English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 248
Total Replies: 249 176
Total Views: 83 121 213
topics: 11 395
replies: 136 823
views: 39 272 070
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Soek nuwe plekke aan die Weskus/sederberde

replies: 11
views: 5564
05 Mar 2015 @ 18:00:46 pm
Willie Kotze
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 265
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 28 years
Ons wil die nuwe Explorer gaan geniet in so 200 km radius van ons huis by Yzerfontein .
Ons ken die gewone plekke Langebaan,Elands,Strandfontein,Lamberts, maar soek nou iets spesiaal waar ons nog nie was nie op die Weskus of Sederberge....wat se julle?

Groete
-----------------------------------------------------
SKOP HOOG!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2015 @ 20:35:56 pm
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 245
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 11 years

Willie,

Tankwa Nas Park (Perdekloof), Sanddrif, Mertenhof, Algerië (hoop die spelling is reg)

 

Geniet dit

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2015 @ 08:58:20 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9432
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
In Weg is daar n storie van die weskus en plekke, die nuwe 15/16 Caravanparks boek het ook plekke in met padkaark en GPS.
Hoeke hulle wat Willie hierbo noem.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2015 @ 11:16:48 am
Micha El
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 180
Joined: 04 Jul 2013
Experience: 66 years

In die Sederberge kan jy gerus vir Suikerbossie gasteplaas probeer, en Ouma se Huis op Ysterplaat - altwee het Facebook bladsye en webblaaie. Ouma se huis het geen geriwe by die kampterrein nie, maar dit is uiters mooi onder akkerbome. Suikerbossie het geriewe en is teen 'n rivier gelee. Jy kan die Explorer deeglik toets op die Middelbergpas tussen Citrusdal en die Koue Bokkeveld waar hulle is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2015 @ 23:11:35 pm
AndrewPhilip (sadly leaving SA)
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1421
Joined: 09 Sep 2009
Experience: 36 years

Xamarin, near Lamberts Bay.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2015 @ 07:06:07 am
Photoman Alex
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 568
Joined: 06 Aug 2012
Experience: 42 years

I have also heard great things about Suikerbossie Guest Farm as Micha mentions above. That pass from Citrusdal side will certainly test your Explorer.

Sandrif in the Cederberg has been a favourite of mine for many years and also Kromrivier (Cederberg Tourist Park) which is a few km further is also really good. I have been to both many times. Driehoek in the Cederberg is also nice.

Another place within your 200km radius that I have been to a few times is Dwarsberg Trout Haven, near Rawsonville. Over the weekends they are very pricey and fully booked up for months, but if you can go midweek, the have reasonable Mon to Thursday rates. It is a very special place and you get your own private campsite on the river with your own private ablutions.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2015 @ 13:21:04 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

As die blomme die jaar goed is wil ons gaan blomme kyk,het ook die caravaan boek waarvan Chuck praat gebere. Sal waardeer vir nog plekke wil so twee weke toer

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2015 @ 16:42:42 pm
Willie Kotze
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 265
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 28 years
Dankie Almal,ons gaan more deur na Boegoegerg4x4 20km van Graafwater,het goeie dinge gehoor daarvan ,jy kan dit Google.
Dan Dwarskersbos want ek was nog nooit daar nie,gaan ook Xamarin uitkyk.
Ons gaan Cerderberg oor 2/3 weke uitkyk want dis nou baie warm...en sal die tips onthou

Sal laat weet!
-----------------------------------------------------
SKOP HOOG!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2015 @ 11:27:14 am
Willie Kotze
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 265
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 28 years
Net terugvoer gee van Boegoeberg 4x4...definitief in ons top 10...baie mooi en gerieflik en skoon ,lekker sterrekyk en die gasheer Sybrie is n storie in himself! 20 km van Graafwater is grondpad goed..vir die laaste 3 km oor die berg is die pad goed maar redelik styl...ek sal nie lae ,lang karavaan daar sleep nie, maar n 4x4 of korter karavaan is goed ,net sodat die gat nie sleep nie!! Maak n punt om daar uit te kom...google by boegoeberg4x4
-----------------------------------------------------
SKOP HOOG!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2015 @ 11:30:04 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years

Willie jy moet vi ons n foto of 2 op sit bly julle het dit geniet

"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2015 @ 11:57:11 am
Willie Kotze
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 265
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 28 years
Andre, weet nie mooi hoe om fotos op te sit nie , het dit op my galary gelaai,maar kyk ook op website
-----------------------------------------------------
SKOP HOOG!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2015 @ 11:58:40 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years

nice Willie

"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za