English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 525
Total Replies: 252 776
Total Views: 83 247 596
topics: 11 573
replies: 139 205
views: 39 342 090
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

De Voetpadkloof

replies: 15
views: 4936
08 Mar 2015 @ 10:40:48 am
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 26 years
I have heard that the road leading to the park is really bad?
Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2015 @ 11:10:01 am
Anonymous

You have offroad vehicle and daravan, shouldnt be a problem? Haha, maybe adventure!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2015 @ 12:03:53 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 22 years

Not correct. From Gauteng, take N4. Take first turnoff to Middelburg and stay on that road which takes you towards Groblersdal. There are no potholes on this road. Just before Kranspoort pass it sits to your left. The access road is a gravel road in good condition, suitable for normal caravans.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2015 @ 15:55:18 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Dankie Hans vir die korrekte info, sal ek met my dubbelas karavaan tot daar kan ry met VW Caravelle? Hoe is die oord?
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2015 @ 16:04:16 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Schalk ons gaan al dien jaar soentoe lekke plek weer ook lekke 2 swembaddens mooi put put baan lekke stap roete en n awesome vibe tot die plek
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2015 @ 16:30:09 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 22 years

Hallo Schalk

Die Caravelle en dubbelas sal dit maklik maak. Skakel net en dui aan dat jy met 'n groter wa kom, sodat hulle nie vir jou 'n tent staanplek gee nie.

Wanneer ek 'n oord oorweeg wat vir my onbekend is, kyk ek gewoonlik na die "customer feedback" op die forum. Die ouens se kommentaar behandel gewoonlik die roete na die oord ook. Daarbenewens is dit 'n goeie idee om by google op "images" te klik en die oord se naam in te tik. Dan sien jy sommer dikwels hoe lyk die plek, die paaie en watter soort voertuie en waens daar geparkeer is. Baie van die foto's word deur privaat persone gelaai so dit is nie net promosiemateriaal nie.

Die oord is baie gewild, maar ons het al van enkele persone gehoor wat gekla het wanneer hulle in nat weer op 'n laagliggende staanplek was.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2015 @ 17:15:44 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Dankie vir die goeie raat Hans. Ek doen so.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2015 @ 19:24:59 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ons was die naweek daar en dit is steeds een van ons gusteling oorde. Die pad tussen middelburg en die oord niks erger as ander streekspaaie nie. Die grondpad op die plaas is so twee kilometer lank maar is uitstekend. Die manne ry die pad met die grendste waens. 

 

Besoek hulle gerus......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2015 @ 06:27:38 am
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 26 years
Dankie almal was nie self bekommerd nie maar pel wat saam gaan. Sien uit.
Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2015 @ 06:40:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

De Voetpadkloof is een van ons gunsteling oorde ook.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2015 @ 09:19:56 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Ry net stadig en jy is daar.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2015 @ 10:05:29 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Is hulle in die week oop vir kamp, want daar is baie oorde wat toe is gedurende die week.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2015 @ 18:52:18 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ja........hulle is oop gedurende die week

dit is blykbaar rustig die week

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2020 @ 17:30:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis nou n nice gebaar. Almal wat hul besprekings moes aanskuif, kry n extra dag gratis......Wow

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2020 @ 17:31:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis nou n nice gebaar. Almal wat hul besprekings moes aanskuif, kry n extra dag gratis......Wow

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za