English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 648
Total Replies: 236 949
Total Views: 82 693 589
topics: 11 039
replies: 129 070
views: 39 034 302
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Golden Eagle Karavaan te koop

replies: 16
views: 5552
13 May 2015 @ 17:04:33 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Golden Eagle karavaan in puik toestand te koop. 1500Kg.
Lugsuspensie op al vier wiele. Nuwe "mags" en nuwe bande. Sleep lig.
Geen houtvrot is moontlik nie omdat die hele raam van aluminium vervaardig is.
Aparte Thetford toilet, wasbak en standaard grootte stort. Warm water binne en buite vir opwas.
Twee waterpompe vir goeie waterdruk.
Eilandbed met nuwe "pocket spring" matras. Baie kaste en pakplek.
Ralley tent met sykante. Volledige groot tent met patio regom.
Grondseil ingesluit en alle breekgoed.
Die karavaan is gewaardeer deur die vervaardiger vir R180,000-00, maar sal enige redelike aanbod aanvaar bo R150,000-00.
Indien jy belangstel, e-pos my jou besonderhede en ons kan 'n afspraak reŽl vir besigtiging in Roodepoort.
Schalkjac@gmail.com of laat 'n boodskap by 011-7632041 gedurende kantoor ure.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2015 @ 17:35:01 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Enige vrae oor die karavaan is welkom.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2015 @ 18:34:22 pm
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years
Lyk pragtig die ou wat haar koop gaan n lucky bogger wees, wat gaan jy nou koop
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2015 @ 19:22:13 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Andre, teen daai prys is dit 'n BARGAIN! Die karavaan is van hoogstaande gehalte en is gebou deur Brian Pretorius van Caravan Academy. Ongelukkig is dit meer 'n karavaan vir 'n naweek weg of vir 'n paar weke by die see. As afgetredenes wil ons volgende jaar feitlik regom die land gaan TOER. Onder andere NamibiŽ, Botswana, ZambiŽ tot Malawie en daarom het ons besluit om vir daardie doel 'n regte Off Road Karavaan te koop. Ons het 'n Mobi Lodge bestel wat meer geskik gaan wees.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2015 @ 22:08:20 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3804
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years
johann
Uranus Member
 
 
Offline
Joined: 10 Oct 2013
Posts: 3460
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 43 years
Driving: Kia Sedona 2.9 crdi
Camping: Penta
 
 

Ja toe-toe Schalk genoeg is genoeg, ek is klaar so vrek jaloers oor daai mooi wa, ek gaan sommer ophou kamp tot ek ook so een hetlaughing

Hier is nou jou geleentheid Johann.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2015 @ 05:52:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Sterkte met die verkoop. Hoop n koper klop vinnig aan julle deur.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2015 @ 08:57:43 am
Anonymous

Schalk ek hoop jy kry die wa gou verkoop, ek is ongelukig nou uit die mark, sou regtig graag daai wa koop, maar nou is koop uitlaughing

Sit ook jou advertensie op die classifieds.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2015 @ 09:27:11 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Sterke met die verkoop

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2015 @ 15:00:34 pm
Anonymous

Schalk ek hoop jy kry die wa gou verkoop, ek is ongelukig nou uit die mark, sou regtig graag daai wa koop, maar nou is koop uitlaughing

Sit ook jou advertensie op die classifieds.

Ongelukkig is ek ook uit die mark, nie so gelukkig om nou amper met pensioen te gaan nie, maar ongelukkig sal daai wa se gewig my tipper vas teen die grond druklaughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2015 @ 18:36:26 pm
Anonymous

Dennis, hierdie is wragies 'n mooi karavaan, eish man, en baie goed opgepaslaughing

Ek het so idee die karavaan gaan lig sleep, Schalk, wat weeg hy en wat is die gemidelde gewig op die jockey? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2015 @ 18:48:36 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

"Golden Eagle karavaan in puik toestand te koop. 1500Kg."

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2015 @ 21:12:04 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Jammer dat ek nou eers reageer. Ek was Nampo oesdag toe naby Bothaville. Dit was baie lekker om so tussen al die trekkers, masjiene en implimente deur te loop. Ek sal more wanneer ek tyd het alles mooi deurgaan en dan reageer, ens. Groetnis
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2015 @ 21:34:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Sterkte.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2015 @ 07:16:38 am
Anonymous

Dennis, hierdie is wragies 'n mooi karavaan, eish man, en baie goed opgepaslaughing

Ek het so idee die karavaan gaan lig sleep, Schalk, wat weeg hy en wat is die gemidelde gewig op die jockey? 

Ek stem Johann, hy het alles wat jy wil hê, maar ek dink Geraldine en ek gaan verdwaal in daai walaughing. Huidiglik berei ons, ons finansies voor vir 'n Swing of Fleetline asook vir 'n ander tipper, maar verkieslik 'n SUV

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2015 @ 13:54:04 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Dankie aan almal. Die gewig is 1500kg en is baie goed gebalanseer. Sleep baie lekker met 2,5L VW Caravelle. Sleep in Drive en is feitlik heeltyd in 6de rat. Ek het nog nie werklik geweeg op die haak nie, maar ek lig hom op met moeite. Die Caravelle sak nie eintlik as ek hom aanhak nie. Ek het geen stabiliseerders gebruik tot dusver nie en geen ruk of swaaiery ondervind nie. Hy is omtrent so lank as 'n Classique maar het die dubbelas wat hom baie stabiel maak op die pad. Daar is die dubbelbed en nog 'n enkelbed vir een kind binne.
GROOT yskas/vrieskas.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2015 @ 13:58:53 pm
Anonymous

Dennis, my hart brand ook vir bakkies, maar dis ongelukkig onekonomies vir my want ek vat gewoonlik my dogter en haar gesin saamcry ek het darem my windgat Corsatjie.

 

Schalk, ek vertrou daai karavaan behoort maklik te verkoop, dis regtig 'n bargain.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2015 @ 14:23:34 pm
Anonymous

Dennis, my hart brand ook vir bakkies, maar dis ongelukkig onekonomies vir my want ek vat gewoonlik my dogter en haar gesin saamcry ek het darem my windgat Corsatjie.

 

Schalk, ek vertrou daai karavaan behoort maklik te verkoop, dis regtig 'n bargain.

Dit is so, die bakkie is lekker gerieflik as ons gaan kamp, want die hele huis word mos ingepakyell

(Net 'n grappie oor Corsa's, GM het hulle gebou om enige mechanic moerig te maaklaughing)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required