English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 605
Total Replies: 253 823
Total Views: 83 281 880
topics: 11 620
replies: 139 850
views: 39 360 634
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Makliker manier om tent aan karavaan te heg?

replies: 15
views: 4814
05 Sep 2015 @ 13:52:05 pm
Willie Kotze
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 265
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 28 years
Iemand het lank terug raad gegee hoe om dit makliker te maak om die tent se draad deur karavaan se gleufie te trek,een of ander vloeistof wat hy spuit?
Kan een van julle onthou ,of het julle ander raad?
Groete
-----------------------------------------------------
SKOP HOOG!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 13:55:10 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Dink dis die silicon spray
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 13:56:27 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Kry vir jou die wonder wielekie dit maak die deuryg makliker

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 14:06:46 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Willie, kyk onder "Products and Business" op die draad "silicon spray" by Wilsur. Daar sal jy jou antwoord kry. Dis nie ver terug nie. Dit was laas week nog bespreek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 14:23:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dis ook onder cool topics....Wilsur se artikel
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 14:29:31 pm
Willie Kotze
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 265
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 28 years
Dankie aan Wilsur, ek het dit gemis want ek was by Groenriviermond,niks opvangs,water of krag daar nie!
Gaan daai blikkie definitief kry!
-----------------------------------------------------
SKOP HOOG!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 14:39:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9888
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Op die Explorer is die tent mos klaar vas, waar wil jy nou wat inryg.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 14:51:22 pm
Willie Kotze
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 265
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 28 years
Jin, die 'canopy' is klaar vas maar die kantflappe moet jy inryg,so ook die beskermder kombersie wat ek vooraan vasmaak met grondpaaie en die ablusietent agter....al drie se gleuwe gaan om draaie wat dit moeiliker maak
Onthou asb om daai foto te stuur van jou stofie se windskermpie
Groete
-----------------------------------------------------
SKOP HOOG!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 15:01:54 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9888
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Sal dit more middag stuur,
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 19:57:01 pm
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 382
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 42 years
Wat vir 'n ding is die wonder wielietjie? Nog nooit van so iets gehoor nie, dalk net bietjie onosel?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 21:55:21 pm
Anonymous

Joe, by search tik in "wonder wieltjie", daar is fotos van dit, ek gaan die topuc "bump"vir jou dat dit na aktiewe gesprekke kom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 06:48:39 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 382
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 42 years
Dankie Johann,klink na iets wat ek definitief kan gebruik!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 11:05:09 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Het al gister hierop geantwoord maar het nooit verskyn nie.
Ek het so.n klein katrolletjie wat die ouens gebruik om kant seile van n afdak op en af te trek op getel jare gelede, lyn daaraan vasgemaak en aan die handle v.d. karavaan vasgemaak, n lang tou aan die end v.d. daktent, ingeryg deur die c-trusion, om die wieletjie en trek dan terwyl ek voer. Het die patentjie nog steeds in my goeters krat wat saamry. Daardie tyd moes ek alleen tent opslaan want as ons met die ryery van Elma se werk by n plek aankom moes sy ry ve die werk. Deesdae voer sy aan die eenkant en ek trek die laaaaaang tou aan die anderkant. Werk goed.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 11:14:05 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Het nou op die draad gekyk. Werk beter as my patent maar dieselfde beginsel.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 12:57:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9888
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Wieletjie is baie handig veral as Ma se rematiek vingers vas steek om te help.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 11:17:46 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Het nou silikon van herschell by Builders gekry.
Die SS blikkie staan op gedruk is goed ve caravan rope.
Jy kry die twee blikkies in n special ve R50.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za