Hier is my kamera sisteem se spieel monior.. 7" skerm met 2 video inputs.. permanente spieeltjie ook
Werkmooi met diekaravaan kamera en reverse kameras.. moet hulle net klaar installeer dan plaas ek nog fotos..
Ekt gaan kyk, maar daar was nie, toe koop ek dit by daai cctv shop in vanderbijl
Wel, miskien het ek nie mooi gekyk nie,en2de wou ek eerder by iemand koop wat met my behoorlik kan kommunikeer.. goeie diens gekry en ek ondersteun liewer ons mense se winkels.. mens wonder maar altyd, maar ek dink dit was beste besluit..
Wat kos dit en waar is die cctv winkel
Hyt n skakelaar, touch skakelaar, V1/V2... en hyt ook n sein om outomaties die reverse kamera aan te sit as jy in tru rat sit.. maar ek wil dit weer split met 2 reverse kameras.. dis my gedagte..
Wel, miskien het ek nie mooi gekyk nie,en2de wou ek eerder by iemand koop wat met my behoorlik kan kommunikeer.. goeie diens gekry en ek ondersteun liewer ons mense se winkels.. mens wonder maar altyd, maar ek dink dit was beste besluit..
Nee, hyt n kabel, maar ekt n wireless module vir die reverse jamera, hulle werk net tot op so 5m afstand.. maar ek hou van die kabel, dis betroubaar.. monitor was R799, kamera vir karavaan was R700 rofweg, met IR LEDs, en die reverse kamera was R500.. ook met IR LEDs.. 20m kabel is R100, en ekt voorheen n 7m gokd pkated kabel ook gekoop, gaan alles nou miet insit.. het dit darem op expo destyds gedoen, sal maar weer inklim en die storie doen.
Die kamera gaan weer bo sit by skuinste van dak waar my vorige een was. Ek sien baie meer as kamera hoog is en sien sommer bo die karre uit sodat ek als mooi sien.. kabeks word in hoekie afgevoer onderdeur die karavaan.. krag van kamera gaan aan ligte weereens gekoppel word soos voorheen. Ek sit ligte aan en kamera het krag.. werk vir my beter..kan seker ook op kar se 12V koppel, maar ligte het ek beheer oor dit.. mak seker nie saak nie.. ek het gerneem ek kan die video sein ook op die oop pin op die 7pin sit?? Weet nie of dit gaan werk nie. Op my mazda 6 het ek proppie gebruik wat inprop. As ek afhaak steek dit weer netjies weg.. ek miet nog kyk wat op die gakkue vir my die beste gaan werk. vorige draad op bakkie het losgekom oor ek te haastig was en toe ry ek die draad in sy m.er in.. so ek begin nou oor met alles..
Ek weet nie presies waar die plek is nie, google cctv shop en kyk vir een by vanderbijl. Ekt maar gebel en bestel, en hulle het gister koerier gestuur en vanoggend afgelewer
My pa het sy kamera in 1998 ingesit daai tyd toe hul eerste wa gekoop het.. was nog swart en wit, maar het goed gewerk en ek was sommer frustreerd om net kort afstand sonder dit te sleep. Was 1ste ding op my expo en nou 1ste ding op my fleetline. Ek kon nooit sien deur vensters van expo nie, en as son verkeerd le blink dit elkgeval erg.. kamera werk 99% van die tyd heel lekker, behalwe as son direk in hom skyn as jy ry in saktyd of vroeg oggend..
Jyweetasiemand agter op jou karavaan sit, jy weetas iemand aankom, jy kan oor karre agter jou sien wat gebeur en ekvoelnet gemakliker dis nie n duur storie nie, veral nie as jy dit self doen nie.. ek spandeer maar bietjie meer om dinge op my manier te doen vir my doel, maar daar is goedkoper kameras, en seker skerms ook.. maar hierdie gaan vir my nou lekkerder erk as voorheen.. het ook n 7" portable screen gebruik.. nou het ek nog my LED skermpie, sal maar kyk of ons dit as cctv sekuriteit dalk in karavaan kan gebruik of so iets
Waar ja, maar help nie vir my onder nie, ry n kar agter jou, sien jy net hom en nie ook agter hom nie.. my kabeks gaan ook onderdeur, kamera word op regterkant naby aan kant monteer sodat kabeltjie nie oor karavaan loop nie
@Bostoe ek wou al vandag netry, jaravaan is gepak, maar kleintjie alweer siek, so het op uur voor ons wou ry vanoggend uitgestel, sy moes eers dokter toe en sit nou met griep, ons kyk maar oor paar dae weer... :(
Geert, tik in by title search, "rear view camera" daar is baie daaroor gegesels, kompleet met adresse en kontak besonderhede, plus fotos.
Dit is naas die movers, die beste geld wat ek op my karavaan uit gegee het.
As jy nie regkom nie, laat weet my op die draad hier, dan sal ek CCTV Vanderbijlpark se kontak besonderhede vir jou opsit. Ek het myne by hulle gekoop, en is baie tevrede. (Ek bly 10 km van hulle af)
Geert, tik in by title search, "rear view camera" daar is baie daaroor gegesels, kompleet met adresse en kontak besonderhede, plus fotos.
Dit is naas die movers, die beste geld wat ek op my karavaan uit gegee het.
As jy nie regkom nie, laat weet my op die draad hier, dan sal ek CCTV Vanderbijlpark se kontak besonderhede vir jou opsit. Ek het myne by hulle gekoop, en is baie tevrede. (Ek bly 10 km van hulle af)
Probeer die link, ek hoop dit werk, ek het nog nooit 'n link op die tab l et suksesvol kon laai nie
http://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Comminuty-Forums.htm?forumaction=1&loadcategory=1022&loadpost=250041784&highlight=Camera#Post250041784
Yes Johann, ek onthou jyt ook so iets genoem.. ek weet hul nommer begin met iets soos 016392....? Email is info@securitycameras.co.za? Ekt vir my pa nou ook so monitor bestel met kamera.. syne kan maar nou opgradeer word...
Sal fotos plaas sois ek aangaan.. en ja, eksal nuwe draad maak oor my movers, ek is besig met tekeninge vir die montering aan chassis, is eintlik maklik.. behoort nie moeilik te wees nie, ek gaan net nie nou sukkel met wireless beheer nie, ek gaan eers maar met n kabel ook werk, vinniger en makliker, maar dis vir daai draad op sy tyd... tyd... tyd... tyd is die kwessie, maar dinge vorder darem
Pieter, en Geert
CCTV Shop
Olifantsrivier st 21
Vanderbijlpark
Tel. 016 932 1955
Sel. 079 958 5144
Plesier Geert, hoop jy kom reg.
My rede vir die koop by hulle was onder andere, backup as iets fout gaan, en hulle praat duidelik.
Ek glo nie ek wil myself noodwendig kommersieel bemark en oorlaat aan genade van forums ens nie..? Ek ontwerp myne op die stadium omdat ek die geleentheid en masjiene tot my beskikking het, om so bietjie geld te spaar en om iets te he want my nuwe stoorplek het nie spasie vir my voertuig om karavaan onder die dak te stoot nie. Ek het letterlik geen draai spasie met voertuig nie.. met n mover sal ek wel karavaan kan inkry.. so karavaan kos mens baie, want dis nuwe dakke, plaveisel, hekke, movers ens.. ek het reeds my begroting in stukke gebreek om vir fleetline gaan ipv expo, plus nou al die kostes vir dakke ens.. so ek doen meeste goed self om kostes af te kry.. knyp kankal al net ogues tie en hardloop en hoop als kom tot n einde..
Ek sal wel wys hoe dit lyk, maar ek moet byse dit gaan moeite en tyd kos.. het wel goeue planne en tejeninge wat op my fleetline gaan werk, ander ouer karavane en net ander cgassis ontwerpe gaan dalk ander brackets benodig...
Hierdie 1 gaan vir nou eers net vir huidige fleetline wees..
Brommer klink intersand soos jy sê daar's geweldige verberge kostes wat ń mens nie in aanmerking neem nie hou ons op hoogte
Moet ook nou weer kamara in nuwe wa sit. Het kamara op Scout gelos en sal nuwe vandag kry en insit. Vrydag word mover geinstalleer en dan is ons reg vir kamp en aftrede.
Ek het eer die draadloos kamera ding gedoen, maar jy kry te veel storings sne dit toe verander om met 'n draar van agter na voor te werk. Ek het die kamera se krag deur die spaar punt van die sleep krag gebruik maar gereeld probleme op getel, met die batery in die karavaan het ek besluit om sommer die kamera permanent op hom te koppel want hy terk moes nie baie krag nie en omdat die karavaan altyd gekoppel is aan krag het ek die kamera dierek op hom gekoppel en nou is die beeld mooi en stabiel.
Geert
Ek het my kamera agter onder gesit en nog nooit 'n probleem gehad nie, die rede was ek wou hom nie bo sit nie want dan moet ek 'n gat in die bakwerk maak om die draad deur te voeg en dit kan 'n moontlike plek wees vir water om in te kom. Ek het op die vorige draad skakel na my kamera opset hesit.
In die Title Search sit jy "WilSur" en jy sal my inligting daar tesien kry.
Geert, net my 2c, ek het my kamera onder op die chassis gesit, persoonlik voel ek dit is te laag. Ek gaan die kamera na die nommer plaat toe skuif en krag van die no. plaat lig af vat.
Ek vind dat daar baie weerkaatsing van die teerpad op die kamera is, en my afstand op die karavaan se kamera is minder as die een op die kar wat hoër sit.
Hou ons asb op hoogte met wat jy doen en agterna ervaar.
Ek het eer die draadloos kamera ding gedoen, maar jy kry te veel storings sne dit toe verander om met 'n draar van agter na voor te werk. Ek het die kamera se krag deur die spaar punt van die sleep krag gebruik maar gereeld probleme op getel, met die batery in die karavaan het ek besluit om sommer die kamera permanent op hom te koppel want hy terk moes nie baie krag nie en omdat die karavaan altyd gekoppel is aan krag het ek die kamera dierek op hom gekoppel en nou is die beeld mooi en stabiel.
Geert
Ek het my kamera agter onder gesit en nog nooit 'n probleem gehad nie, die rede was ek wou hom nie bo sit nie want dan moet ek 'n gat in die bakwerk maak om die draad deur te voeg en dit kan 'n moontlike plek wees vir water om in te kom. Ek het op die vorige draad skakel na my kamera opset hesit.
In die Title Search sit jy "WilSur" en jy sal my inligting daar tesien kry.
Sarel
Wil jy nie asb. 'n foto van die koppelstuk tussen die karavaan en voertuig plaas nie asb.
Ek het in 2011 by dié ouens gekoop , maar als was los komponente gewees.
No.2, Builder's warehouse centre,
Nobel Street, The interchange,
Somerset west, Cape town
Tel: 021 851 0353, 021 852 6680
Fax: 021 852 6680
www.topcctv.co.za
Nee Geert, die kameras werk met video, positive en earth. Jy het dus net drie van die vier drade nodig vir die karavaan.
Die vierde draad gebruik ek weer vir die kar se beeld, omdat die monitors tussen V1 en V2 kan skakel. V1 gebruik ek vir die jar, en V2 gebruik ek vir die karavaan se kamera. Coax kabel gaan net twee "drade" gee.
Brommer dit is presies dieselfde tipe monitor wat ek gebruik. Die kamera wat jy gekoop het klink net vir my baie duur. R700?!?!?!? Ek het vir myne R250 betaal as ek reg onthou. En dan het hy ook daai stadia lyne in wat help afstand skat as jy terugstoot.
Plaas 'n foto van jou kamera ook asb. Wil graag sien hoe lyk dit wat jy gaan gebruik.
Hi Leon, ja daar was goedkoper kameras ook, maar ek het beter een gekoop.. sal foto defnitief plaas, die reverse kamera wat ek gekry het, wys ook lyne, maar ek wou nie lyne op karavaan kamera he nie en het vir high resolution 1 gegaan met IR LEDs.. dit het wel nie saak gemaak of hy nou IR gehad het of nie.. dit gaan darem nie vir my om die goedkoopste kamera nie, maar ek soek goeie kwaliteit en redelik robust kamera wat ek die hoek kan stel wanneer nodig. Sal wel later fotos plaas
Vir die wat wonder, ekt my kamera bo monteer om beter te sien, en geen gate in my vorige karavaan geboor nie.. ek glo bo is tog beter visie en ek het geen gate nodig gehad vir kabels nie, dit het mooi in hoekies geloop en as jy nie geweet het om daarvoor te kyk nie, sou jy nie eens drade sien nie..
Ek soek so kamera vir agter die karavaan, die een, klik op die skakel
Lens
Dis nou nice en al, maar die meerderheid mense wil altyd goedkoop oordie wegkom, ja ok, miskien, maar dit beteken ouens wat die duurder goedjies soek, omdat dit sekere doel dien, sukkel om daai goedte te kry, winkels wil net aanhou wat gou verkoop, so sal ons aanhou sukkel sukkel voortgaan.. maar ja, dalk maar self een stel invoer Wilsur? Toe ek nie kon kry in SA waarvan ek hou nie, toe voer ek my een voertuig se stelsel self in..
Ja, ek het iemand gekry wat vir my een sal invoer, moet net wag vir die regte tyd c.
Brommer ek verstaan die goeie kwaliteit. En ja mens betaal seker maar nou daarvoor.
Op die foto kan jy die kamera net bokant die nommerplaat sien. As jy die kamera koop kry jy sommer die boorstuk om die gaattjie te maak saam.
Leon, ja, dit lyknetjies, maar ek wil nog nie gat boor nie, ek wil maar togmy hoek kan stelen sy dakkiegebruik teen middag of oggend son.. ek wil ook graag weer my kamera bo monteer, dis maar net vir my ideaal bo.. ek stem wel joune lyk goed weggesteek