee , die ledemate wat nie meer lekker werk nie.
Ek wil nie ophou kamp nie maar as ek al die wiele op die grond en tent gemaak staan het dan pyn ek so dat ek die eerste aand nie kan slaap sonder verdowing nie.
Nou probeer ek alles sover moontlik om dit beter te maak... meganies..

Dit is die hoof rede waarom ek ook Die Mover, Elektriese skêr Jacks, Jockey Carrier en koordloose boor vir hoekstutte het. Nou gaan die "okay" maar soos die jare aanstap dink ek aan 'n plan om enigeiets wat moeite raak te vergemaklik.

Kom my ou dag dan kamp ek steeds dat die biessies bewe.

Solank dit die Here se wil is natuurlik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 07:57:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16190
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek gebruik my B&D koorloseboor by die huis maar dit is al tweede natuur om te verseker battery is gelaai en hy is ingepak vir die kamp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 09:07:37 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Ek gebruik n Stanley FatMax koortlose boor en die werk baie goed vir my. Hy het 18 volt battery en die torque is 48 Nm.
Hy is in n houer met battery laaier en spaar battery. Het hom by Makro gekoop.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 14:38:46 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Het vamore ook weer gekyk na bosch se bore. Die likely ene kos R2300 met 3 lith. batterye. Daars n R4000+ ene wat 60 + nm is. Almal 18 volt
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 15:19:51 pm
Anonymous

Johan, met 60Nm gaan jy amper jou wheel nuts vasdraailaughing.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 15:41:58 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Nuwe klein1000cc karetjies is net net oor 100nm. Dws as enjin staak , sit jy daai boor op en ry huistoe.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2015 @ 15:43:26 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Sal biekie by makro gaan kyk.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 16:38:33 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Was toe by makro. Soos Piet sn n stanley 48nm. Spaar battery. Lithium.
Plaas foto.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 16:41:05 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Amper vergeet. 3jaar waarborg. Wat dit ookal werd is. Lyk ve my na die ding. Die bosch wat ek like is ook so duur. Maar.... die een is geel hehehe
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2015 @ 18:17:22 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Hi Johan. Dis die een wat ek het.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 18:30:07 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16190
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hel maar hulle is duur. Myne het maar net onder die R800 gekos. Dis nou wel so 9 tot 10 jaar terug.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 18:34:28 pm
Anonymous

Leon, as jy hom nou gaan koop, is dit wat jy gaan betaal.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 18:40:50 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Jip. Baie duur. Daars nog duurder oukies in die winkels.
Hierdie een en die bosch met selfde prys is goed genoeg en kan alle ander boor dinge ook doen.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 19:05:58 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Hel maar hulle is duur. Myne het maar net onder die R800 gekos. Dis nou wel so 9 tot 10 jaar terug.


Hi Leon. Kyk net wat kos moters en karavane van dag en vergelyk die pryse van tien jaar terug, jy sal skrik.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 19:16:09 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Nee dankie!

Teen daai pryse moet my 850 watt Ryobi wat tans R700 kos maar die werk doen. Nou wel nie koordloos nie, maar ek staan altyd waar daar krag is.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 09:05:40 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
My krismis ve my noual gekoop. Daai 40nm bosch met 3 batterye. Kan omtrent enigiets doen daarmee. Hoop nie hy strip die drade nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 09:32:08 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Was gister by Makro...ordentlike koordloos is duur....R3600
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 10:26:56 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hierdie een was by kloppers op n special, wetie wats hy rerig nie ek dink ook so R3500. Special R2399 eish
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 16:39:49 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2212
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Het my Bosch koordloos 18V so 7 jaar gelede gekoop in metal kassie met 2 batterye vir R1500.00. Daar was amper n egskeiding by die huis oor die klomp geld.Vandag kan ek nie genoeg dankie se dat ek destyds die geld spandeer het nie. Pure plesier.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za