English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 794
Total Views: 83 248 817
topics: 11 576
replies: 139 217
views: 39 342 755
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Bande vervaardig jaar

replies: 15
views: 3236
29 Aug 2015 @ 17:10:44 pm
Anonymous

Net om so bietjie duidelikheid ivm bande se vevaardiging datum te gooi. Die band van my wa is week 37 van 2013 vervaardig, en sal dus end 2018 weg gegooi word deur my, ongeag hoe dit nog lyk.sealed 5 jaar band leeftyd.

Ek poog om foto van ou galery te laai, 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2015 @ 17:24:32 pm
Anonymous

Jammer, dit foto is te donker, ignoreer diesealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2015 @ 17:29:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Mens moet maar sulke dinge kyk...veiligheid kom eerste
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2015 @ 17:36:37 pm
Anonymous

Dis waar Geert, ongelukkig kry ek nie fotos gelaai wat op galleries is wat al reeds gebruik was nie.

WilSur se skets is baie duidelik, maar om die regte ding te sien, maak dit bietjie makliker. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2015 @ 20:38:44 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Vervang myne elke 5 jr het al bande gehad wat gebars het gelukklg is die ryhuis se bande nie duur nie ls 15 duim

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 08:31:10 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het ook altyd die loopvlak so op 'n afstand bekyk en gesê nee wat daar is nog baie kilo's op daai band, tot my broer my bel en sê ek moet 'n pomp bring waar hy oppad Warmbad toe op die N1 staan.

Gelukkig het 'n mede padgebruiker hom met seine gewaarsku die Penta se band het pap geword.

Met nadere inspeksie kon ons die krake in die band sien tussen die groewe glad nie eers op die kant van die bande nie. Ek het toe net daai week 3 nuwe bande vir my Penta gaan koop. Ja spaar wiel was nog nooit gebruik nie maar die krake was op hom ook sigbaar.

Dankie aan die forum het ek geleer waar kyk jy na die ouderdom van 'n band en doen ek dieselfde met die Classique en sleepwaens se bande. Maksimum 5 jaar dan vervang ek hulle.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 07:46:01 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
johann koop eerder n nuwe omrede jy nie n kans wil vat nie jou lewe en jou gesin baie meer werd as die twee bande se pryse
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 07:49:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Mens leer baie hier....nooit gehoor tot op forum gelees
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 10:24:50 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Die forum is maar die beste.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 10:41:15 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Ek leer elke iets nuuts hier dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 10:55:40 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Dis waar Geert, ongelukkig kry ek nie fotos gelaai wat op galleries is wat al reeds gebruik was nie.

WilSur se skets is baie duidelik, maar om die regte ding te sien, maak dit bietjie makliker. 

Johann

Dit is hoekom ek nie die "Galleries" sommer gebruik nie want jy kan dit nie weer gebruik nie, maar soos ek doen kan ek die foto's baie keer gebruik.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 10:59:18 am
Anonymous

Willem, ek kan weer nie fotos laai met my tablet nie. Ek glo egter dat jou skets duidelik wys hoe die datum lyk.

Mense moet net kyk, dit sit baie naby die bande se binnekant, net langs die rim.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 20:45:42 pm
Anonymous

Hier is 'n foto wat ek op facebook raak geloop het met die band vervaardig datum baie duidelik.

In die geval is die band die 9de week van 2007 vervaardig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 21:19:00 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Dankie Johann

Hierdie draad het ook baie inligting oor bande, klik net op die naam vir die skakel.

Bande / Tyre Informasie

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 06:14:39 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dankie Johann...mooi duidelike foto. As ek ook so die vorige drade lees, is dit verbasend hoe baie inligting op n band verskyn
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 07:31:45 am
Anonymous

Dankie Johann...mooi duidelike foto. As ek ook so die vorige drade lees, is dit verbasend hoe baie inligting op n band verskyn

Daai uiteensetting van Wilsur help geweldig baie, maar ek het gevoel, omdat die vervaardig datum, en leeftyd, so belangrik is, wou ek graag duidelik die datum uit wys.

Dankie vir daai inligting Willem.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za