English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 460
Total Replies: 252 134
Total Views: 83 212 553
topics: 11 534
replies: 138 829
views: 39 325 323
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

The Truth

replies: 9
views: 2779
26 Jul 2015 @ 18:38:21 pm
Anonymous

Something I saw earlier today... so true!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2015 @ 21:26:26 pm
Anonymous

Die waarheid maak nie saak van watter kant jy kyk nie, bly die waarheid.laughing

Goeie een.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2015 @ 21:36:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17370
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Lyk soos Zuma se polygraph uitslae
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2015 @ 07:00:40 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Zoem Zoem👍

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2015 @ 09:38:03 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9713
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Dit werk so.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2015 @ 10:06:25 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2231
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Is dit waar die spreekwoord vandaan kom - daar is twee kante van die saak en die waarheid is tusen die twee.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2015 @ 10:58:59 am
Anonymous
Elke storie het 3 kante.
Haar kant, sy kant en die waarheid.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2015 @ 18:04:06 pm
Andre05
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 31 years

Ek dog dis haar kant, haar kant en wat sy nog moet se

Oe na Bo en voete op die grond
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2015 @ 10:28:13 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4722
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Jan jy se dit soos ek dit nog altyd se
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2015 @ 17:54:31 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1507
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Die skaduwee wat 'n boom gooi hang af van watter kant die son skyn.

Terwyl jy binne in 'n boom sit het jy geen idee hoe die boom lyk nie. Dit is nodig om uit te klim en die boom van alle kante te bekyk ten einde 'n sinvolle beeld daarvan te kan vorm.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za