English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 440
Total Replies: 251 883
Total Views: 83 201 294
topics: 11 521
replies: 138 684
views: 39 319 271
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Nog korter as Jurgie.

replies: 21
views: 4287
07 Sep 2015 @ 19:43:13 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Die naweek in Montagu gekuier, toe se my swaer, hy moet my die karavaantjie gaan wys wat te koop is. Die het glo by die "handelaar" aangekom, saam met wat hy dink die sleepkar was, n Morris 1000. Morris is weg, maar die wa staan nog.
Dit is wragtig sowat 300mm of kom ons noem dit n voet korter as Jurgie. Kon nie naby kom nie, maar daar is nie n handrem, of remme nie. Net n sleepwaentjie haak.
Het enigiemand n idee wat se maak is dalk is.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 20:08:29 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Herman dis ń home made en as dit nie is nie lyk dit baie na ń Sprite

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 22:20:07 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Intresant

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 22:44:50 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 22 years

Dalk iets soos die een? 1965 Sprite 400

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 05:40:01 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Hans, dis net hy daai !! Het jy al karavaan gesleep daai tyd?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 05:59:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Wonder of hulle nog in gebruik is?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 06:18:18 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Sprite 400.. Had one, bought it from Chrisma Caravans and perminently sited it at my spot at the guest farm about 10 year ago. Then upgraded to a cabin.

Called it the mouse house, when I upgraded it was taken over by somebody else and sited elsewhere... It was nice & cosy 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 07:05:59 am
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 22 years

Herman, nee. Ek is eers drie jaar later gebore. Ek is 'n laat model met hoë myle.

Ek het "vintage caravans" op google se "images" gesoek tot ek die een kon kry wat die naaste aan daardie een lyk. Daar was 'n paar gerestoureerdes, maar ek dag toe die pamflet sou meer interessant wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 07:18:50 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Herman
Lyk na "home made". vir my ook.
Amper soos die wat hulle "hotdogs" in verkoop.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 09:16:47 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ja karavane kom n lang pad nes die Toppie maar bly lekker en gerieflik, gooi mielieslaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 09:23:45 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Lekker honeymoon size...........

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 10:43:32 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1202
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Lekker honeymoon size...........

??????? Ek het nie die kombuis of 'n stryktafel gesien nie ???????

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 13:35:20 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Tussen agter bed en deur is seker net plek vir 'n enkel kassie en aan die ander kant 'n kassie met die yskassie langs hom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 13:45:47 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Het Sprite 400 1965 geGoogle, 400 was die gewig, net 3m lank. Gebou om met n Mini of Volksie te kan sleep. Daar gelees hulle het in Engeland een n hele paar honderd myl gesleep teen 29mph gemiddeld, en dit was glo as heel skaflik beskryf.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 14:57:32 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Herman, dit was seker met n ou Britse Land Rover............koes!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 07:12:17 am
Theu
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 91
Joined: 11 Nov 2014
Experience: 25 years

Wie onthou nog die Simca in Hans (Somer Kamper) se foto?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 07:40:44 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5807
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Wie onthou nog die Simca in Hans (Somer Kamper) se foto?

My Pa het so een gery.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 10:39:42 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1202
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

quote]1012,250105907[/quote]

Simca? Was dit nie 'n Hillman Imp in die foto nie? Enjin agter (nogal deur Lotus gebou) 1000cc en die dingetjie kon LOOP!! Het self so een gery .... 24 minute vanaf Germiston na die Universiteit in Pretoria - sonder snelweg!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 14:37:38 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Daai Simca was darem grant moterkies as jy lang pad gery het , het jy geweet hy gaan breek net nie waar nie

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 14:56:38 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1202
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

As jy die foto vergroot staan daar beslis "Hillman" op die neus!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 16:03:17 pm
HappyCampers1
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 09 Nov 2014
Experience: 35 years
Hallo Herman,
Gaan jy die waentjie koop? ek is opsoek na so enetjie!

My Spoor loop deur die Melkweg, my Tent staan tussen die Sterre
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 22:08:57 pm
Anonymous

Herman, op bl 62 van die Sept uitgawe (Issue 642) van C&O L is 'n foto van 1967 Sprite Alpine, lyk nogal baie soos die een waarna jy verwys.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za