English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 969
Total Views: 83 204 726
topics: 11 525
replies: 138 739
views: 39 321 188
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

VoŽls in Kempton Park

replies: 9
views: 3107
02 Aug 2015 @ 13:06:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Weet nie hoeveel van julle het dit al gesien nie. Langs OR Tambo lughawe is daar oop velde waar der duisende voŽls bly. Weet iemand watse voŽls dit is en wat maak dit dat die voŽls so in die duisende spesifiek op daai oop veldjie bly?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 13:47:33 pm
Lambchop
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 30 years

Die foto is bietjie klein om te sien.

Maar ek het al Gryskop meeue gesien daar by die lughawe. Kan dalk hulle wees?

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 18:48:06 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Jare terug in Bonaeropark gebly. My verkyk aan die voels en hoe hulle verjaag word sodat vliegtuie kan land en opstyg.

 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 06:49:59 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die foto is bietjie klein om te sien.

Maar ek het al Gryskop meeue gesien daar by die lughawe. Kan dalk hulle wees?

 

 


Hulle lyk soos n meeu....dis seker dan gryskop meeu. Ek wonder wat lok hulle almal na daai een plek....dis derduisende
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 08:48:27 am
Lambchop
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 30 years

Daar kan dalk termiete wees wat hulle eet, hulle aas ook op vullishope.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 09:23:02 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4718
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Daar moet n bron van voedsel wees wat hulle soentoe lok
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 07:11:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Moet dan seker miere of termiete wees wat hul lok...kan nie dink daar is iets anders nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 14:59:01 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1578
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
As hulle net saans daar is, sal dit slegs slaapplek wees ,andersins moet daar n voedselbron wees.Ons moet die natuur bewaar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 17:44:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
As hulle net saans daar is, sal dit slegs slaapplek wees ,andersins moet daar n voedselbron wees.Ons moet die natuur bewaar.

Hulle is deur die dag daar. Weet nie van die aande nie...nog net deur die dag daar verby gery
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 17:54:58 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1578
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Miskien kan Dr Verdoorn n bietjie lig werp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za