English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 468
Total Replies: 252 181
Total Views: 83 215 052
topics: 11 537
replies: 138 854
views: 39 326 547
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Jong mense en kamp

replies: 26
views: 5971
08 Jul 2015 @ 22:26:32 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4726
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Ek is vir twee weke hier by ATKV Natalia en het opgelet dat al hoe meer jong mense begin kamp met n wa of tent.Met die wat ek mee gepraat het se daar is meer gees,kameraatskap,vriendskap so dit lyk goed vir die kamp toekoms. Vir my is dit n riem onder die hart. So haak daai wa , pak daai tent en gaan kamp dis goed vir jou gemoedstoestand
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 23:00:08 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Dis goeie nuus. Hulle begin verstaan waaroor die kamplewe gaan. Ek glo die grootste struikelblok is maar finansies soos wat dit ook in ons  of my jong dae was. Die toekoms is blink........

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 01:37:42 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1308
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Wanneer my kinders kan, gaan hulle kamp. Hulle gaan gewoonlik in n groep jong mense en geniet die kamp terdee.

Dit is nog lekker tent kamp vir die jonges.

Shaun wanneer jy terug is van Natalia af gaan ons daarheen. Kan nie meer wag nie. Gaan volgende week die woonwa begin regkry. Lekker man!!

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 06:10:51 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

My kinders kamp ook. Dogter hulle het eie boswa, maar hulle geniet meer om saam met ons te gaan kamp.

Het een keer saam met vriende gegaan. Die vriende het nie hul eie karavane gehad nie en het hul ouers sn geleen. Meer gedrink as gekamp.

Ek leen my wa vir niemand.

Oudste het boswa verniet gekry by skoonpa. Moet nog ingerig word maar sy vrou hou niks van kamp. 

As jongste tyd kry, pak hy tent in wat ons 10jaar terug gekoop het en gaan kamp.

As mens mooi kyk bgin dit lyk of Boswaens baie goedkoper opsie is as karavaan.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 06:14:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16115
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My seun spring so nou en dan saam in as ons gaan kamp. My dogter is mal daaroor maar werk skedules verhinder dat hulle maklik 'n geleentheid kry vir dit.

Maar kamp is in hulle bloed. Al is dit net met 'n tentjie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 06:28:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Bly om dit te hoor. Kamp bly maar lekkerder as in woonstel bly...geseligger en kinders geniet daai vryheid om rond te speel...n geleentheid wat hulle nie altyd kry nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 06:38:39 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Weet van iemand wat deeltitels het in hierdie fancy vakansie oorde...maar sy kinders wil net met karavaan vakansie hou
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 07:11:45 am
paddyandpaul
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 337
Joined: 06 Jan 2013
Experience: 61 years
My daughter had no option but to camp from a young age but was turning against it when the cheap equipment her husband bought failed in the rain. They have now bought good quality Howling Moon Ripstop canvas Safari tent with extension, double beds, cupboards, the works and she has regained an interest in camping. Inferior equipment can really kill ones passion for camping.
Try and keep it simple
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 07:19:35 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Dis goeie nuus om te hoor

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 07:44:34 am
ouvrou
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 145
Joined: 28 Dec 2014
Experience: 45 years
Sien baie jonges wat kamp sonder dop en geniet dit, party het tente ander waens maar hulle kamp. So hier en daar is daar losbolle wat in n groep kom en aanjaag, maar dit is in die minderheid.
Daar moet net meer kampe wees wat tente toelaat vir die jonges. So word die kultuur opgehou.
Do it now or leave it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 08:14:23 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2231
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

My kinders en kleinkinders kom elke Desember van Namibie vir ons kuier en dan gaan ons vir 7-10dae kamp. Kleinkinders kan nie wag dat ons moet hak nie.  Alhoewel ons 'n TV in die woonwa het, het hulle nog nie een keer gevra dat ons dit moet aansit nie. Daar word te veel gespeel en saans is hulle doodmoeg. Probeer elke jaar om vir Oupa weg te hardloop maar verloor nog tot sovêr - hierdie jaar weet ek nie sal maar maak of ek beseer is. laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 10:28:32 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
My twee seuns en hulle metgeselle hou van kamp, my dogter hulle nie so mal daaroor nie en ek en vroulief mal daaroor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 10:42:32 am
Anonymous

Wel, my dogtertjie is nou maar 19 maande en haar eerste kamp was al op 3 maande.. dis wel bietjie n mission met slaap stories, maar hoe anders gemaak? As hulle met dit grootword en dit geniet, sal hulle voortgaan. Sy gaan binnekort weer n week kamp, hehe..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 11:45:13 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Jy moet dit vir jouself lekker maak
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 12:33:56 pm
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 51 years

Willie's little bit of LOL !!!  cool

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 13:20:45 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5808
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek dink Wijan is voor baie kampers met sy kampe, hy is die 2 September 2009 gebore en sy kampe tot datum lyk so:

Hy was 21 dae toe hy sy eerste kamp gedoen het en voor sy eerste verjaarsdag het hy reeds 9 kampe agter die rug gehad.

Jaar Kampe Nagte gekamp
2009 4 8
2010 9 38
2011 11 42
2012 13 53
2013 11 55
2014 12 65
2015 5 19
Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 13:36:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9716
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
My twee oudste kinders het in hul tente langs die wa geslaap, met die laatlam wat net drie dae oud en sy eerste kamp by Potch dam. Sy eerste verjaardag by kamp. Ons wou sy doop ook op n kamp doen maar my Ma wat hom inbring wou nie.
Slaap toe al van een jaar by ouboet in die tent.
Hulle is so kamp mal dat al my uitrusting wat ek nie gebruik na my dogter toe is, die klein kinders kan nie wag en oupa moet saam.
Lekker om hul gesiggies tesien.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 13:42:00 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Wilsur

DIT............is hoe jy n kind leer kamp!

Ons klei kind Lianey was 2 maande oud toe sy die eerste keer gaan kamp het. Ma en pamoes in tent slaap, sy by oupa en Ouma in die nuwe wa. Moerig toe ma inkom om vir haar bottel te gee. Ouma weet mos hoe!

Die naweek deurgekom polokwane toe en my wa staan by die huis. Was sy nou omgehellie omdat oupa haar nie in die wa ingevat het nie?

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 16:56:47 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 416
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 33 years
This is a trend I also seem to have noticed here in the Cape.
December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2015 @ 07:41:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16115
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

As kamp in jou bloed is kry jy dit nie daar uit nie. Ons kamp by Hartbeeshoek die naweek wat kom. Toe my dogter dit hoor begin sy planne maak want hulle werk nie die naweek nie.

Moet nou net uitvind wat is die laatste wat mens by die oord kan inkom in die aand want hulle maak eers Vrydag aand 20h00 klaar met hulle skofte.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 18:28:42 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Ons dogter in Engeland het daar begin kamp. Nooit gedink dit sal gebeur nie, maar sy het die man oorreed en hulle het vandag tent opgeslaan. Sjoe maar dit is n mooi plek, Lizard peninsula in Cornwall.
Daar sal ek nou lekker gaan kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 19:36:32 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1581
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Herman,nee man, daar is dan nie branders nie,of is ek weer jaloers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 20:22:56 pm
Anonymous

Daar kan jy farem kamp sonder jou alarms en wapens ens.. lyk pragtig, sal ook nie omgee nie.. as ek europa gaan toer, sal ek dit in kampstyl wil doen...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 21:05:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Herman. Lyk pragtig. Net vir interesantheid...wat betaal hulle daar vir n camp site?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2015 @ 20:51:55 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Het toe uitgevra omtrent die dagtarief, £21.
Met dieselfde kan jy 21 biere koop of 18l petrol.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2015 @ 21:10:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dankie Herman
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2015 @ 21:13:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Jy moet sommer vir hulle sÍ om aan te sluit op forum...sal interesant wees om te hoor hoe hulle daar kamp en dinge doen
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za