Reken so maar die koste is hoog
Chamberlain verkoop ń 2.5 kw inverter wat jy netso in jou nosecone kan sit en net die bedrading ń biekie moet verander en jy het krag kan hom met die oord se krag herlaai of met sonpanele
Die lekker van die inverter is jy kan hom in die huis of op kamp gebruik hou tot 5 uur op vol krag koste R6999
Hennie jy gaan nie spyt wees nie die inverter werk so goed alles is ingebou battery , herlaaier en ń 2.5 pure shine inverter
Hennie werk uit wat jou kw is hy kan 2.5 kw lewer die meeste ouens trek hul yskas met ń 1kw inverter maar die battery hou net 7 uur met die huidge beurtkrag bly dit nie langer as 2.5 uur af nie dan het jy weer krag om die battery te herlaai onthou dit is amper gereisloos lawaai nie soos ń kragopwekker en gebruik nie brandstof nie
Hennie soos Geert sê Makro verkoop hulle ook die wat ek daar gesien het lyk ń biekie anders die by Chamberlain is vir my meer gebruikliks vriendlik dit is jou keuse en wat in jou nosecone pas
Joeg, watse inverters is so goedkoop vir 2.5kw met battery wat 7 uur kan loop? Watse battery?
Was vanoggend by Game, hulle het 1.2 KW pure sine wave met 105ah deep cycle batery vir R8500.00. Dit is sonder son paneel, lyk my ek moet nou bly wees ek het toe nie gekoop nie.
Ek gaan die draad beslis dop hou, ek is op soek na 2.2 -2.5 KW om in die huis te sit vir die beurtkrag.
Dit is genoeg vir my huishouding sondr die stoof natuurlik. Sonder stoof en verwarmers trek ons twee oumense minder as 1KW per uur, maar ek wil ekstra krag hê want ons kry baie gaste.
Boetas die een wat ek van praat by Chamberlain is alles in een met sy battery as ek na die pryse kyk wat hier bo aan gegee word is dit ń bargain en die meeste kw op die omblik
Ek het 2.5Kw inverter (Nie pure sine wave) met 4 102ah deep cycle batterye. Loop vir ongeveer 3.5 ure as ek so 1500 watt gebruik met loadshedding. Battery drein tot so 50%.
Koste vir stelsel was so R 9000.00 totaal.
Stef, waar is Chamberlain? Dit lyk my joune is presies wat ek soek, moet noem, ek hou van die opset wat Eugene het.
Eugene, joune werk dus soos 'n UPS.
Stef, kan jy dalk ook asb 'n foto opsit, ek stel baie belang in die stelsel.
Boetas, jy is reg. werk soos UPS. Ek het die stelsel op DB gekonnekteer. As die krag afgaan neem die stelsel oor. Ek wet nie eers daarvan nie. Al die ligte en sekere muur proppe werk. Geen item wat warm maak, soos ketels, heaters en stryk ysters kan op my stelsel werk nie. Ons het gas stoof in die huis dus is dit nie probleem nie.
My stelsel is alleenlik vir beurtkrag.
Die hooftak van Chamberlain is in Rivera Pretoria ongelukig kan ek nie ń foto stuur nie werk van ń selfoon af jy behoort hulle op die web te kry
Stef, waar is Chamberlain? Dit lyk my joune is presies wat ek soek, moet noem, ek hou van die opset wat Eugene het.
Eugene, joune werk dus soos 'n UPS.
Stef, kan jy dalk ook asb 'n foto opsit, ek stel baie belang in die stelsel.
Eugene hoe gemaak dat die stesel net oor neem as krag af gaan. Het jy spesiale skakelaar wat dit doen.
Nee Leon, dit werk soos 'n UPS, dit is 100% backup. Die stelsel word op jou DB gekoppel, (Uninterupted Power Supply) ek weet nie of jy weet hoe werk die UPS stelsels waarop meeste rekenaars hardloop nie.
Die rekenaar kry sy krag direk van die UPS die 220 wat jy insit op die UPS hou net die betery vol gelaai, dan gaan dit van die batery na 'n inverter, wat die rekenaar voer, as die krag wegval, gaan die batery aan, met die verskil dat dit nou eers weer gelaai word sodra die 220 terug kom.
Hierdie huis stelsels werk op die selfde beginsel, net baie groter.
Jy kan nou vir jou bv sonpanele opsit, wat die baterye laai terwyl die ESKOM krag af is, so kan jy jou krag in die huis behou. Net minder trek bv stoof, sal gouer die baterye leeg trek.
Leon, Johann se verduideliking is spot on. Ek het sekere circuits op my DB geisoleer. As die krag afgaan neem die batterye dadelik oor.
Al die ligte in my huis kan werk en sekere muur proppe vir TV, DSTV en Wi-Fi ens. Gas stoof vir water kook en kos maak. Yskaste werk nie maar ek het die keuse om dit aan te skakel.
Ek werk op dieselfde prinsiep, behalwe dat myne nou klaar net op die batterye werk. Soos batterye krag nodig het in die nag sal laaier byhelp, maar prioriteit word gegee aan sonpanele om te laai.. jy kry n automatic transfer system wat automaties n backup sal oorgee.. maklikste nog is om klein satelietstelseltjies te he waar nodig, so 2 of 3 deur die huis.. my karavaan moet ook nou battery kry.. ek wil wegdoen met die samson watookal daar in is..
I have found a chap in vd bijl park, 2 x 80w with regulater and cables R3900.00 plus R500.00 for a bag. The two fold out on a stand at an angle. Interested i can post his details.