English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 532
Total Replies: 252 828
Total Views: 83 250 399
topics: 11 578
replies: 139 238
views: 39 343 456
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Tiffendell en Rhodes omgewing

replies: 22
views: 7199
31 Jul 2015 @ 12:44:28 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

So n paar fotos van Tiffendell en Rhodes omgewing

Vallei naby Rhodes

Tiffendell afdraai

Pad inligting en toestand

Carlislehoek pas. Dis steil.

 

Bo-op die berk oppad na Tiffendell - ysige windjie wat waai

 

 

Huisies by die oord

Ski baan

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2015 @ 13:33:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17420
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dankie vir foto's....die lyk pragtig daar👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2015 @ 13:58:38 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Dankie vir fotos Johan. Dit lyk Pragtig
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2015 @ 14:14:48 pm
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 816
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 29 years
mense maar daardie pad boontoe lyk rof
Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2015 @ 15:04:48 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Pragtige fotos laat my terug verlang wil weer daai T Shirt uit haal

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2015 @ 17:22:28 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1591
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
My bloed is te dun,sal net prentjies kyk,dankie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2015 @ 18:00:54 pm
Anonymous

Mooi

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2015 @ 18:30:16 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Pragtig dankielaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2015 @ 19:18:02 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4742
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Man dit lyk lekke dankie vir die deel
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2015 @ 20:13:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17420
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Van daai foto's met sneeu lyk soos oorsee...pragtig!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 06:07:08 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Trying for the 8 passes challange in Dec... Ta 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 06:59:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16141
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons ry die naweek soontoe.  Dit gaan koud wees maar die weer lyk mooi. Sou graag baie sneeu wou sien.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2015 @ 17:17:02 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Leon, dit bly mooi werld sneeu of nie. Maar by die oord sal jy sneeu kry. Geniet die skoon berglug.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2015 @ 17:32:01 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1591
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Leon,geniet die pragtige sneeu,lekker ski,oppas vir n vinnige onverwagte stop,vat n soetetjie van die Boland saam om jou vingerpunte en voete warm te maak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2015 @ 09:13:59 am
P-J
New Member
92% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 15 Jul 2013
Experience: 11 years
Great photos! Thanks! I used to travel that region monthly, all seasons, for 10 years, maintaining all our Police Station's 2-way radios and equipment. I was based in East London. Realy beautiful country!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2015 @ 10:08:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17420
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Peter John...welcome to the forum
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2015 @ 15:46:49 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Ons was daar gewees, Julie maand

Toe was daar baie meer sneeu. Het daai pad tot by Tiffendel met n Kombi gery

My neefs (Naudes) boer daar.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2015 @ 17:19:30 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Johan:

Hier is so paar foto's wat ons geneem het toe ons die naweek van die 18 Julie 2015 in Rhodes en Tiffendel was.

Die eerste twee foto's was die plaashuis wat ons gehuur het "Lovedale" met sy lekker kagel vuur. Die derde een was in die township in Rhodes geneem. Die beste Supermark in die dorp.

Ons het die pad na Tiffendel aangepak met n tweewiel dryf kombi. Mens moet net versigtig wees vir dele waar die snee ge-ys het.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2015 @ 17:25:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17420
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Pragtige foto's Harry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 18:11:18 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Dit bly mooi wereld! Dankie Harry. Ons het die 16e gery. Die sneeu net gemis.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 18:44:36 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years

Dit bly mooi wereld! Dankie Harry. Ons het die 16e gery. Die sneeu net gemis.



Johan, ons het ook die groot sneeu gemis. Dit was die vrydag na ons gery het. Ons kon ongelukkig nie langer bly nie.

Moet sÍ ons het dit geniet. My familie boer daar (Naudes) en ons gaan gereeld kuier en ons het darem al so paarkeer die sneeu beleef.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 18:48:38 pm
P-J
New Member
92% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 15 Jul 2013
Experience: 11 years
I serviced all the SAP radios in that district for 10 years during all seasons, while based in East London. Beautiful country!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 09:17:20 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years



Johan, ons het ook die groot sneeu gemis. Dit was die vrydag na ons gery het. Ons kon ongelukkig nie langer bly nie.

Moet sÍ ons het dit geniet. My familie boer daar (Naudes) en ons gaan gereeld kuier en ons het darem al so paarkeer die sneeu beleef.

Het daar groot geword so 17km uit Barkly Oos. Probeer om so af en toe daar te draai. Kon darem n skaap koop teen R48/kg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za