English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 531
Total Replies: 252 826
Total Views: 83 250 256
topics: 11 577
replies: 139 237
views: 39 343 369
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

jockey wheel carrier

replies: 29
views: 8137
05 Sep 2015 @ 10:02:51 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hier is nog fotos v.d. jockey wiele
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 10:32:54 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Hou van jou idee jy kan die karavaan seker maklik rond beweeg

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 10:37:41 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Het nog nie n mover nie maar dis op die inkopie lys. Intussen het ek geleer om te reverse met rearview camera en moeder se hulp. Gaan beslis julle manne soos wilsur nodig hÍ as ek daar kom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 11:27:53 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Johan

Met plesier, tik "WilSur" in die Title Search: dan sal jy al my drade kry.

Het jou op 'n ander draad gevra, daai wit boksie links van die "jockey wheel bracket" wat is daar in en hoe het jy gemaak want hy is teen die "A" raam ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 11:48:39 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Een boksie is tv konneksie arieŽl.
Een naaste aan haak is ve rear view se drade..

Ek wil nog die t-handle se punt ombuig om van dit n "slinger" te maak of n ander handle vas sweis

Sien by adendorf is nou rolletjies draad waarmee jy aluminium kan sweis met co2 welder.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 11:53:13 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Plak en rivet die boksies vas. Loftus cc het die tv een gedoen. Grap maar het in 18 mnde nognie tv gekyk nie. Skottel le nou by huis ,, onnodige bagasie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 12:00:21 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Wil jy nie asb die boksies oop maak en naby foto van net die twee vir my plaas nie ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 13:04:37 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hiers foto.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 13:48:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Baie mooi gedagte Johan.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 15:10:39 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Joohan, ek hou van die jokey wiel idee van jou. Ek het ook nog die enkel wiel. Het jy die twee ekstra wiele met n langer bout vasgesit en seker n waster tussen in? Hoe kry jy die voetstuk so uit. Hoop nie ek klink dom nie, maar het nog nie sover gegaan om dit uitmekaar te haal nie. Die wit boksies, wat noem hulle dit en watter winkel sal hulle he. Elektriese winkel? Ek sien hulle is lekker plat. Ek soek ook iets om my kamera se drade uit die nattigheid te hou. Gebruik op die oomblik n plastiese pille botteltjie.
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 15:31:28 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Het boksie by elektriese winkel gekry.
Die 4 x wiel karavane kom uit met los jockey wat kan afhaal omdat hulle nie net soos gewone 2 wielers die enkel wiel kan optrek en in die A-raam op berg nie. 4 wielers het gewoonlik 2 of 3 wiel jockeys en dan kan dit nie in die A-raam optrek nie. Gewoonlik moet dit afkom en lÍ los iewers.. in die sleepvoertuig of die nosecone. Dis n beslommernis om dit elke keer uit te haal. Dis vanwaar die carrier.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 15:39:11 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Die groen wiele is by roadque te koop. Die ander dikkes is oppomp wiele wat ek by local hardeware gekry het. Is op die oomblik pap want dis geperish. Moet die tubes en tyres vervang.
In die C n oudoor mag of/en wegsleep adverteer roadque ve allerhande kontrepsie hulpe.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 16:37:25 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4742
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Puik gedaan Johan
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 21:21:51 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Dankie Johan. Waardeer
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 13:18:05 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Skies ek verstaan nie. Wat is die rede vir die Jockey wheel carrier. Hy draai mos op en lig dan op.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 13:48:41 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Pieter

Skies ek verstaan nie. Wat is die rede vir die Jockey wheel carrier. Hy draai mos op en lig dan op.

Het boksie by elektriese winkel gekry.
Die 4 x wiel karavane kom uit met los jockey wat kan afhaal omdat hulle nie net soos gewone 2 wielers die enkel wiel kan optrek en in die A-raam op berg nie. 4 wielers het gewoonlik 2 of 3 wiel jockeys en dan kan dit nie in die A-raam optrek nie. Gewoonlik moet dit afkom en lÍ los iewers.. in die sleepvoertuig of die nosecone. Dis n beslommernis om dit elke keer uit te haal. Dis vanwaar die carrier.

Dankie Johan

Ek het my kamera se krag akgter van die karavaan se battery af getap en hy is altyd aan want toe ek hom van die kar af getap het deur die 7 pint het ek baie storings gekry, nou is alls honkie-dorie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 15:30:40 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16141
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hier is my letterlike "Jockey Carrier". Ek noem hom so omdat hy fisies die oorspronklike Jockey van die karavaan abba of dra. Dit maak dat die een wiel deur twee ander ondersteun word en rondskuif op sagte gras, en los grond vergemaklik.

j

Jockey wiel pas in die middel in met die dik pen wat van onder in die karavaan Jockey se pyp indruk.

J2

j3

Sorry vir die manne wat weer hierna moet kyk.

Basies sit jy die Jockey carrier op die grond, laatsak die karavaan jockey op sy plek. Haak af en doen wat jy moet. Na die kamp haak die karavaan, lig jockey op, Carrier lê op grond tel op en stoor.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 19:24:48 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Uitstekende plan vir die enkelwiel jockies.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 20:07:48 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Wat maak jy nou met jou twee wiel hulp carrier as jy ry... dis dan wanneer ek die los wiele in die pyp langs die A-raam indruk en vas draai, dis dan sommer byderhand en jy hoef nie te soek waar het jy dit gebÍre het nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 20:18:54 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hi wilsur. Toe ek besluit het op die rearview was net die campworld ding op die mark ve R4500 wat te veel was ve my. Ek het los kamera en monitor by cctv gekoop ve R1400. Die drade kom vanaf my sigaretlighter fitting in die jeep wat ook die monitor dryf. Dit lÍ op die jeep se matte tot agter uit. Eintlik maar n slordige spulletjie. Sal dit nog uitsort. Op die oomblik is die monitor nie baie oulik nie want het nie die tilt opsie nie dus is my links en regs beeld omgedraai. Al gewoond daaraan.
My kamera geinstalleer aan die onderkant va wÍn. Drade in konsetina tipe conjute aangelÍ vorentoe.. en met cableties aan onderstel vasgemaak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 09:00:13 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Johan

Ek het myne ook by CCTV gekoop (bestel), gaan kyk op my draad waar ek die inligting het, ek het die drade in die middel waat 'n "trunking" is waar die drade in is gebruik om myne ook van agter na voor te bring, hier is die skakel (link)

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 09:03:52 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Now soek ek een van die kameras want die monitor kan twee vat.  Die 170° een is net vir naby en kan nie iets vêr agter sien nie daarom die dubbel kamera.

True View Dual Reverse Cameras - Waterproof, Wide Angle Lens + Standard Lens

True View Dual Reverse Cameras - Waterproof, Wide Angle Lens + Standard Lens

Hier is die skakel op e-bay.

Ek kry nie een in SA nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 10:34:05 am
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 22 years

Dankie manne. Dit is die soort ding wat hierdie forum puik maak. Leon, ek gaan jou idee steel. Ek sien geen patentreg teken by die plasing nie! laughing

Ek moes al 'n paar jockey wiele vervang want so Exclusive wat sywaarts moet beweeg eet nogal sy jockey wiele.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 11:12:43 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Somer kamper. Probeer ook die groen wieletjies van road que. Sal ook werk met leon se patent.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 11:19:00 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek maak nie die "jockey" vas met daai skroeffie nie want wie gaan die Exclusive se neus lig as ek hom met die "mover" stoot of draai ?  Dit maak die omdraai van die "jockey" maklikker.  Brits karavaane het my vorige een se rubber afgedruk en toe 'n nuwe een gegee, in die 4 jaar wat ons hom het nog nooit 'n probleem met die 3 wiel een gehad nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 11:42:55 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Daar is darem slim manne met blink idees hul van is dentief nie sukkel nie

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 19:18:04 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16141
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sit die "Jockey Carrier" sommer agter op die Tipper. Naby en byderhand.

Hans gaan vir goud en maak jou eie. Punte om in ag te neem as jy wil:

Die plaat is in 'n ronding gesny sodat die staal pen voor die middel van die kant wiele se (regop) pype is. Twee redes 1.  Dan is die middel jockey wiel se as bout voor die as boute van die buitenste twee. Dus is die wiele boutkop dikte van mekaar af. (Sien foto van agter geneem. 2. Dit gee vir jou steeds die "checkers trolley" effek waar die wielletjies maklik draai in die rigting van momentum asook die wiele draai baie makliker as die drie reg langs mekaar op gras. Kry geen skade op die oord se dik gras nie.

Afhangende van die dikte van die onderste plaat moet jy net 'n stut in sit wat van weerskante af (Van elke kant se Jockey wiel vurk) teen die karavaan jockey wiel druk. Die buitenste twee wiele neig om na binne te buig sodra dit gewig vat. Met die twee stukkies regop "Flatbar" wat gaaping van 3mm los aan elke kant verhoed dat dit gebeur.

Laastens sweis die middel regop pen soos gesien op die eerste foto effens gekantel na vorentoe op daai dikte met hoek van 3mm verskil tussen voor en agter. Dit maak dat die twee kant wielle se vurke effens neus op loop dan haak hy nie vas as jy van gras moet opgaan op plaveisel nie. Ja die middel wiel loop dan ongeveer 4-5mm in die lug maar net op plaveisel of sement, sagte gras en grond dan help hy ook om die werk te doen.

Hoop jy kom reg

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 19:34:13 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 22 years

Dankie Leon. Ek bou of maak goed sommer so op gevoel. In hierdie geval is daar foto's wat onnodige "trial and error" gaan uitskakel. Dit gaan amper 'n "cut and paste" geval wees.

Jy het waarskynlik reeds die skelwerk gedoen sodat ek dit nie hoef te doen nie!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 19:49:51 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2031
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Ek maak nie die "jockey" vas met daai skroeffie nie want wie gaan die Exclusive se neus lig as ek hom met die "mover" stoot of draai ?  Dit maak die omdraai van die "jockey" maklikker.  Brits karavaane het my vorige een se rubber afgedruk en toe 'n nuwe een gegee, in die 4 jaar wat ons hom het nog nooit 'n probleem met die 3 wiel een gehad nie.

Willem, om presies dieselfde rede draai ek ook nie die "uitval-trippelwiel" se skroefie vas nie. As jy aangehak het en die jockey-pyp word opgedraai, val die trippelwiel "outomaties" uit !

Ek het, netsoos jy, in 7 jaar nog geen probleem met my trippel-wiel gehad nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2015 @ 09:26:54 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hiers foto.

My koppelings van kamera agter aan.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za