English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 519
Total Replies: 252 680
Total Views: 83 243 558
topics: 11 569
replies: 139 146
views: 39 339 908
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

gadgets

replies: 53
views: 7207
page 1 of 2
27 Aug 2015 @ 12:11:53 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hi
Ek het nou met n gesukkel van n 73jarige n biekie fotos afgelaai gekry.
1. Dis n gordynring by hardeware verkry. (Metaal tipe). Daaraan vas geheg n "snaphook". Die klein gaatjie moet n biekie groter gemaak word. Nou kan jy dit gebruik ve enige iets soos om die onderste vlap van die kant seile met n rekkie aan te hak en n lang paal daardeur te ryg en slegs die paal vasslaan in die grond. As jy rondom dit doen kom n bobbejaan nie sommer in jou tent as jy gaan groceries koop nie.
2. Ander gebruik is om dit aan die laste (swartgoete wat pale bymekaar hou) vas te strep dan ka jy by elkeen n vertikale tou aansit en langs jou vertikale paal vas slaan. Nou is jou pale geanker. As jy nou die blinkseil oorgooi en daarna n "cargo net" en dit behoorlik op die hoeke vas anker staan jou tent. Het by Natalia en Harties gesien hoe staan my tent en van die ander manne waai weg as daar n storm opsteek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2015 @ 12:14:29 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Kyk by galleries na my arend en die gadgets
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2015 @ 13:15:15 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Dankie Johan. Gaan dit beslis ook gebruik.
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2015 @ 13:26:48 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Johan

Het jy nie die skakel gebruik waar Brian wys hoe word foto's gelaai op die draad nie ?

As jy die "Gallaries" van hou koppel dan die galery aan die draad.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2015 @ 15:01:29 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9753
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Dankie, toe maar ek sukkel ook met laai van fotos.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2015 @ 15:14:19 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Dankie Johan alweer iets bygeleer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2015 @ 15:14:37 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Probeer dié skakel.

Johan

Soek 'n foto asb.

Hier is 'n draad wat ek in 2014 geskep het hoe om foto's te laai, so bietjie verander met die nuwe forum looks maar werk steed, klik net op die skakel (of regsklik en maak in 'n nuwe skerm oop).

Ek onthou nou, hier is die nuwe een se skakel.

Sterkte

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2015 @ 16:59:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dankie vir inligting
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2015 @ 18:41:33 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Dankie sal gaan kyk

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2015 @ 19:01:27 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Johan daai ring idee gaan ek denetief  gebruik goeie idee

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2015 @ 19:56:07 pm
Anonymous

Johan, al wat jy nou moet doen om jou galery te "haak" aan enige gesprek, is om op die "Refresh Galleries" skakel te klik, dan waar daar staan "No Galery Selected" klik op die driehoekie en kies jou galery en post reply.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2015 @ 20:12:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Goedkoop en prakties!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 11:36:22 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
1000.Danq
Lyk nou ve my of ek dit gaan oorkom. Mammie, Elma help ook. N ouditeur behoort te weet van rekenaar goete.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 11:41:21 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Kyk ook na my wiele se "carrier" op gallery
Dis regtig baie eenvoudig en werk uitstekend
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 11:46:13 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Johan

Die wit boksie aan die linker kant, wat is daar in ?  Sit die binnegoed bo die "A" raam ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 13:02:32 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Twee wit boksies.
Een is tv konneksie. Geinstalleer deur loftus cc . Hulle het ook my tv geinstalleer. Snaaks, was eintlik maar n nice to have. Ons het die elegance 18mnde en nog nooit tv gekyk nie. Ek het al die skottel by die huis gelos.. onnodige bagasie. Klein kinders (as hulle bykom) kyk dvd's
Ander boksie is my rearview kamera se drade konneksies. Het die drade agtertoe gevat in n konsertina tipe conjute aan die chassis geheg met kabelstroppe.
Die monitor hang ek oor die truspiel en le die lis drade langs die matte tot agter. Hou nie van gate maak in die jeep nie.
Al wat my pla is die kamera se lings en regs is omgedraai op die monitor. Is daar n manier om dit reg te maak.
Andersins is ek al gewoond aan dit. Ons het al seker so 15d kilos met die kombinasie gedoen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 13:08:09 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Sorrie , ja die wiele kom onderstebo op die pyp in. Mens kan seker die vashou bout met n levertjie maak en dit sluit. Gelukkig nog nie voete gekry nie want mens ry net met die wiele daar anders bly die wiele aan die jokkie.
Ek wil nog n socket aan my jockie se bokant ook implementeer sodat ek dit met die battery boor kan operate. My armpies wil nie meer slingers draai nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 13:11:33 pm
Anonymous

Johan, ek weet nie watse monitor jy het nie, maar myne het op die menu 'n rotate funksie, daar kan ek die beeld 360grade roteer. (90,180, 270 en terug)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 13:20:41 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Die bout van die fabriek wat die jokkie vashou het ek vervang met n 14mm vlekvryebout.. n sokket daaraan gegadget der dit aan voorkant liggies gesweis sodat sokket nie kan afkom nie en n gewone t-handle daarin geplak. Kan ook nie maklik afkom nie.
Die fabriek bout hou partykeer nie die jokkie vas nie dan sak die voorkant deur die dikkant van die jokkie en dan val die skoen wat dit vasknyp uit.. soms sien jy dit nie eers.. ek het myskoen self uitgesny vanaf n stoompyp met die die korrekte groote.. n 3mm boutjie daarin gegadget wat sowat 10mm na die vasdraai bout wys en die vasdraai bout op die draaibank n 3mm gaatjie ingeboor aan die voorkant. Nou kan di skoen nie meer uitval nie. Ek het met die exclusive ook die probleem gehad want die fabriek vasdraaibout se draad het gestrip
Jy moet natuurlik n 14 mm "tap" deur die gat tap. Nie nodig om groter te boor nie, jy kan hom net so deur die 12mm gat tap.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 13:24:06 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Gaan biekie kyk na die monitor se funksies. Het R1200 ve hom gehoes .. behoort te kan .
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 13:34:15 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Jy kry by adendorf konsertina jacks wat met n motor werk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 13:39:17 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Dis maar
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 15:20:27 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Halo
Iewers iets verkeerd gegaan.
Ek draai die voete met n batteryboor van 18volt in en uit. Ek verstaan jy kry n sokket"driver" ook n koordlose wat sterk is. Gaan dit ondersoek.
Die geadverteerde produk met die motors aan kos R9000. Biekie te veel ve my. Boor werk op die oomblik goed.
Die adendorf jacks wat met motor werk kos
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 18:31:31 pm
Anonymous

Johan, ek gebruik 18v Bosh koordlose boor met 28nm torque. Jy kry daai socket driver by goeie harde ware winkels, dit is 1/2duim socket adapter.

Ek sal more foto plaas van dit en my jockey wiel wat ek verander het. Geen meer wegsak in sagte grond nie.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2015 @ 18:35:40 pm
Anonymous

Kan ongelukkig nie meer onthou wat ek vir my 2ton elektriese sker jack by Adendorff betaal het nie, dink so R800.00, maar ek sal dit nie permanent vas sit aan my wa nie.

Ek gebruik dit om mense langs die pad ook te help, baie handig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2015 @ 11:35:12 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Dink daai skr jack gaan nogal help as jy papwiel kry. As karavaan papwiel kry is dit n probleem... so motor-skrjack gaan da ook help.
Dis ironies dat mens die jacks en spaarwiele permanent moet saamry en jy jy kry amper nooit n papwiel nie. In die 100d kilos met die jeep n wn het die jeep se elektronics eenkeer ges low pressure . Toe ek kyk sien ek n klip of iets het die valve raak geslaan. Ok nou ve die spaarwiel uithaal... mensig was dit n gestoei.. moes eers wn afhaak, goete uit boot te skuif om by spanners te kom... etc. Kan nie glo nie die valve kos R1000 by agente. Laf h.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2015 @ 16:49:45 pm
Anonymous

 Hier is fotos van die boor en die adapter met 19mm socket. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2015 @ 16:58:33 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Jip. Myne is n ryobi maar hy is nie baie sterk nie... lig nie die wn behoorlik op nie.
Is jou bosch sterk genoeg ?
Ryobi battery draai ook net so een of twee keer op n af dans battery pap. As ek hom by kamp afdraai en opdraai laai ek die battery by die huis ve die volgende keer. Sal moet kyk na n sterker boor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2015 @ 17:32:23 pm
Anonymous

Johan, die Bosch is 28nm torque,  dit lig die Penta as dit nodig is, maar ek gebruik nie die hoek stutte vir oplig nie.

Dit het twee baterye, en een hou my baie lank, ek gebruik dit ook by die huis as ek vinnig iets wil boor. Ek laai net so na omtrent 'n uur se werk. Baterye moet nooit leeg getrek word nie, dan groet hulle sommer gou.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2015 @ 18:08:53 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hoe maak jy?? Draai die voete met hand op ??
Die dokter dreig my met skouer vervangings want skouers wil nie meer saamwerk nie.. dus gebruik ek boor ve hoekstutte.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2015 @ 18:20:45 pm
Anonymous

Nee ek gebruik die boor vir die hoek stutte, maar ek level met die jockey wiel, dan sak ek die hoek stutte met die boor, en gee net genoeg druk tot die wa steady staan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2015 @ 20:57:51 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ok, doen dit ook ma so. Maar as die oppervlakte effe ongelyk is moet links of regs se voete opgedraai word.. en dis wanneer die ryobi nie meer sterk genoeg is nie en ek moet met hand en die hoekstut slinger dit level kry.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2015 @ 21:06:11 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Die tentdak het ek aan die een punt n lang tou vas gemaak.. nou hoef ek nie arms op te tel om in te ryg nie.. ek trek aan punt v.d. tou en Elma voer agter. Werk skitterend. Nou kom die pale gedeelte en dan verloor ek amper belangstelling. Gelukkig is dit die enigste swaar gedeelte ve rumatiek skouers. Sy hou vertikale pale vas en ek maak vas.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2015 @ 21:18:23 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ek gebruik ook nie meer die ronde/square rekkies v.d. suplier nie. By hardewaarde winkel verkoop hulle so'n ronde rek wat lyk of hulle met materiaal oorgetrek is.. per meter. Nie baie duur nie. Maak lussies van dit en sit aan yster driehoek vas aan onderkant v.d. kant seile. Kan hulle knoop of aanmekaar las met kabellassers of krimp met tubes aanmekaar.. verkrygbaar by elektriese winkel.. hulle gebruik dit om hoogspanning drade te las
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2015 @ 21:37:52 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Easy gadgets op gallery wys die gekrimpte rekkies op sy kante wat my swaer Ferdi gedoen het (sy fotos lyk goed)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 08:23:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek hou van die dwarspaal om die kantseile vas te hou. Maar vind dat die wind steeds onderdeur kan waai. Ek sal die pale net aan die binnekant op die punt van elke seil vas kap.

Ek gebruik ook 'n 19mm Sokket met 'n lang "extension" wat ek sommer tweedehans by pandjies winkel gekoop het. Julle moet nog half onder die karavaan in buk om by die hoekstut se punt uit te kom ek vat hom al op 'n afstand. Ek stem die boor werk baie beter tans as die slinger of selfs die hoekstut automate wat mens koop. Ek laat sak a 4 hoekstutte of lig hulle op in minder as 'n minuut en 'n half.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 14:11:58 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2189
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Ongelukkig is ek nog op "elbow ghries" weens n gebrek aan "euro's.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 14:19:56 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Jip Leon, lyk my meeste manne gebruik battery boor.
As jy die grond seil gedeelte van die kante onder die groen/grys grondseil improfiseer, veral by die karavaan kant / wiele dan help dit nogal , veral ve die apies wat onderdeur die wn kom. Die inrygsak oor die wiele steek ek met doekspeld vas. Sit van die los goed wat gewoonlik in die tent rondstaan op die kante.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 19:44:00 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hi
Ek het gaan kyk na "sterk" bore. Daars bosch van 40nm. Die ryobi van my is n 22nm. Gaan nou beslis een v.d. bosch bore ve myself ve kersfees koop.
Net s ek het n lang extension met die driver,,, met die nuwe boor gaan ons "draai"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 20:42:12 pm
Anonymous

Johan, ek het vandag my karavaan so bietjie beweeg, hou nie daarvan dat dit langer as 3 weke op een plek staan nie. Ek skuif hom so paar duim vorentoe dan volgende keer agter toe, weg van ou merke.

Toe kyk ek sommer wat maak my bosch koordlose boor met die oplig, dit lig die wên (soos jy noemlaughing) op, maar ek sal versigtig wees daarvoor, die onderstel is nie ontwerp daarvoor nie. Die boor werk wel al lank en lekker vir die lig en sak van die stutte.

Vir lengte level gebruik ek die jockey, en as die breete baie uit is, gebruik ek 'n leveling blok.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2015 @ 08:12:45 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Hoe maak jy?? Draai die voete met hand op ??
Die dokter dreig my met skouer vervangings want skouers wil nie meer saamwerk nie.. dus gebruik ek boor ve hoekstutte.

Dave,

I have many years back fitted a set of thrust bearings to the corner steadies and then I used motorbike chain lubrication product.  This is a product that needs to protect a fast moving part from all sorts of dust and mud and still be effective and I found it to work for me ever since I fitted the bearings back then. 

q

q

Johan

Weet nie of jou hoek stutte "thrust bearings" op het nie ?  Dit maak die opdraai ook baie baie ligter.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 10:02:03 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het 'n Black en Dekker koordlose boor. En die druk die karavaan baie maklik die lug in. Ek moet darem sê ek het ook die thrustbearings in gesit en dit maak 'n baie groot verskil.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 10:07:38 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ok
Stuur n prentjie OF gee detail van thrust bearings. Dink aan enige ding om kamp makliker te maak.
Lekkerder is nie n opsie nie. As dit rof gaan met die arms dan drink ons maar n pynpil.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 17:57:47 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Vergeet om te noem. Op die fotos hierbo is ook die jockie wiele "modified" ve makliker met n mover. Oorspronlikes klim van die rims af. Hierdie is van roadque wat n ander caravan friend Deon vanaf Centurion gedoen het. Ek het myself n nuwe ding gemaak met oppomp wiele ( het intussen geperish ) moet nuwe tyres en tubes kry.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 18:38:01 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hi johann, het al dieselfde idee gehad totdat ek die lang extension beetgekry het. Help darm.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 19:00:23 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
N extension op n uneversal en naby neus n bracket met n plumberblock om te gide
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2019 @ 12:52:13 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Easy gadgets op gallery wys die gekrimpte rekkies op sy kante wat my swaer Ferdi gedoen het (sy fotos lyk goed)

Hiers die fotos van die gadget vir die jocky wiel.

Geert , jy kan my kontak ook. Ek dink jy het mnommer.er

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2019 @ 12:55:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hiers die fotos van die gadget vir die jocky wiel.

Geert , jy kan my kontak ook. Ek dink jy het mnommer.er

 

Dankie Oom Jeep! ....waardeer!!!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2019 @ 12:57:16 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Easy gadgets op gallery wys die gekrimpte rekkies op sy kante wat my swaer Ferdi gedoen het (sy fotos lyk goed)

Hiers die fotos van die gadget vir die jocky wiel.

Geert , jy kan my kontak ook. Ek dink jy het mnommer.er

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za