English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 685
Total Replies: 237 517
Total Views: 82 725 450
topics: 11 061
replies: 129 430
views: 39 050 916
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Modification to steadies

replies: 14
views: 4775
13 Mar 2015 @ 21:56:56 pm
Kevin
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 118
Joined: 22 Dec 2009
Experience: 16 years
Had this modification done to my steadies. The Regal keeps bottoming out especially when going out my driveway. All done in stainless steel and can be easily removed.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2015 @ 23:17:30 pm
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years
Well done and good idea
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2015 @ 08:24:43 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Looks flippen good, I have the same problem with my Romany. What did it cost you, and where did you have it done?

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2015 @ 08:31:59 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4512
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Kevin awsome
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2015 @ 08:47:01 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Good idea thanks for shearing it with as

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2015 @ 14:50:03 pm
Kevin
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 118
Joined: 22 Dec 2009
Experience: 16 years
Fitted the new modified steadies with the Stabilzer Rollers. Did the first tests and they did their job. Rolled out of my driveway with no issues.

Have added more photos.

Working on the costs, this was the prototype and should have something by the end of the week.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2015 @ 16:43:46 pm
Johnnie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 30 Apr 2014
Experience: 52 years

Kevin, yes I've seen this idea at Natalia some ears ago. Nice job! What surface do the wheels have, also s/s or some kind of rubber, or rather nylon, I believe ?





BIG TIME!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2015 @ 19:36:20 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5679
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek het dit in 2009 in Hatrenbos gesien op 'n karavaan wat lanks ons gestaan het, die oubaas het die selfde probleem gehad en het rolskaatse of skaatsplank se wielle gebruik omdat hulle redelik sterk is.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2015 @ 08:22:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15072
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit is regtig 'n goeie idee van jou Kevin. Dit is iets waaraan mens kan dink vir al net vir die agterste hoekstutte op die karavaan.

Ek het al twee van die aliminium plaatjies wat met 'n pen aan die hoekstut vas is verloor. En met die laaste kamp by drieberge het die een hoekstut agter die gras uitgeploeg. Hierdie kan verseker werk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2015 @ 08:35:53 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5679
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Leon

Ek het daai hoekstutte se plaatjies af gehaal, dit was om grondvry hoogte te wen en nou gebruik ek so 250mm vierkantige 8mm Aluminium plate.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2015 @ 22:23:27 pm
Anonymous

Ek moes vir die Penta voor langer "treaded rods" in sit, want as jy die Pentas ken, dan weet jy, die enigste manier om daai goed by te kom, is om amper onder die wa in te klim.

Nou wil ek nog plan maak om die verlengde dele beter te stut.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 06:51:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15072
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Gaan maar so plan moet maak Willem. Ek het klaar sulke ronde swart plastiek blokke ongeveer 4cm dik wat ek gebruik soos die hout blok onder die wieletjies van jou foto hierbo.

So kom mens maar met tyd die regte praktiese waarde van klein goedjies agter. G'n wonder die oer oue karavane soos my ouers s'n het nooit die goed gehad nie. 

Want hulle was of in die pad of het op 'n manier verloor. Van nou af net die ou blokkie onder die stutte gaan daai plaatjies afhaal.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 06:56:29 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ek het ronde plastiek disks, ongeveer 20cm deursnee en 2cm dik, hulle werk baie goed. Die agterste pads waarmee die wa uitgekom het is lankal al af gebreuk. Ek het op 'n kol 4 FIAMA steady pads geskenk gekry, maar kan hulle glad nie gebruik nie.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 07:47:34 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5679
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek verkies 'n geleier want as daar 'n aardlek is dan kan hy grond toe gaan, daarom het ek op aluminium besluit want dit roes ook nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 07:56:52 am
Anonymous

Ek verkies 'n geleier want as daar 'n aardlek is dan kan hy grond toe gaan, daarom het ek op aluminium besluit want dit roes ook nie.

Willem, ek stem saam met ivm die aluminium, dit is ekstra grond, sou daar met die DB fout gaan.

Ek het jare gelede hout blokkies gebruik om te keer dat die steadies so weg trap, toe sê 'n buurman vir my hoe gevaarlik nie-geleiers is ens ens, dit het vir my sin gemaak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required