English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 522
Total Replies: 252 745
Total Views: 83 245 347
topics: 11 571
replies: 139 187
views: 39 340 843
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

'n Vragie aan ons battery-man, Brommer

replies: 30
views: 5655
11 Aug 2015 @ 10:02:20 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years
Brommer, ek het jou verskeie kommentare oor batterye baie interessant gevind en sal graag jou aanbeveling oor die volgende wil verneem :
Ek het 'n eenvoudige inverter opset wat heeltemal in my behoeftes voldoen om beurtkrag te oorbrug. My vraag is die volgende:-
Die inverter word aangedryf deur 2x 12v (24v) "high cycle" batterye en die inverter is gekoppel aan 'n heeltemal afsonderlike lyn wat afsonderlike ligte en twee spesiale kragproppe in my huis van krag voorsien. Ek skakel die inverter aan slegs wanneer beurtkrag plaasvind. Nà beurtkrag hou ek die inverter by die Eskomkrag ingeprop totdat die inverter afskakel en die batterye weer volgelaai is.
Moet ek die Eskomkrag na die inverter permanent aangeskakel hou of kan ek dit maar afskakel nadat die batterye volgelaai is ?
By voorbaat dankie vir jou insig.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2015 @ 12:54:54 pm
Anonymous

Lennie, ek glo Pieter gaan jou plasing raak sien, en goeie advies gee, hy is skerp met die goeters.

My baterye laai bedags vanaf son panele, en as dit nodig is, na donker kry die baterye outomaties van Eskom krag.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2015 @ 12:58:48 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

As jy die regte laaier het vir die deep s batterye kan jy hom aan los die laaier sal self af en aan skakel en verleng die lewe van die batterye hulle noem hulle C TEK laaiers al die 4x4 manne gebruik hulle.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2015 @ 13:12:46 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Die inverter het 'n ingeboude laaier en skakel wel af as die high cycle batterye volgelaai is. Maar ek is bewus daarvan dat al word die inverter nie gebruik nie, sal die batterye tog effens krag verloor en my eintlike vraag is, is dit goed om die batterye kort-kort te laai as daar net effense kragverlies is ? Of sou dit beter wees om sê eenkeer per week te laai as daar nie beurtkrag was nie ?

Hier is 'n foto van my inverter/batterye kombinasie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2015 @ 13:13:18 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Willem dit hoef nie net ń C Tek te wees nie daar is al baie intelligent chargers op die mark wat die selfde doen as ń C Tek vir die helfde van die prys

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2015 @ 19:17:12 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ek het een in my bus Chameleon CE IP65 Smart Battery Charger and Saver werk maar die selfde as C TEXlaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2015 @ 13:09:56 pm
Andre05
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 31 years

Groot geheim van Deep cycle batterye is im nie onder 40% kapasiteit te gaan nie . Ek het i ellies inverter unit 24 v na 220 V en hou dit permanent aan. Het met hulle tegniese dept gepraat en hulle se die batt sal langer hou

Oe na Bo en voete op die grond
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2015 @ 18:08:56 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
andre ek het dieselfde stelsel en hou myne ook permanent aan,trouens my TV en van die ligte werk permanent deur hom .
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2015 @ 19:45:00 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

André, ek het nie deep cycle batterye in my stelsel nie, maar wel high cycle batterye.  Dit beteken ek moet nog meer versigtiger wees om nie te diep te ontlaai nie.  My klompie ligte, TV & klankstelsels en studeerkamer items trek bitter min krag tydens 'n beurtkrag beurt van 2 uur en dit is dus nie 'n probleem nie. Omdat so min krag ontlaai is, laai my high cycle batterye baie vinnige om weer vol te raak. As die verskillende stelsels se intelligente laaiers outomaties afskakel as die batterye volgelaai is, hoekom is dit dan nodig om die Eskom krag aangeskakel te hou ? As ek dit nie mis het nie, het Brommer gesê 'n battery se leeftyd word beperk deur die aantal kere wat 'n battery ontlaai en weer gelaai word en dit word 'n siklus genoem.

Ek vermoed Brommer is vir 'n paar dae weg en sal wag om te hoor wat sê hy.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 10:15:46 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Pieter (Brommer), is jy al terug ?  Ek sien jy het eergister op ander drade kommentaar gepos.  Ek sal graag van jou wil hoor oor hierdie onderwerp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 11:49:31 am
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Wonder self waar die Brommer nou sit. Ek wag ook vir sy kommentaar. Zoem
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 16:28:57 pm
Anonymous

Skies,ek sien nou eers die draad, ek was letterlik 5 min of minder per dag hierso, meer oorde bekyk as forum.. 

 

Lennie, as jou laaier n funksie het wat onsnoem "float", teen 13.4 tot 13.6V max, kan jy teoreties permanent die batterye daarop los, my probleem met dit is slegs dat weerlig wat jou charger kan beinvloed as elektronika begin malfunction, of as dit sommer weens n komponent wat faal begin malfunction, dat dit dan of ophou werk, of jou battery over charge.. hierdie intelligent chargers wat hulle so noem kom dit ook maar baie oor.. 80% van die ouens wat ek mee werk het al wegbeweeg van daai laaiertjies omdat hulle skade gekry het waar laaiers permanent gekoppel was, en batterye overcharge het.. ongelukkig is dit maar n feit en min mense sal dit op forums se, ek glotog forum inligting word sterk beinvloed met maatskappye wat die goedte verkoop, hetsy direk of indirek deur getroue kliente..

 

Nog n probleem met float charge op permanente basis, is dat op baie warm dae kan dit battery so bietjie beinvloed, maar vir die doelin n gebou is dit ok..

 

Ek myself is baie skepties om permanent n laaier van enige aard, of die ontwerper of vervaardigr reken jy kan,  sommer net op te los.. elektronika is nooit fail proof nie, en kan groter skade aanbring as net suur lek en battery opblaas..

 

Lennie, my kort antwoord...

As jy tuis is, sit charger aan, maar probeer n battery monitortjie opsit met overcharge alarm... of n addisionele stelsel wat n addisionele beskerming bied wat jou kan waarsku mits iets foutgaan... 

 

As jy nie tuis is nie, raai ek aan jy prop eerder uit en laat battery rus.. maar moenie ooit n inverter se kabels permanent koppel op batterye nie, dit ontlaai batterye al is inverter af.. 

 

Omdat jy juis high cycles het, probeer hulle maar so vol as moontlik hou en gou vol kry na verbruik.. high cycles kan werk, maar die fisiese siklusse is min wat jy dieper as 20% kan gaan, dis nou 20 uit die 100 gebruik..

 

Ek gebruik wel AGM tipe batterye wat wel dieper kan gaan, maar vir baie mense is 2x die prys moeilik.. jou setup werk vir jou, en moenie te veel bekommer oor laaier vir deep cycle vs high cycle nie.. 13.6V op 12 ure is alle batterye al vol gelaai mits jy 10Amp laaier of meer het.. die storie van 14.7V help proses net viniger, maar baie deep cycles kook maar lekker al by 14.2V.. so pasop maar vir te slim chargers

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 16:49:40 pm
Andre05
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 31 years

hi Brommer ek stem saam. Ek dink net die kanse is baie groter dat jy die inverter gaan aan los as jy die plug uittrek as wat die elektronika gaan poef gee. as daai battery pap loop ,gooi jy hom binnekort weg. kry i surge protection op jou mains plug en los hom aan. dis sukkel sukkel om inverter te koppel elke keer wat die krag afgaan en dan weer moet wag dat hy klaar gelaai is dat jy weer moet spanners swaai.

Oe na Bo en voete op die grond
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 16:58:03 pm
Andre05
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 31 years

Lennie jou batt sal nooit overcharge nie. Eskom hou hulle op standaard LOL

Oe na Bo en voete op die grond
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 17:00:33 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Dankie Pieter (Brommer), jy het my gerus gestel  -  ek gaan voort om my stelsel net te aktiveer as daar beurtkrag is en dan daarna, as Eskom-krag aangekom het om die spulletjie weer vol gelaai te kry.  As jy na my stelsel se foto hierbo kyk, sal jy sien dis iewat van 'n "shlep" om die batterykabels te ontkoppel wanneer nie ingebruik nie.  Ek gaan dus 'n tydskakelaartjie gebruik om weekliks die batterye te laai, veral as ons vir 'n ruk nie tuis is nie.

Nogmaals dankie vir jou raad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 17:38:50 pm
Anonymous

Daar is natuurlik meer as 1 manier om inverter te ontkoppel.. ek gebruik bv n groot relay, of solenoid, so ek skakel inverter aan of af met n knoppie en batterye hoef nie af te loop nie, ander ouens gebruik n high current connector, en trek net fisies los en als veilig..

 

Die ongelukkigheid is tog dat baie soorte inverters en laaiers vinnig kan oppak.. klient van my het 2 onafhanklike inverter sets wat eintlik ups is, 11kva elk, amper gebou afgebrand agv toe dinge skeefloop, toe brand dit.. keyboard gesmelt, mure swart gebrand ens.. groot viur gemaak..

My pa se bure het tipies dieselfde as johann se stelsel, hulle het nou al 5 weke gesukkel en stelsels vervang wat skiet... dis maar die name ofthe game en die groot vraag is, wat het jy in plek om te verhoed dat iets ernstig foutgaan, of wat het jy in plek as iets foutgaan?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 18:10:02 pm
Anonymous

Pieter, my stelsel gaan na DB met eie earth leakage en circut breakers.  Eskom werk dmv relay as son te min is om baterye volte hou.

Wat ek eindelik sê, is dat ek twee stelsels onafhanglik van mekaar het, met Eskom as backup vir die inverter.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 18:22:41 pm
Anonymous

Ek weet Johann, dis presies dieselfde eenheid as my pa se bure.. selfde skermpie ens.. hy is ookin DB gekoppel so en werk met 48V..hulle het ongelukkignog net probleme gehad, 2 huise.. hulle is nou weg metvakansie, so ons sal hoor as hul terug is of dit darem uitgesorteer is.. hullehet al gevra of ek ditkan regmaak, maar ek het gese die ouens wat hul die stelseks by koop moet dit uitsorteer, dis beterso dat hulle uitkom, was seker nou al 4 of 5 keer daar wat ek maar van weet.. ekt2 fotos vanhierdie inverter stelsel storiemet batterye wat gebrand het, ek sal nog hoor of ek beter fotos kan kry, sal netnou plaas.. ek se wel nie dat jy nonsens gekoop het nie,elke sisteem werkmaar tot op n punt 100%.. as hy werk, werk hy, maar mense is soms blind vir risikos...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 18:29:01 pm
Anonymous
Hier is iets wat meer dikwels gebeur as watmense besef.. asjy in die bedryf is, sien jy wel baie van dit
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 18:34:44 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Pieter, ter interessantheid net die volgende toets wat ek sopas gedoen het.

  • My inverter se batterye was Maandag volgelaai en die laaier het afgeskakel.
  • Ek het die Eskomkrag ook afgeskakel en geen laai het plaasgevind nie
  • Soos hierbo verduidelik, is die inverter NIE van die batterye ontkoppel NIE
  • Daar was geen beurtkrag nie
  • Nadat ek jou antwoord hierbo gelees het, het ek netnou, Donderdagaand, 4 dae later die Eskomkrag aan die inverter gekoppel om die battery te laai
  • Dit het presies een uur geduur om die batterye weer te laai totdat die laaier weer afgeskakel het.

Jy is dus 100% reg dat batterye ontlaai met gekoppelde kabels selfs al is die inverter/laaier afgeskakel. (Ek is hiervan bewus en ontkoppel nog altyd my Exclusive se kragkabels en het dan gemerk die battery behou sy krag verbasend lank voor dit effens begin afneem).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 18:38:26 pm
Anonymous

Lennie, jy sal verbaas wees hoeveel mense los inverters gekoppel aan batterye in stoor... 6 maande later dink hulle dis crap batterye en vloek en skel verskaffer.. dan as jy dit se, praat jy nonsens en wie weet wat als, maar dis so..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 18:48:04 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Hier is iets wat meer dikwels gebeur as watmense besef.. asjy in die bedryf is, sien jy wel baie van dit

Pieter, wat is jou vermoede, wat het hier fout gegaan ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 19:02:42 pm
Anonymous

By hierdie geval is dit moeilik.. als was letterlik verbrand, en dit was 2 stelsels in 1 gebou.. en dit het gebeur op n sondag terwyl niemand daar was nie... selfs batterye het verbrand...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 19:26:25 pm
Anonymous

Ekt erens fotos van n nuwerige karavaan wat ook so lyk binne.. nogal n offroad karavaan.. drade als aanmekaar gesmelt... drade ens aan mure vasgesmelt... dan het ek al gesien hoe n nuwe karavaan uit fabriek kom en die drade rooi gloei en deur die waterpype sny.. dis als seker maar hoekom ek oorversigtig probeer wees..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 19:34:25 pm
Anonymous

Lennie, jammer as ek jou gesprek omver gooi, maar hierdie is vir my baie belangrikembarassed.

Pieter, ek kan nie my baterye ontkoppel nie, ek het dit in 'n hoekie agter, onder my lessenaar laat insit waar daar een dooie ongebruikte hoek was.

Jy het my nou bekommerd, is daar iets wat ek kan doen om die stelsel te beskerm?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 20:28:51 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Nou leer ek darem weer n klomp dinge by,dankie manne.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 21:23:44 pm
Anonymous

Lennie, jammer as ek jou gesprek omver gooi, maar hierdie is vir my baie belangrikembarassed.

Pieter, ek kan nie my baterye ontkoppel nie, ek het dit in 'n hoekie agter, onder my lessenaar laat insit waar daar een dooie ongebruikte hoek was.

Jy het my nou bekommerd, is daar iets wat ek kan doen om die stelsel te beskerm?

johann, gebruik jy nie jou batterye permanent nie?  Hulle moet in jou geval dalk gekoppel bly omdat jy permanent sonkrag en inverter elke dag gebruik.. so om te ontkoppel sal nie vir jou nodig wees nie, maar vir iemand wat net nou en dan vir loadshedding wil gebruik, ja, daar is dit raadsaam.. 

Jy moet tog kyk of jy n fuse het by batterye.? Dis nogal belangrik, as sisteem baie naby batterye is, kan fuse in boks wees..

In jou geval lyk dit dat jy las op inverter klein is..? Verder moet in jou geval baie goeie veiligheidsmeganismes in jou stelsel wees, wat net vervaardiger vir jou kan se? Mens weetnooitwat die ouens inbou nie.. persoonlik hou ek daarvan om inverters apart te he en te verdeel in n huis, en ook aparte charger te he.. brand een uit, of gebeur ieys, beinvloed dit moontlik nie hele stelsel nie... in jou geval, moet mens na hele setup kyk, hoe is dinge gedoen, ek hoop en glo maar dis wel reg, ekkan ongelukkig nooit vir iemand anders se werk praat nie...

As jou batterye weggesteek is, sal dit nice wees as jy kontrole boksie gehad het wat hulle kan ontkoppel met remote switch waar jy kan bykom....

 

Wat wel interessant is, ja jammer Lennie Johann, meet bietjie opn stadium as jou batterye laai, wat is spanning oor elke battery... daar is dalkin jou geval 4 batterye in serie? Veral as batterye nou amper vol gelaai is, ek sal graag spanning wil sien..? Dis nou as jy tyd en geleentheid het, en n meter... 

 

Weereens hou ek nie baie van 48V nie, en het self met myne se batt stelsels van 110V gewerk, en ongelukkig, hoe meer batterye in serie, hoe erger... 

 

Aan jou kant is dit moeilik om stelsel fisies te beskerm.. wat wel belangrik is,is dat die stelsel nie jou huis afbrand as, en dus nou wel as iets gebeur.. dis nie te se dit gaan nie, ek wil nie n doemprofeet wees nie, maar net as iets gebeur, dat die stelsel net nie res van huis brand nie.. dieselfde met n gas installasie, uiters versigtig wees daarmee..

 

Jy moet net maklik dinge kan afskakel, waar jou db bord al help en ja, batterye moet jy maar kyk.. jyt farem ncoc, maar wat ookal dit werd is, ten minste glo mens maar as iets fout gaanskop stelsel uit.. 

Daar is ongelukkig nie n stelsel indie mark wat nie kan breek of foutief raak nie, daar is wel laer en hoe risiko stelsels...

 

Ek dink ook baie mense verstaan grid tied inverters verkeerd, se nou daai beheerstelsel faal wat sync dophou.. agman, die mains en inverter wat clash maak lekker partytjie met groot vuurwerke.. niks is perfeknie, maar ons almal probeer maar iets doen ;) johann, moenie te bekommerd wees nie, bly net binne perje aan jou kant.. as jy 5000W inverter het, gebruik maar minder as 4000W...

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2015 @ 11:14:19 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Pieter, wat veilighheid betref, in my geval met my stelseltjie geld die volgende :-

  • My inverter en batterye is gekombineerd in een kas (sien foto hierbo)
  • Die kas is gemonteer op wiele en is uiters mobiel
  • Daar is slegs 'n enkele kabel wat by 'n gewone Eskom huismuurprop inprop om die batterye na gebruik weer te laai
  • Die kas het self ook 'n kragsok (trouens daar is drie, maar ek gebruik net een) waar ek my afsonderlike kabel na die beurtkrag- ligte en twee kragproppe, inprop.
  • My mobiele inverterkas met batterye staan in die garage, reg langs die opwip garage deur.
  • Sou iets fout gaan, trek ek bloot die Eskom muurprop uit asook my beurtkrag-kabel se prop en trek die inverterkas op sy wiele na buite die garage
  • My stelsel is alleenlik gekoppel as ek tuis is om die ongerief van beurtkrag gedeeltelik te oorbrug.

Dink jy daar is miskien nog iets wat ek kan doen om die veiligheid te verseker indien daar iewers iets met die stelsel verkeerd sou loop ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2015 @ 12:48:38 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Waar is julle manne se geloof in julle stelsels?laughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2015 @ 15:20:55 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Waar is julle manne se geloof in julle stelsels?laughing

Willem, ek het volle vertroue in my stelsel en veral omdat myne in geen opsig met my gewone huiskrag geïnkorporeer is nie.  Ek luister egter graag wat kenners sê en probeer sodoende risiko vir skade so laag as moontlik hou.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2015 @ 16:21:03 pm
Anonymous

@ Lennie, baie dankie vir die gesprek, baie leersaam. 

 

@  Pieter, baie dankie vir jou raad en advies, ek sien net onder die inverter is daarn 'n trip switch, ek neem aan dat dit 'n veiligheids meganisme is.

Nog 'n punt van belang na wat jy bo noem, is dat daar ook 'n persentasie meter is wat die persentasie gebruik van die inverter aandui. Die hou ek dop, en dit het nog nie oor 50% gegaan nie.

Die laaier is programmeer om op 70% van die batery kapasiteit in te skop, en weer af te skakel op 100%.

Dit gee my genoeg gemoedsrus, die eenheid is natuurlik oop deel van my huis versekering.

Dankie vir al jou raad en hulp, dit word opreg waardeer. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za