English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 628
Total Replies: 254 101
Total Views: 83 290 328
topics: 11 629
replies: 139 966
views: 39 363 991
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Weesgerus

replies: 42
views: 9531
08 Aug 2015 @ 21:30:54 pm
Anonymous

Hoe lekker kan mens kamp, met boeretroos koffie op die kole en potjie so halfpad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2015 @ 06:54:57 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17544
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dankie vir die foto's...dit lyk heerlik...geniet die res van die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2015 @ 07:24:23 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Ai maar dit lyk lekker !!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2015 @ 10:34:35 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Darem ń lekker plek julle is geseëd met goeie weer  kuier lekker

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2015 @ 11:21:26 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4789
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
johann lekke n mens kan sien julle kamp n hond uit n bos geniet dit
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2015 @ 15:45:58 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

As dit darm nie lekker is nie.....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2015 @ 16:39:16 pm
Johnnie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 30 Apr 2014
Experience: 52 years

Johann ek was nog nie daar nie. Ek neem aan die gras is maar dood in die wintermaande..My vraag is: Is daar normaalweg grasstaanplekke? Ek oorweeg dit nie eers om in die grond te kamp nie, soos in gladnie!! Dus sal ek en die Eiland en soortgelyke oorde mekaar nie sien nie.





BIG TIME!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2015 @ 20:39:31 pm
Anonymous

Johnny, dis maar meestal veld gras, maar in die somer maande redelik mooi.

Verkeer was van dag absolute nagmerrie, van Kranskop One Stop vir so 25 kilometer, het my 2 uur 20 minute geneem, op een stadium het die donnerse taxis op die grond verby gejaag. 

Twee bane was "omskep"  in ses bane, aan linker en regter kant het die jaag duiwels verby gesteek, dan by padteken borde, voor die verkeerin gedruk om hul idiotiese bestuur styl weer op die grond aan te gaan. En dit was nie net taxis nie!

In Johannesburg weer karavaan met barsband ook gekry, maar het nie gestop nie want daar was reeds swartmense wat gehelp het om die mense te waarsku, en ook te help.

Trip wat normaal 4 uur vat het my amper 7 ure geneem.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2015 @ 20:45:12 pm
Anonymous

Hier was dit nog rustig, toe kon ek nog my dashcam se foto fasaliteit gou gebruik. Later het dit rof geraak, op een plek was ons tussen trokke gejam, paar keer gevloek, en paar keer benoude oomblikke gehadsealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2015 @ 20:47:27 pm
Anonymous

Oord was vol, maar stil en heerlik vir rustige wegkom.

Bure was almal fantasties, en naweek was so week te kortwink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2015 @ 21:15:55 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1597
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Johann,julle het die kinders se geselskap sekerlik geniet,bly ek hoef nie daardie paaie te gebruik nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2015 @ 21:25:16 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Johnny, dis maar meestal veld gras, maar in die somer maande redelik mooi.

Verkeer was van dag absolute nagmerrie, van Kranskop One Stop vir so 25 kilometer, het my 2 uur 20 minute geneem, op een stadium het die donnerse taxis op die grond verby gejaag. 

Twee bane was "omskep"  in ses bane, aan linker en regter kant het die jaag duiwels verby gesteek, dan by padteken borde, voor die verkeerin gedruk om hul idiotiese bestuur styl weer op die grond aan te gaan. En dit was nie net taxis nie!

In Johannesburg weer karavaan met barsband ook gekry, maar het nie gestop nie want daar was reeds swartmense wat gehelp het om die mense te waarsku, en ook te help.

Trip wat normaal 4 uur vat het my amper 7 ure geneem.

Tipiese Nigeriese (afrika) bestuurstyl. Kan nie insien dat die verby jaag n bottelnek aksie vorentoe gaan skep nie. Die visie nis ver te gevorderd

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2015 @ 06:42:07 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17544
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
By ander ook gehoor daai pad was nag gister middag
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2015 @ 12:54:55 pm
Lambchop
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 30 years

Hallo Johann,

Waar kan mens so aluminium potjie kry? Hy is seker lekker lig.

Karen

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2015 @ 12:57:25 pm
Anonymous

Sean, ek het myne by Makro gekry, dit is baie lig vir die woonwa. Outdoor Warehouse sin was amper twee keer duurder as Makro.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2015 @ 13:45:17 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16206
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Bly julle is in eenstuk by die huis. Tenspyte van die negatiewe bly kamp koning.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2015 @ 16:40:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17544
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hallo Johann,

Waar kan mens so aluminium potjie kry? Hy is seker lekker lig.

Karen


Alluminium potte is geneig om aluminium smaak aan kos te gee
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2015 @ 04:49:38 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 53 years
Ons het ons aluminium potte nog in Rchardsbaai gekoop by die fabriek en ek gebruik dit al 'n paar jaar. Lekker lig en maak maklik skoon
Julle moet net seker maak dat dit die RBF stempel op het. Die potte gee nie die aluminium smaak aan die kos nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2015 @ 08:21:54 am
Lambchop
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 30 years

Dankie, Hessie. Waarvoor staan die RBF?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2015 @ 19:57:12 pm
Anonymous

Kon ook nie aluminium smaak optel nie, maak maklik skoon, en weeg amper niks.

@ Leon, die kamp was heerlik, maar daai terug pad, eish, ek het my vals tantjies van binne af deur gekoulaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2015 @ 20:52:28 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1597
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Om die metaalsmaak te systap,moet daar net genoeg knoffel en uie in gewerk word.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2015 @ 21:35:25 pm
Anonymous

Daai verkeer is hoekom ek sommer nog n nag bespreek en volgende oggend 5uur ry...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 06:43:34 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1317
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Daardie verkeer is so Hilda kombinasie, soet - suur. kamp soet, verkeer suur.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 06:49:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17544
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Sulke verkeer maak mens klaar...veral as sekere mense links oor grond of geel streep ry om voor in te druk
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2015 @ 18:47:44 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5821
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek het vir hulle 'n e-pos gestuur (Tue 06 Oct 15 20:43) en gister van hierdie web ook vir hulle 'n web boodskap gestuur maar nog geen andwoord gekry nie.  Hoekom is hulle so stadig ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2015 @ 19:36:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17544
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Wilsur...hulle is pateties met kliente diens as dit by epos kom. Wou ook soontoe gegaan het 3 weke terug...geen reaksie van hul gekry nie...dis hoekom ek toe Willemsrus toe gegaan het😠
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2015 @ 19:39:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17544
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ons kerk wil kamp daar gedurende Februarie 2016. Ons wil 16x chalets bespreek en 6x karavaan staanplekke. Het vir hulle al meer as n maand terug emails gestuur....tot nou toe nog nie n woord van hulle kant af nie👎
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2015 @ 20:19:51 pm
Anonymous

Willem, ek gebruik lankal nie meer e-pos as vertrek punt nie. Ek sukkel al hoe lank met Koppisol, hulle antwoord nie eers hul stemboodskappe niesealed

As jy Weesgerus se tel no wil hê,  ek gee dit met graagte vir julle.

(014)718-7100. Hoop jy kom reg.

Ek bel, en dan maak ek vas met e-posse.

As jy soontoe wil gaan, kan ek vir jou noem sirkel 3 en 4 is lekker, noem net dat jy 'n groot wa het dan gee hulle vir jou 'n groot staanplek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2015 @ 21:07:45 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5821
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Dankie Johann

Hoe is hulle prys vir Desember 2015 ?  Dit behoort my 'n aanduiding te gee wat sal die Desember 2016 pryse wees.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2015 @ 21:11:36 pm
Anonymous

Willem, ek kry SAPS pryse deur my dogter, maar ek sal more vir jou probeer uitvind. Baie lekker oord, Wijan sal dit geniet daar, go-carts, supertube ens.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2015 @ 21:14:55 pm
Anonymous

Peak seisoen is R295.00 per nag vir 6 mense, dan is die supertube gratis.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2015 @ 21:23:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17544
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Peak seisoen is R295.00 per nag vir 6 mense, dan is die supertube gratis.


Goeie voordeel wat jy kry...dis baie goedkoop. Hulle gewone naweek pryse is al heelwat meer as dit. Ek dink dis n lekker oord vir Desember vakansies
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2015 @ 21:43:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17544
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Hierdie park word darem baie mooi onderhou. Ons was daar middel Junie met lang naweek...die gras by ontspannings area was groen groen. Hierdie foto is ook daai tyd geneem...lyk soos somer.....
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2015 @ 10:43:12 am
Anonymous

Baie lekker plek daai. Ons gaan elke jaar Maart met lang verlof daarheen. Die dam met sy mooi vis, seker een van die beste damme vir ''catch & release''

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2015 @ 10:48:52 am
Anonymous

Mooi fotos Dennis en Geert, ek het nie geweet jy mag daar vis vang nie, nou gaan ons mos meer gereeld daar ontspanlaughing

Ja dit is een van die oorde waar netheid nog hoog op die agenda is.

Ek hoop WilSur kom reg daar vir Des 2016, want Desembers is daai oord vol!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2015 @ 10:54:07 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17544
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Soos jy sę Johann...is maar beter om die oord te bel...dan weet jy ook direk of daar plek is of nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2015 @ 10:56:11 am
Anonymous

Mooi fotos Dennis en Geert, ek het nie geweet jy mag daar vis vang nie, nou gaan ons mos meer gereeld daar ontspanlaughing

Ja dit is een van die oorde waar netheid nog hoog op die agenda is.

Ek hoop WilSur kom reg daar vir Des 2016, want Desembers is daai oord vol!!

Jy mag daar vang, Johann maar slegs aan die oorkant van die dam lapa

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2015 @ 11:40:43 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5821
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Het vandag al die nommers geskakel maar geen andwoord nie., hulle werk seker soos die sap's ?

Dit skep 'n baie swak indruk vir my !!!

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2015 @ 13:59:40 pm
Anonymous

Willem, ek het hulle ook probeer bel vir jou, maar geen suskses nie. Ek vermied daar is fout met hul lyne, want ek het nog nooit voorheen gesukkel nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2015 @ 15:19:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16206
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Lekkerplek, maar ek gee hulle nou 'n mis na my laaste kamp daar. Net een rede en dit is hul tyd vir stilte is eers 23H45.

En dan as jy gaan kla moet die sekuriteit hulle probeer stil maak dan probeer daai lawaaiers vir 3 ure lank om die wag om te koop met drank.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2015 @ 12:52:12 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5821
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Johann

Is daar nie dalk 'n sel nommer wat mens kan skakel nie ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2015 @ 13:17:24 pm
Anonymous

Sjoe, dis vreemd.. miskien gaan daar nou sommer bietjie plek wees vir mense wat netaankom.. ek moet gou bietjie reel voor hul lyne regkom en weer volgeboek is... haha.. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2015 @ 19:57:46 pm
Anonymous

Johann

Is daar nie dalk 'n sel nommer wat mens kan skakel nie ?

Jammer Willem, ek sien nou eers jy vraag, ek sal more probeer uitvind en jou sommer whatsapp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za