English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 612
Total Replies: 253 892
Total Views: 83 283 520
topics: 11 626
replies: 139 894
views: 39 361 671
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

High tec

replies: 15
views: 3721
06 Aug 2015 @ 19:53:07 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
N foto van my Generator kamer.
Nie so high tec nie, gebou van tabak stronke, populier pale, klei en n afgebrande skuur se plate. Baie karakter.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2015 @ 20:18:06 pm
Anonymous

Lyk soos n kipor generator?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2015 @ 20:26:47 pm
Anonymous

Is daar iets wat jy nie kan doen nie???laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2015 @ 06:27:05 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Herman dit werk dis al wat saak maak dis nogal ń groot gen daai

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2015 @ 06:32:08 am
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 136
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 35 years
Mooiman.
Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2015 @ 07:24:04 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4781
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Dis nou hoe n kragstasie lyk Herman Eskom moet kom leer by jou oor maintenance
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2015 @ 11:19:46 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Nice Herman nogal mooi tussen daai alwyne en bosse.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2015 @ 12:38:51 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9895
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Mooi ou grote.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2015 @ 12:53:31 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

jy's reg. Baie karakter. Mooi man

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2015 @ 13:26:29 pm
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 817
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 29 years
Laat my terrug verlang na n huis wat ons op Kei Mond gehuur het jare gelede
Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2015 @ 12:46:32 pm
Andre05
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 31 years

Dis nou herwinbare energie

Oe na Bo en voete op die grond
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2015 @ 14:17:10 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Herman, nou het ek ook iets geleer. Weet van mielie stronke. Tabak stronke nuut vir my. Waar kry jy dit in Oudtshoorn? Ek hou van die "rustic look"
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2015 @ 15:23:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dit lyk baie goed!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2015 @ 16:10:21 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Brommer dit is n Kipor gen, 12kva . Hoekom ek so groot gekoop het, is sodat Von nie sukkel as ek weg is nie. Dit start self, en sit ook self af. Sy het nie nodig om goete af te sit nie, als bly aan. Verder is dit baie veilig, en het nie spikes op krag nie.

Pieter, hier by ons is taamlik tabakboere, en histories het volk hulle huisies so gebou.
Ek geniet dit om alternatiewe metodes te gebruik. Perdestalle is gebou van hout pale, toegespan met varkdraad, en gaping met klippe gevul. Lyk lekker oud en ook heeltemal "groen"
Gastehuisie is gebou met n "portal frame" van pale, wattle latte gesplit en vasgeskroef. Ook met klippe gevul en toe toegesmeer met n sand, klei en perdemis mengsel. Die word errs lekker getrap voordat dit opgegooi word.
Vir die waterdigting word n soutoplossing gemaak waarin n aartappel dryf, dan kom sand, kalk en sement daarin. Vir kleur los ek klei op in water en gebruik die pigment. Hier is rooi, geel en wit klei. Die mengsel moet lekker dik wees, en word met n spatkwas opgesmeer en dan klam gehou met boomspuit vir n paar dae. Baie duursaam.

Nou ja, genoeg getjommel, dis dalk nie so interesant vir almal nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2015 @ 16:41:13 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Wel Herman dit is vermy intersand nog nie van die boumetodes gehoor nie skryf maar voort

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2015 @ 20:21:01 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Dankie vir die inligting Herman. Beslis vir my leersaam. Dis wonderlik wat n mens uit die natuur kan kry en dit kos jou amper niks. Doen so voort.
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za