English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 775
Total Views: 83 247 327
topics: 11 573
replies: 139 204
views: 39 341 980
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

New standards applicable to tent campers

replies: 21
views: 4844
12 Aug 2015 @ 16:36:21 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Just thought I'd share the new standards applicable to tent camping with you all...

These standards have been adopted by all lady tent campers and will soon be enforced throughout our chosen outdoor activity...

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2015 @ 16:46:56 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Reading through earlier posts, I am sure some forum members will definitely not invest in that. Hahaha

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2015 @ 17:19:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Aircon neem meer spasie en weeg meer as tent😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2015 @ 17:32:29 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
COOL MAN.... COOL!!!!
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2015 @ 18:42:13 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Kan cool kamp goeie idee

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2015 @ 18:45:42 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Daai tent is cool my broer ou Warren
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2015 @ 20:20:34 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years
Hoekom moet 'n mens nou suffer (soos Tant Stienie dit stel) net omdat jy in 'n tent kamp? LMGA
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2015 @ 20:35:02 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Blink gedagte,
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2015 @ 20:47:27 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Waar n kamper is, is daar altyd n plan, dit lyk of die verkoeler sy ding kan doen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 06:34:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek is op soek na so venster monteerbare aircon. 'n Nuwe een ! ! ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 07:27:36 am
paddyandpaul
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 337
Joined: 06 Jan 2013
Experience: 61 years
Have seen some tent campers just as jacked up as caravanners and that is one of them.
Try and keep it simple
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 07:49:21 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Goeie idee.

Leon ek kyk erenstig na die idee om 'n venster/muur lugverkoeler of soos ons in die bedryf sê "windowshaker" op 'n raam te installeer deur 'n venster. Wil nie my neuskas spasie verloor nie en kan die verkoeler los vervoer binne in wa onder die bed en net installeer wanneer nodig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 09:21:33 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Leon, Het een bestel vanaf VSA, lekker klein, 3500btu, weeg 18kg. Dit is erens op n skip op pad. Moet net transformer gebruik, dit is 110v.
Gaan n bracket maak vir venster, en n rippstop gordyn wat dit om die kante toemaak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 11:28:51 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Herman/Leon ek het een by Carrier gekry 7000Btu, weeg 28kg, h-w-d = 346-495-535mm 220 volt met nuwe R410 gas. Dit is die kleinste wat ek raakgeloop het. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2015 @ 07:55:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jan waar het jy daai een gekoop. Lyk my ons het aldrie dieselfde idee. want ek will ook nie die spasie in die neuskas verloor nie en die aircon op die agterkant van die karavaan lyk glad nie vir my mooi nie.

Herman my idee is om raam van Aliminium sq tubing en connect-it blokkies te maak en om die aircon sit ek deursigtige perspex. Dit maak dat die karavaan steeds toesluitbaar is met die aircon in posisie.

Die venster wat oop is kan net 'n uitnodiging wees vir 'n onwelkome besoeker.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2015 @ 07:57:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jan die Carrier waars hulle. Is daar meer takke oor die land.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2015 @ 08:41:32 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Leon die Carrier agente is Metraclark en hulle is oral in die groot stede. Die model is

 WRA-7HG en +-R3500.00. Jy kan Metraclark google en die model nommer insit en die prentjie sien. Dit is die kleinste een wat ek nog raak geloop het. Die eenheid het verkoeling en verhitting met 'n remote beheer kan word.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2015 @ 21:10:09 pm
nyiko81
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 316
Joined: 08 Oct 2014
what a good idea lol
Tinyiko J Maluleke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2015 @ 07:15:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dankie Jan sal bietjie gaan loer daar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2017 @ 01:31:43 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Leon, Het een bestel vanaf VSA, lekker klein, 3500btu, weeg 18kg. Dit is erens op n skip op pad. Moet net transformer gebruik, dit is 110v.
Gaan n bracket maak vir venster, en n rippstop gordyn wat dit om die kante toemaak.

Herman ek neem aan jy het al jou aircon gekry wat bestel is. Hoe werk die klein meneertjie?

Ek het ook al 'n paar keer gekyk na daai 110V modelle maar kon nog net baie duur shipping opspoor wat dit nie die moeite werd maak nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2017 @ 09:37:13 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Danie, daar is n draad omtrent die hele storie. Diit werk redelik, beslis nie naby soos my voertuig sin nie, maar goed genoeg vir n middag slapie in die Kgalagadi.
Die transformator bou etc het kostes bietjie opgestoot, dan die invoerbelasting ook nog.
Sonder om n lang storie te maak, as dit nie was dat my spasie beperk was tot spesifieke afmetings nie, sou ek eerder n lokale model gebruik.
Daar is n " daai 110v aircon" draad waar die eposode gedeel is.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2017 @ 12:49:44 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Baie dankie Herman. Ek het nie sover gegaan om uit te vind wat die invoerbelasting was maar wel R800 sou toelaat vir 'n geskikte transformator.

Goeie raad om dus eerder vir die Carrier lokale eenheid wat 7000BTU is. Dit sal ook ligter wees as my draagbare eenheid.

My belangstelling was omdat ek 'n 400mm uiters geskikte plek het op 'n werkoppervlakte wat teen 'n buitemuur van my wa is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za